Extra Low 30mm Picatinny Mounts

Post Reply
User avatar
PierrieT
Full Member
Full Member
Posts: 193
Joined: Sun Dec 18, 2016 6:51 pm

Extra Low 30mm Picatinny Mounts

Post by PierrieT »

Goeie dag manne,

Ek is tans besig om 'n Sightron S3 op my Ruger 6.5 Creedmoor te sit.

Ek het ook 'n nuwe staal picatinny rail vir die geweer gekry. Saam die picatinny rail het ek 'n stel Tier One medium ringe op.

Soos julle op die foto kan sien is die scope effens hoog (na my sin) met hierdie kombinasie. Die ringe het 'n hoogte van 25mm en ek is opsoek na ringe met 'n hoogte van om en by 19mm.

Die NF lae ringe kom by 22.5mm uit so dis amper daar maar nog nie heeltemal nie.

Het iemand dalk 'n idee watse ringe beskikbaar is wat laer as die NF ringe is?

Groete
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: Extra Low 30mm Picatinny Mounts

Post by Pappabeer »

Nou nie om dinge te oorvereenvoudig nie, maar hoekom gaan jy nie met ringe wat direk op die Ruger se dovetails vasheg nie? Of is dit n 20MOA rail vir meer elevasie?
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
User avatar
Flip Groenewald
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 313
Joined: Wed Jun 08, 2011 2:14 pm

Re: Extra Low 30mm Picatinny Mounts

Post by Flip Groenewald »

Rudolph se ringe is laer ek het n stel op my 300wm en is baie tevrede met hulle en is goedkoop by S&O gekry en dit is staal ringe
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1996
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm

Re: Extra Low 30mm Picatinny Mounts

Post by Mellies »

Burris XTR low

Met n vleisie...
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3653
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Extra Low 30mm Picatinny Mounts

Post by JPS »

Seekins / Vortex ringe
User avatar
PierrieT
Full Member
Full Member
Posts: 193
Joined: Sun Dec 18, 2016 6:51 pm

Re: Extra Low 30mm Picatinny Mounts

Post by PierrieT »

Pappabeer,

Die enigste ringe wat ek kon kry wat direct mount is is die Warne ringe wat bo rn onder clamp. Ek het nie 'n groot voorliefde vir die tipe ringe nie. En soos jy tereg se die raail is 'n 20MOA wat meer elevasie gee.

Flip,

Ek het nog nie na die Rudolph ringe gekyk nie maar sal verseker navorsing doen en sien hoe hulle vir my werk.

Mellies,

Die Burris XTR ringe is verseker iets om te oorweeg!

JPS,

Dankie vir die inset. Die Seekins ringe is die laagste ringe wat ek nog teegekom het en ek sal dit verseker oorweeg!
Rem 700 300 WSM
Ruger 6.5 Creedmoor
Ruger 416 Rigby
Sauer 202 243 Win
Sauer 202 6.5x55
Sauer 202 6.5x57
Sauer 202 308 Win
Sauer 202 7mm Rem Mag
Sauer 202 300 Win Mag
Sauer 202 8x57
Sauer 202 9.3x62
Sauer 202 375 H&H
Truvelo 338 Lapua Big 5
Taurus 9mm
User avatar
PierrieT
Full Member
Full Member
Posts: 193
Joined: Sun Dec 18, 2016 6:51 pm

Re: Extra Low 30mm Picatinny Mounts

Post by PierrieT »

Weet enige van julle manne waar ek van die Schultz & Larsen picatinny ringe kan kry?

https://www.alanrhone.com/products-schu ... rings.html
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Extra Low 30mm Picatinny Mounts

Post by ruaanb »

nog n opsie is om vir jou custom ringe te laat maak. mg riflestocks hier in die Kaap doen dit.

Sent from my SM-G900F using Tapatalk
User avatar
PierrieT
Full Member
Full Member
Posts: 193
Joined: Sun Dec 18, 2016 6:51 pm

Re: Extra Low 30mm Picatinny Mounts

Post by PierrieT »

Dankie Ruaan, ek sal hulle kontak vir meer inligting.
Post Reply