Help my asb om te krip!!!
- PRIVATE RYAN
- Hero Member

- Posts: 544
- Joined: Wed Nov 24, 2010 8:52 am
Help my asb om te krip!!!
Ek is besig om 'n kursus te doen
by UCT oor prof presentations.
Ek kon enige tema kies, so ek
wil daai greenies bietjie feite gee
n.a.l.v 50/50 ens. Ek dink ek
gaan pluk agv daarvan, so help my
asb met voordele, getalle, bronne
en opinies manne!
Dit is wat ek so vinnig gebrainstorm het.
[img width=560 height=374]http://i234.photobucket.com/albums/ee27 ... -Sheet.jpg[/img]

- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Help my asb om te krip!!!
Ryan kan dit nie lees nie is daar nie manier wat jy groter kan laai nie
Blok
Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
KalahariKlong
- Hero Member

- Posts: 891
- Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
Re: Help my asb om te krip!!!
Dit lyk goed maar jy kan BAIE dieper ingaan. Inkomste vir regering, toerisme ens.
Only those who dare to fail greatly can ever achieve greatly
- Witpietskiet
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm
Re: Help my asb om te krip!!!
Blok, Hou net jou "Ctrl" knoppie in op jou keyboard en dan druk jy jy die + of - op jou keyboard, jy sal dan sien die inligting op jou skerm word groter of kleiner.BLOK wrote: Ryan kan dit nie lees nie is daar nie manier wat jy groter kan laai nie
Blok
Hoop dit help.
Mooi loop
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
Groete uit Windhoek
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Help my asb om te krip!!!
Dankie Pietskiet leer jy my nou iets nuuts
Blok
Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Witpietskiet
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm
Re: Help my asb om te krip!!!
Bly as ek kon help.BLOK wrote: Dankie Pietskiet leer jy my nou iets nuuts
Blok
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
Groete uit Windhoek
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Help my asb om te krip!!!
By employmnet:
Gastehuise wat deur internasionale jagters gebruik word voor en na hulle jagte en almal wat daar betrokke is.
Daar is vervoer maatskappye wat spesialiseer om jagters op te tel en by die outfitter se jag kamp af te laai en weer te gaan oplaai
Game numbers:
Daar is vandag meer wild (getalle) in SA as 150 jaar terug en dit is agv die waarde wat aan wild gekoppel is.
Ek weet nie lekke hoe jy PHASA by Quotes uit kry nie?
Is so paar goed wat ek vinnig kan optel.
Vir interesantheid, die internasionale jagters wat na SA toe kom is die kleinste gedeelte van die internasionale besoekers per jaar maar hulle spandeer meer as al die ander internasionale besoekers saam in n jaar op ons wild...

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Help my asb om te krip!!!
- By voordele vir die ekonomie, kan jy "verwante industrie?" byvoeg - (bv. drankwinkels, die jagters suip miljoene rande se drank jaarliks uitPRIVATE RYAN wrote: .... so help my
asb met voordele, getalle, bronne
en opinies manne! ....
- Nee net 'n grappie, maar daar is heelwat verwante industrie? (behalwe toerisme) waaraan jy sekerlik kan dink? Ek dink aan Safari & Outdoor'e, die Sniper's (word camo-klere en/of ander jag-uitrusting plaaslik gemaak? Indien nie - die potensiaal daarvan), Jag-voertuie en toebehore (bv. jagtralies), Wildvang operasie & wildsveilings.
- Afset / heenkome waar wildsgetalle te veel toeneem in bewarings gebiede - beskerming van habitat a.g.v. oorbeweiding.
- Slegs goeie winsgewindheid sal boere oorreed om wild aan te hou in 'n vry-mark sisteem. Jag is bevorderlik om dit vir die wildsboer lonend te maak.
Maar met skuilname soos Projag, Jagbehep en Jagtersdok op die Forum, behoort jy beter idees te kry, as by my.
Sterkte
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5030
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Help my asb om te krip!!!
8000 oorsese jagters per jaar gemiddeld
1 jagter gemiddeld spandeer soveel geld in ons ekonomie soos 8 Toeriste.
Jag het 'n baie kleiner impak op die omgewing as 'n lodge met 30 mense byvoorbeeld.
1 jagter gemiddeld spandeer soveel geld in ons ekonomie soos 8 Toeriste.
Jag het 'n baie kleiner impak op die omgewing as 'n lodge met 30 mense byvoorbeeld.
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
- PRIVATE RYAN
- Hero Member

- Posts: 544
- Joined: Wed Nov 24, 2010 8:52 am
Re: Help my asb om te krip!!!
Dankie manne!
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Help my asb om te krip!!!
die jagbedryf in SA is so groot dat daar spesiale kortermyn versekerings polisse bestaan wat die risiko's aanspreek.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!