Dagse mense
Na 'n paar "posts" hier oor navorsing wat ek wou doen, toe is al wat Leopold VX2 4-12 x 40 of 50 DUPLEX uitverkoop en al wat handelaar is staan by dieselfde invoerders in Centurion tou om die goed te kan bekom. Dit land glo eers in Augustus.
Ek dag toe ek hoor hierso van iemand wat dalk een van die outjies op die rak het - in DUPLEX, nie LR of FINE of WIDE nie, net die standaard ene..
Baie dankie, ek hoor graag, stuur asb vir my 'n PM.
Gesoek: Leupold VX2 4-12x40 / 50
-
mustangsa
- Full Member

- Posts: 101
- Joined: Tue Jan 07, 2014 12:27 am
Gesoek: Leupold VX2 4-12x40 / 50
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Sako 30-06
Mauser .22LR
Mauser .22LR
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2130
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
-
mustangsa
- Full Member

- Posts: 101
- Joined: Tue Jan 07, 2014 12:27 am
Re: Gesoek: Leupold VX2 4-12x40 / 50
Dankie vir die draad Malan123
Ek het die man gekontak - maar die Boone & Crockett kruishaar is nie my eerste keuse nie, ek soek graag vir die gewone duplex...
Ek het die man gekontak - maar die Boone & Crockett kruishaar is nie my eerste keuse nie, ek soek graag vir die gewone duplex...
Sako 30-06
Mauser .22LR
Mauser .22LR
- Andy
- Full Member

- Posts: 175
- Joined: Sun Jan 31, 2010 1:04 pm
Re: Gesoek: Leupold VX2 4-12x40 / 50
Mustanga
Gaan kyk op guntree
Daar was die laaste week 'n duplex gewees. Ek dink egter dit was net VX3.
Groete
Andy
Gaan kyk op guntree
Daar was die laaste week 'n duplex gewees. Ek dink egter dit was net VX3.
Groete
Andy
-
mustangsa
- Full Member

- Posts: 101
- Joined: Tue Jan 07, 2014 12:27 am
Re: Gesoek: Leupold VX2 4-12x40 / 50
Hi Andy
Dankie vir die info - het die eienaar gevind, maar sy prys is bietjie hoog...
Dankie vir die info - het die eienaar gevind, maar sy prys is bietjie hoog...
Sako 30-06
Mauser .22LR
Mauser .22LR
- Andy
- Full Member

- Posts: 175
- Joined: Sun Jan 31, 2010 1:04 pm
Re: Gesoek: Leupold VX2 4-12x40 / 50
Plesier.
-
Sako75
- Hero Member

- Posts: 1230
- Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm
Re: Gesoek: Leupold VX2 4-12x40 / 50
Ek kan dalk help. Moet net seker maak vd model
-
mustangsa
- Full Member

- Posts: 101
- Joined: Tue Jan 07, 2014 12:27 am
Re: Gesoek: Leupold VX2 4-12x40 / 50
Hi Sako75
Dit sal gaaf wees!
Soos genoem, ek is opsoek na die:
Leopold VX2 4-12 x 40 DUPLEX
of Leopold VX2 4-12 x 50 DUPLEX
of VX3 as die prys reg is...
Ek oorweeg nou selfs die Leopold VX1 4-12 x 40...
Dankie
Dit sal gaaf wees!
Soos genoem, ek is opsoek na die:
Leopold VX2 4-12 x 40 DUPLEX
of Leopold VX2 4-12 x 50 DUPLEX
of VX3 as die prys reg is...
Ek oorweeg nou selfs die Leopold VX1 4-12 x 40...
Dankie
Sako 30-06
Mauser .22LR
Mauser .22LR
