Marlin XL7 .270 2009 Model.

Post Reply
KingKemp
Newbie
Newbie
Posts: 5
Joined: Thu Aug 03, 2017 3:26 pm

Marlin XL7 .270 2009 Model.

Post by KingKemp »

Hallo almal. Ek het dringend hulp nodig.

Ek het 'n Marlin XL7-270 2009 model. Hy het standaard met picatinny rail saam gekom. Met onkunde het dit af gehaal en normaale LYNX blokke op gesit om Redfield -Leopold op te sit. Na die jare het ek die rail verloor.

Weet enige iemand wat my kan help om weer so een op te spoor want ek het 'n ATN X-Sight II HD 5-20 gekoop en benodig weer die rail en ek het al letterlik alle gunshops in SA gebel en gemail en asook buurland Namibia en niemand kan my help om so rail weer te kry?

Groete
Kempen
Port Nolloth
Northern Cape
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Groete
;D ;D
Marlin XL7 .270
Kempen Claassens
Port Nolloth
Northern Cape
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3127
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Marlin XL7 .270 2009 Model.

Post by LUAN »

Warne basisse werk op hom. Dink dit is selfde as remington
KingKemp
Newbie
Newbie
Posts: 5
Joined: Thu Aug 03, 2017 3:26 pm

Re: Marlin XL7 .270 2009 Model.

Post by KingKemp »

LUAN wrote:Warne basisse werk op hom. Dink dit is selfde as remington

Ek het alle agente al gebel in Suid Africa en nie een van hulle kan vir my een gee nie die probleem kom tussen gat 2 en 3 waar slot van patroone is. almal se maates is kleiner.
My mates is as volg:
1. Gate 1-2 =21.5mm
2. Gate 2-3 = 96.5mm
3. Gate 3-4 =21.5mm
Groete
;D ;D
Marlin XL7 .270
Kempen Claassens
Port Nolloth
Northern Cape
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3127
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Marlin XL7 .270 2009 Model.

Post by LUAN »

Hoor by Riaan van die ko-operasie op humansdorp of hy jou kan help. Of iemand wat rails maak. Die oorspronklike rail is elk geval gemaak van alu.
KingKemp
Newbie
Newbie
Posts: 5
Joined: Thu Aug 03, 2017 3:26 pm

Re: Marlin XL7 .270 2009 Model.

Post by KingKemp »

LUAN wrote:Hoor by Riaan van die ko-operasie op humansdorp of hy jou kan help. Of iemand wat rails maak. Die oorspronklike rail is elk geval gemaak van alu.
Baie dankie vir raad. Het jy dalk kontak nommer van hom?
Groete
;D ;D
Marlin XL7 .270
Kempen Claassens
Port Nolloth
Northern Cape
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3127
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Marlin XL7 .270 2009 Model.

Post by LUAN »

Ok lyk my die winchester mod70 basisse van Warne werk op hom. En kry sommer 20moa as jy kan.
0422910431
KingKemp
Newbie
Newbie
Posts: 5
Joined: Thu Aug 03, 2017 3:26 pm

Re: Marlin XL7 .270 2009 Model.

Post by KingKemp »

Baie-Baie dankie
Het vir Riaan in die hande gekry. hy het toevallig selfde geweer en 2 rails. Hy sal net gaan kyk vanaand waar hy dit gesit het en terug kom na my toe. Jy is 'n doring.

My dag is gemaak na 2 maande se soek tog.
Groete
;D ;D
Marlin XL7 .270
Kempen Claassens
Port Nolloth
Northern Cape
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Marlin XL7 .270 2009 Model.

Post by tripodmvr »

KingKemp wrote:Baie-Baie dankie
Het vir Riaan in die hande gekry. hy het toevallig selfde geweer en 2 rails. Hy sal net gaan kyk vanaand waar hy dit gesit het en terug kom na my toe. Jy is 'n doring.

My dag is gemaak na 2 maande se soek tog.
Nou weet jy hoekom jy lankal al moes kom praat het. ><)
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Andre308
Hero Member
Hero Member
Posts: 904
Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am

Re: Marlin XL7 .270 2009 Model.

Post by Andre308 »

KingKemp wrote:Hallo almal. Ek het dringend hulp nodig.

Ek het 'n Marlin XL7-270 2009 model. Hy het standaard met picatinny rail saam gekom. Met onkunde het dit af gehaal en normaale LYNX blokke op gesit om Redfield -Leopold op te sit. Na die jare het ek die rail verloor.

Weet enige iemand wat my kan help om weer so een op te spoor want ek het 'n ATN X-Sight II HD 5-20 gekoop en benodig weer die rail en ek het al letterlik alle gunshops in SA gebel en gemail en asook buurland Namibia en niemand kan my help om so rail weer te kry?

Groete
Kempen
Port Nolloth
Northern Cape
ATN X in die Port gebruik?

Tel hy die blink klippies op in die nag?
Image Image Image

Bly jy het reg gekom!!!
KingKemp
Newbie
Newbie
Posts: 5
Joined: Thu Aug 03, 2017 3:26 pm

Re: Marlin XL7 .270 2009 Model.

Post by KingKemp »

Andre308 wrote:
KingKemp wrote:Hallo almal. Ek het dringend hulp nodig.

Ek het 'n Marlin XL7-270 2009 model. Hy het standaard met picatinny rail saam gekom. Met onkunde het dit af gehaal en normaale LYNX blokke op gesit om Redfield -Leopold op te sit. Na die jare het ek die rail verloor.

Weet enige iemand wat my kan help om weer so een op te spoor want ek het 'n ATN X-Sight II HD 5-20 gekoop en benodig weer die rail en ek het al letterlik alle gunshops in SA gebel en gemail en asook buurland Namibia en niemand kan my help om so rail weer te kry?

Groete
Kempen
Port Nolloth
Northern Cape
ATN X in die Port gebruik?

Tel hy die blink klippies op in die nag?
Image Image Image

Bly jy het reg gekom!!!

Hahahaha. Ek sal darem wens.

Nee ons boer in Namibia in Suide. Met 8 jaar se droogte het jakkalse probleem begin raak. O s kry nou al 50 spore op grond. Skaap wagters werk niks. 5 per kamp. Skaap wagter3. Het 50meter van skaapwagter3 jakkals met lam geskiet. Nou is al wat oor bly nag oes.
Groete
;D ;D
Marlin XL7 .270
Kempen Claassens
Port Nolloth
Northern Cape
Post Reply