Howa 7mm-08
-
Bakkies303
- Sr. Member

- Posts: 360
- Joined: Wed Mar 11, 2015 9:27 pm
Howa 7mm-08
Is hier enigiemand wat met 'n Howa 7mm-08 skiet? Ek sal graag wil weet wat is die swaarste monolitiese punte wat julle laai en wat die spoed is. Dink daaraan om miskien een te koop binnekort.
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1843
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
-
Bakkies303
- Sr. Member

- Posts: 360
- Joined: Wed Mar 11, 2015 9:27 pm
Re: Howa 7mm-08
Dit lyk so, maar met Howa kry jy partykeer 'n verrassing.
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1843
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Howa 7mm-08
Met 1 in 9.5" glo ek nie hy sal mono's swaarder as 140 gr mooi skiet nie. Ek sou 'n 130 probeer.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering