Lisensies
- Parker
- Sr. Member

- Posts: 338
- Joined: Wed May 13, 2015 9:45 am
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2334
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Lisensies
kierriie wrote:Ouens wat is die nommer by CFR. My papiere al so rukkie in vir my 223. Wil net hoor wat aangaan.
CFR 012-3536111
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- kierriie
- Full Member

- Posts: 126
- Joined: Sun Jan 29, 2012 2:57 pm
Re: Lisensies
Dankie. Sal hulle vandag n lui gee.
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Lisensies
Hernuwing van handwapen-
In Maandag 19 Junie
receiving attention sms 21 Jun
Renewal issued sms 17 July
In Maandag 19 Junie
receiving attention sms 21 Jun
Renewal issued sms 17 July
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- Finder20
- Sr. Member

- Posts: 466
- Joined: Tue Jun 27, 2017 8:30 am
Re: Lisensies
Centurion, Wierdabrug
6.5 Creedmoor Howa Heavy Barrel
06/07 Lisensie in gehandig
06/07 SMS Receiving attention DFO
06/26 Received by CFR
07/26 Consideration
08/04 Approved
08/08 Licence can be collected from your DFO
Gaan nou lunch tyd ry om hom te gaan haal
Super happy!!!!
6.5 Creedmoor Howa Heavy Barrel
06/07 Lisensie in gehandig
06/07 SMS Receiving attention DFO
06/26 Received by CFR
07/26 Consideration
08/04 Approved
08/08 Licence can be collected from your DFO
Gaan nou lunch tyd ry om hom te gaan haal
Last edited by Finder20 on Tue Aug 08, 2017 10:54 am, edited 4 times in total.
Veteran - British Army - Brigade Recce Force
22LR CZ 452 Lux Modified
6.5 Creedmoor Howa Custom Eagle APW Carbon X
308 Howa Varmint KRG Whiskey-3
375 H&H Bergara B14 Timber
Glock 17 GEN 5
303 Britt BSA Long
303 Britt Lee Enfield Mk1
357 Mag Astra
22LR CZ 452 Lux Modified
6.5 Creedmoor Howa Custom Eagle APW Carbon X
308 Howa Varmint KRG Whiskey-3
375 H&H Bergara B14 Timber
Glock 17 GEN 5
303 Britt BSA Long
303 Britt Lee Enfield Mk1
357 Mag Astra
-
Vleisie
- Sr. Member

- Posts: 439
- Joined: Sat Oct 11, 2014 2:07 am
Re: Lisensies
Van Stadensrus SAPD
7/4/17 ingehandig
26/4/17 CFR Aangekom
18/5/17 Bel steeds in proses
7/7/17 Consideration
19/7/17 Approved
9mm Para Glock 19
7/4/17 ingehandig
26/4/17 CFR Aangekom
18/5/17 Bel steeds in proses
7/7/17 Consideration
19/7/17 Approved
9mm Para Glock 19
Savage Model 12 .22-250 Rem
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1544
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Lisensies
Centurion, Wierdabrug
Ingedien op 5 April.
Goedgekeur 11 Julie
Kaart gekry 24 Julie
Nou die vervoerreëlings van die geweer na my toe.
Heel tevrede.
Ingedien op 5 April.
Goedgekeur 11 Julie
Kaart gekry 24 Julie
Nou die vervoerreëlings van die geweer na my toe.
Heel tevrede.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
- Springkudu
- Hero Member

- Posts: 764
- Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am
Re: Lisensies
Brackenfell, Kaapstad
Nuwe Aansoek: CZ 75 PO7
Ingedien: 6 Julie 2017
Goegekeur: Pending.......
Ons aansoeke lê by die Polisie stasie tot die einde van die maand, dan word dit eers gestuur na Pretoria, dus lê my aansoek nogsteeds hier, sal seker eers volgende week ry

Nuwe Aansoek: CZ 75 PO7
Ingedien: 6 Julie 2017
Goegekeur: Pending.......
Ons aansoeke lê by die Polisie stasie tot die einde van die maand, dan word dit eers gestuur na Pretoria, dus lê my aansoek nogsteeds hier, sal seker eers volgende week ry
Last edited by Springkudu on Mon Jul 24, 2017 4:45 pm, edited 1 time in total.
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
- Springkudu
- Hero Member

- Posts: 764
- Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am
Re: Lisensies
My Vriend
Brackenfell, Kaapstad
Nuwe Aansoek: CZ 550 30-06
Ingedien: 25 Mei 2017
Goedgekeur: 18 Julie 2017
Kaartjie Afgehaal By Brackenfell SAPS: 24 Julie 2017
Wapen Afgehaal By Safari Outdoor: 24 Julie 2017
Braai Gereel Om Nuwe Wapen In Te Seen: 24 Julie 2017
Brackenfell, Kaapstad
Nuwe Aansoek: CZ 550 30-06
Ingedien: 25 Mei 2017
Goedgekeur: 18 Julie 2017
Kaartjie Afgehaal By Brackenfell SAPS: 24 Julie 2017
Wapen Afgehaal By Safari Outdoor: 24 Julie 2017
Braai Gereel Om Nuwe Wapen In Te Seen: 24 Julie 2017
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
- Jurgen Visser
- Hero Member

- Posts: 815
- Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Re: Lisensies
Nice , geniet die braaiSpringkudu wrote:My Vriend
Brackenfell, Kaapstad
Nuwe Aansoek: CZ 550 30-06
Ingedien: 25 Mei 2017
Goedgekeur: 18 Julie 2017
Kaartjie Afgehaal By Brackenfell SAPS: 24 Julie 2017
Wapen Afgehaal By Safari Outdoor: 24 Julie 2017
Braai Gereel Om Nuwe Wapen In Te Seen: 24 Julie 2017
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE
Die lewe is te kort om nors te wees
Die lewe is te kort om nors te wees
-
Vleisie
- Sr. Member

- Posts: 439
- Joined: Sat Oct 11, 2014 2:07 am
Re: Lisensies
Lyk vir my dis net die vrystaat se printer wat stadig is en ek kry nerens 'n nommer om te bel om te hoor of hy al geprint is nie.
Savage Model 12 .22-250 Rem
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Lisensies
my pa het gister gehoor sy .22 is terug op sy naam en goedgekeur.
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Lisensies
Ingehandig op 14/07
Lê nog op stasie- die trein Kaaptoe kom net elke 3 weke hier verby.
Lê nog op stasie- die trein Kaaptoe kom net elke 3 weke hier verby.
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Lisensies
243AI
Ingegee 2017/05/24
Goedgekeur 2017/07/17
Kaart gekry 2017/07/24
Besig met bedding, hopelik Donderdag eerste skote skiet!
Ingegee 2017/05/24
Goedgekeur 2017/07/17
Kaart gekry 2017/07/24
Besig met bedding, hopelik Donderdag eerste skote skiet!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- airhunter
- Hero Member

- Posts: 545
- Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm
Re: Lisensies
Weet iemand dalk wat Van Schalkwyk by SAPS FLASH se rang is?
Ek wil hom n mail stuur maar wil hom nie meneer as hy dalk n brigadier is nie
My hernuwing is nou al 9 Junie 17 goedgekeur maar tot vandag geen ticket.
Ek wil hom n mail stuur maar wil hom nie meneer as hy dalk n brigadier is nie
My hernuwing is nou al 9 Junie 17 goedgekeur maar tot vandag geen ticket.
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
Mark Twain
- Langeraat
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Sat Sep 07, 2013 3:16 pm
- airhunter
- Hero Member

- Posts: 545
- Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm
Re: Lisensies
Wel dis beter as meneer
Daai is die ouens teen wie se bene mens nie wil nie wil piepie nie.
Dankie
Daai is die ouens teen wie se bene mens nie wil nie wil piepie nie.
Dankie
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
Mark Twain
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Lisensies
Vrinne my 6.5x55 is goedgekeer. Kaartjie in my hand!
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Lisensies
Oja , en die DFO bring my die die rede hoekom hulle my 38Spec afgekeer het. Hulle vertel toe daar op die papier dat ek nie 2 wapens vir selfverdediging kan he nie... Maar al my skietgoed is op artikel 16. Nou ja.... ek kan net my kop skud
- airhunter
- Hero Member

- Posts: 545
- Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm
Re: Lisensies
Lekker Armand geniet hom.
Die DFO sê ek kannie navraag doen by die CFR voor 90 werksdae verstruik het nie. My Creedmoor lê nou al van 23 Mei stil by CFR.
Frikket! 90 werksdae! Teen sê 7 werksure n dag is dit 630 werksure. Hoe produktief is dit?
Maar eks bly party ouens wag nie so lank nie.
Groetnis
Die DFO sê ek kannie navraag doen by die CFR voor 90 werksdae verstruik het nie. My Creedmoor lê nou al van 23 Mei stil by CFR.
Frikket! 90 werksdae! Teen sê 7 werksure n dag is dit 630 werksure. Hoe produktief is dit?
Maar eks bly party ouens wag nie so lank nie.
Groetnis
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
Mark Twain
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2130
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Lisensies
Bel hulle elke dag, al is dit minder as 90 dae
- airhunter
- Hero Member

- Posts: 545
- Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm
Re: Lisensies
Kyk ek is nou al so bedonnerd gewag. Al 30 Maart ingedien.
Ek gaan more begin bel.
Ek gaan more begin bel.
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
Mark Twain
-
Vleisie
- Sr. Member

- Posts: 439
- Joined: Sat Oct 11, 2014 2:07 am
Re: Lisensies
En so twee weke later wag ek nogsteeds vir die kaartjie. Ai dit is darm maar 'n gesukkel.Vleisie wrote:Van Stadensrus SAPD
7/4/17 ingehandig
26/4/17 CFR Aangekom
18/5/17 Bel steeds in proses
7/7/17 Consideration
19/7/17 Approved
9mm Para Glock 19
Savage Model 12 .22-250 Rem
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Lisensies
airhunter, Nee wat bel maar. Ek dink nie dit help dat hy vinniger goedgekeer word nie maar dit help dam om te weet wat aangaan.
Groetnis
Groetnis
-
Sako75
- Hero Member

- Posts: 1230
- Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm
Re: Lisensies
More Manne,
Is daar dalk iemand wat die nommer van Rustenburg se DFO het? Ek wil net bel om te hoor hoe omvangryk aansoeke vir hernuwings moet wees?
Baie dankie
Is daar dalk iemand wat die nommer van Rustenburg se DFO het? Ek wil net bel om te hoor hoe omvangryk aansoeke vir hernuwings moet wees?
Baie dankie
