Knaldemper of Knaldemper/Muzzle brake combo of wat?
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am

Mense...
Dalk is hierdie 'n ou vraag maar laat my toe om hom weer te vra asb.
Ek't al twee keer elk twee skote met twee verskillende Howa 6.5 Creedmoors geskiet. Een het 'n swaar pasmaakkolf opgehad en die ander een 'n GRS Beserk. My jaggeweer is 'n CZ in 6.5x55 kaliber en hy het min terugskop. Albei die Creedmoors het my werklik verras met hulle terugskop. Baaaaie meer as die van my 6.5x55. My Creedmoor is al in die pos en ek begin worry. Ek is beslis recoil sensitive en ek sal graag my Creedmoor se terugskop baie, baie min wil hê. Wat staan n man te doen?
Eerstens moet ek seker 'n ordentlike swaar kolf posit as die geweer meestal op 'n skietbaan gebruik gaan word. Tweedens het ek 'n knaldemper in gedagte. Ek lees en luister deesdae ook baie van muzzle brakes. Dan ook van hulle kombinasie met knaldempers. Dan lees ek ook van die persoon wat lê en skiet langs die ou met die muzzle brake op sy geweer en hoe negatief 'n muzzle brake is vir jou buurman op die skietpunt. Laasgenoemde laat my twyfel oor n muzzle brake want mens wil nie vyande maak met 'n buurman op die skietpunt as hy nog ammo oor het nie.
Nog 'n dinges in die drinkwater is die hittegolwe wat ek in my teleskoop kan sien op my huidige baangeweer. Nie mirage nie, maar hitte wat ek dink van my knaldemper af moet kom. Blykbaar...hoor ek maar...is die hitte wat 'n suiwer muzzle brake uitskop minder as die van n knaldemper. Klink of dit logies waar kan wees...veral as mens na die groot neusgate van sekere muzzle brakes kyk.
Soos met meeste van my dom vrae die afgelope 2 jaar, moet dit vir julle duidelik wees dat ek WEEREENS :
- confused is met wat almal sê
- 'n issue met terugskop het
- graag die regte ding die eerste keer reg wil besluit en reg te wil spandeer
maar dat ek twyfel. Daarom vra ek raad hieroor. Weet net asb dat ek altyd na alles luister maar steeds my eie besluit gaan neem.
En soos gewoonlik is my mind eintlik al klaar opgemaak...Ek wil net n ordentlike kolf opsit en 'n ordentlike knaldemper. Ek oorweeg nog nie die knaldemper en muzzle brake combos nie. Ek sal graag n McMillan kolf wil hê maar ekt nie die geld daarvoor nie. Netso met n Sustec knaldemper (ek hoor maar dis ordentlike name). Die vraag is...na watter ander knaldemper brandnames kan ek kyk waar die knaldemper se eintlike funksie moet wees om die terugskop DRASTIES minder te maak. My budget is R4000 gefit. Of moet ek my vrou se spaar strykyster verkoop vir 'n extra R100?

CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Knaldemper of Knaldemper/Muzzle brake combo of wat?
'n BRNO 30-06 het alreeds 'n redelike byt met 180gr koele. Hoe gemaklik is jy met hom? Ek verstaan dat hoe minder terugslag hoe minder skuif jy van teiken af kry. Die tendens deesdae is weg van moffie proppe en net knaldempers by groot formele skiete.
'n Ander oplossing is om so tien skote met 'n 458 te skiet en dan sal die 6,5 soos 'n windbuks voel.

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 904
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: Knaldemper of Knaldemper/Muzzle brake combo of wat?
Hansieslim,
Dit lyk my jy het klaar meeste van die issues vir jou self uit 'gepuzzle'.
Wat ek vir jou kan se is die volgende:
Vir my 308win het n silencer (een wat Steven Bezuidenhoud gemaak het) as ook n muzzle brake wat ek self gemaak het. Die brake vat baie meer van die skop weg as die silencer, en my geweer se loop raak nie so vinnig warm soos met die silencer nie.
My Creedmoor ry ek nog bloots, want ek is nou eers met kolf koop eb ander dinge besig voor ek geld gaan spandeer om die draad te laat sny. Ek het weer gevind dat die creed n lekker sagte maar vinnige trappie in hom het, wat eintlik nie pla nie.
Soos jy weet het alles sy voordele en nadele, so koop n silent hunter en n lekker brake (sonder om die bank te breek), en kies die dag wat jy wil opskroef.

Daai BRNO 30-06 staan en roes opgaar in die kluis...Juis oor sy terugskop. Eks maar n pissie.
Ek hoor wat Oom sê oor big bore guns...Nie my ding nie. Ekt reeds min tande.
Is n moffie-prop 'n muzzle brake?
Ek hoor wat Oom sê oor big bore guns...Nie my ding nie. Ekt reeds min tande.
Is n moffie-prop 'n muzzle brake?
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Knaldemper of Knaldemper/Muzzle brake combo of wat?
Einste hy daardie. Het genoeg straf verduur met hulle terwyl ek as baan offisier opgetree het. Deesdae is dit weer lekker om nie gestraf te word nie. SA Jagters se skiete is rustig sonder die' proppe.Hansieslim wrote: Is n moffie-prop 'n muzzle brake?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: Knaldemper of Knaldemper/Muzzle brake combo of wat?
Andre308...
Dankie vir jou reply. Jy sê al reeds 2 goed wat ek nie geweet het nie. Muzzle brake brake meer en knaldemper dra meer hitte oor na die loop. Ek luister graag verder wat jy sê.
Ek sal n foto van jou DIY muzzle brake en hoe hy aan jou knaldemper vasskroef WAARDEER.... as jy dit wil share. Jy kan my pm as jy nie n foto hier wil plaas nie. Ek sit ook nogal en top oor n DIY muzzle brake wat nie soos n G5 kanon s'n skuins agtertoe uitblaas nie, maar amper eerder 90° kante toe...Om nie die buurman te pla nie.
Ek is egter van opinie dat mens eerder altyd met alles op sal moet skiet vir konstantheid.

Ek hoor wat Oom tripod sê. Ekt onlangs reg langs 'n 300 kaliber gedoente gesit en skiet van n bank af en sy eerste skoot het amper n hele hoofstuk uit my notaboek geskeur. Geen plesier nie!
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
-
emdebeer
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Sun Oct 02, 2016 5:45 pm
Re: Knaldemper of Knaldemper/Muzzle brake combo of wat?
Ek is mal oor my Warrior kolf op my Howa Creedmoor. Het bitter min terugskop. [IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201706 ... 307701.jpg[/IMG]
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: Knaldemper of Knaldemper/Muzzle brake combo of wat?
Is daar knaldemper name wat terugskop beter verminder as ander?
Wat sal julle sê is die een wat terugskop die meeste minder maak?
Wat sal julle sê is die een wat terugskop die meeste minder maak?
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Knaldemper of Knaldemper/Muzzle brake combo of wat?
My Rule of thumb is dat hoe groter die KD, hoe meer terugskop en klank sal hy demp. Dis nie noodwendig waar vir elke tipe KD op die mark nie, maar is vir my 'n goeie riglyn. Ek weet nie of daar 'n KD is wat 'n 30-06 soos 'n .22LR sal laat voel wat recoil aanbetref nie, maar meeste laat 'n 30-06 soos 'n 243 voel. Name wat ek ken en wat werk, is Silent Hunter, Mute, HOG en deesdae hoor ek goeie goed van die Oryx.Hansieslim wrote:Is daar knaldemper name wat terugskop beter verminder as ander?
Wat sal julle sê is die een wat terugskop die meeste minder maak?
Aim small, miss small
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: Knaldemper of Knaldemper/Muzzle brake combo of wat?
Dankie Eugene
Ek het n Silent Hunter op my .204 en is meer as baaaaaaie tevrede met hom. Hy is swaar en beslis nie van aluminium gemaak nie. Ek hou van sy gewig en ek dink gewig is n goeie ding as terugskop die ding is wat jy wil verminder. Dis wat ek dink. Ek is net nie seker of ek reg is hieroor nie. Weet ook nie of hy so effektief gaan wees op n Creedmoor soos wat hy effektief is op die .204 nie.
Die ander fabrikate wat jy genoem het...is hulle ook Suid-Afrikaans vervaardig en lokaal beskikbaar?

Wonder nou...of Silent Hunter 'n knaldemper sal maak waarop ook n muzzle brake sal kan vasskroef...hmmm
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
-
ANDRIES
- Sr. Member

- Posts: 353
- Joined: Mon Feb 04, 2013 3:56 pm
Re: Knaldemper of Knaldemper/Muzzle brake combo of wat?
Jy moet miskien 2 keer dink voordat jy 'n muzzebrake opsit.Chasa het gevra dat muzzlebrakes nie meer op hulle skiete gebruik moet word nie.
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: Knaldemper of Knaldemper/Muzzle brake combo of wat?
Dankie ANDRIES
Ekt nie geweet nie. Ek het nou eers die afgelope naweek begin deelneem.
Ekt nie geweet nie. Ek het nou eers die afgelope naweek begin deelneem.
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Knaldemper of Knaldemper/Muzzle brake combo of wat?
Die demper tree mos klaar op soos 'n tromprem.Hansieslim wrote:Wonder nou...of Silent Hunter 'n knaldemper sal maak waarop ook n muzzle brake sal kan vasskroef...hmmm
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)

edwill
- Sr. Member

- Posts: 259
- Joined: Wed Aug 07, 2013 11:36 am
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Knaldemper of Knaldemper/Muzzle brake combo of wat?
Daai gaan nie werk nie, maar jy kry n demper wat oor n tromprem kan skroef. Ase Utra loop mooi.Hansieslim wrote:Wonder nou...of Silent Hunter 'n knaldemper sal maak waarop ook n muzzle brake sal kan vasskroef...hmmm
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.

- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3127
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Knaldemper of Knaldemper/Muzzle brake combo of wat?
joe rocket wrote:Daai gaan nie werk nie, maar jy kry n demper wat oor n tromprem kan skroef. Ase Utra loop mooi.Hansieslim wrote:Wonder nou...of Silent Hunter 'n knaldemper sal maak waarop ook n muzzle brake sal kan vasskroef...hmmm
Daar wys edwill dan jy kry silincers met mb voor op kan nie sien dat dit nie toegelaat sal word by skiet kompetisies.edwill wrote:https://youtu.be/vctTQdp2oO4
-
Maerkat
- Newbie

- Posts: 4
- Joined: Sun May 26, 2013 11:11 am
Re: Knaldemper of Knaldemper/Muzzle brake combo of wat?
Hansieslim
Kyk gerus op cmgrecoilreaper.co.za
Chasa en SA Jagters laat beide die knaldempers toe
Sent from my SM-G930F using Tapatalk