Hier by my lê 11x once fired Norma 6,5x55 doppe vir iemand wat dit wil kom haal by my in Centurion.
Moet asseblief nie vra dat ek dit pos nie!
Norma 6,5x55 Doppe
- Jan Meiring
- Newbie

- Posts: 43
- Joined: Mon May 08, 2017 7:53 am
Re: Norma 6,5x55 Doppe
Ek sal dit graag neem
Waar kan ek dit optel?
Groete
Jan Meiring
082 565 5916
Waar kan ek dit optel?
Groete
Jan Meiring
082 565 5916
Jan Meiring
Pretoria
Pretoria
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: Norma 6,5x55 Doppe
More
As jan dit nie kan vat nie kan ek die volgende opsie kry asb.
As jan dit nie kan vat nie kan ek die volgende opsie kry asb.