Howa 6.5x55
-
rhinop
- Newbie

- Posts: 0
- Joined: Tue Jul 25, 2017 3:04 pm
Howa 6.5x55
Dagse almal. Ek is nuut op die groep. Sien uit al die posts. As daar enige iemand is wat herlaai data het op HOWA 6.5x55 stuur asb aan na reinwaldpabst@telkomsa.net . Ek wil vir my n lading ontwikel vir my nuwe geweer. Lekker dag!
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Howa 6.5x55
Nou met watter koele wil jy skiet? Herlaai is nie koek bak nie. Resepte word nie gedeel nie. Skiet 5 skote oor n kronograaf 5m weg vanaf die loop en kom gee die data deur op quickloads draad. O ja welkom hoop jy geniet die forum.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
rhinop
- Newbie

- Posts: 0
- Joined: Tue Jul 25, 2017 3:04 pm
Re: Howa 6.5x55
Op die oomblik skiet ek met Noslar accubond 140gr ek gebruik lapua dope en cci primer. Ek hoor maar net wat ander al ondervind het met verskilende punte en so.dankie vir die verwelkom.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Howa 6.5x55
Welkom Rhino.
Soos jy reeds gesien het is die manne ernstig oor herlaai en veiligheid hier. Val in by ons en jy gaan daai roer lekker aan die skiet kry. Ek skiet self so 1
Soos jy reeds gesien het is die manne ernstig oor herlaai en veiligheid hier. Val in by ons en jy gaan daai roer lekker aan die skiet kry. Ek skiet self so 1
-
rhinop
- Newbie

- Posts: 0
- Joined: Tue Jul 25, 2017 3:04 pm
Re: Howa 6.5x55
Ek sien daai ding. Ek sal maar dop hou wat ouens se. Ek wil graag kry dat hy mooi loop. Regtig n baie lekker geweer.Pvdw wrote:Welkom Rhino.
Soos jy reeds gesien het is die manne ernstig oor herlaai en veiligheid hier. Val in by ons en jy gaan daai roer lekker aan die skiet kry. Ek skiet self so 1
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Howa 6.5x55
Welkom Rino, gaan kyk hier om inligting te kry vir jou ladings, ek waarborg jou dit sal werk. http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=132&t=12312
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
-
rhinop
- Newbie

- Posts: 0
- Joined: Tue Jul 25, 2017 3:04 pm
Re: Howa 6.5x55
Baie dankie Jake!Jake1 wrote:Welkom Rino, gaan kyk hier om inligting te kry vir jou ladings, ek waarborg jou dit sal werk. http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=132&t=12312
Sent from my SM-G950F using Tapatalk