Geweersmit skroewedraaier
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Geweersmit skroewedraaier
Soos die opskrif lees soek ek so skroewedraaier, dit moet omtrent 7-8mm wees, die gewone draaiers is te dik en wil ek nie my geweer beskadig nie. Wil die aksie verwyder om die sneller te stel. Waar kan ek so implement in die hande kry?
And as thy days, so shall thy strength be
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Geweersmit skroewedraaier
Wheeler se stelle is oulik.
Ek het twee Builders Warehouse skroewedraaiers op die beltsander bygekom en toe poleer om te pas op my Mauser en Brno Mod 21s se skroewe onderskeidelik. Dit werk soos n bom, maar as jy n Wheeler stel kan kry is jy sorted vir meeste gewere.

.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Geweersmit skroewedraaier
Het hierdie stel op Safari se webtuiste gekry wonder of dit sal werkPappabeer wrote:Wheeler se stelle is oulik.
Ek het twee Builders Warehouse skroewedraaiers op die beltsander bygekom en toe poleer om te pas op my Mauser en Brno Mod 21s se skroewe onderskeidelik. Dit werk soos n bom, maar as jy n Wheeler stel kan kry is jy sorted vir meeste gewere.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
And as thy days, so shall thy strength be
-
Johan van Wyk
- Hero Member

- Posts: 622
- Joined: Fri Jan 10, 2014 10:00 am
Re: Geweersmit skroewedraaier
Ek het `n stel soos op die foto. Hulle werk baie lekker.
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Geweersmit skroewedraaier
Dankie Johan dan gaan ek so stel koopJohan van Wyk wrote:Ek het `n stel soos op die foto. Hulle werk baie lekker.
And as thy days, so shall thy strength be
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Geweersmit skroewedraaier
Wheeler sin is beter want jy kan die torque beheer.
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Geweersmit skroewedraaier
Daai is hy Swede. Werk baie mooi.
Daai is die wheeler space saver kit Ruaan
Daai is die wheeler space saver kit Ruaan
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Geweersmit skroewedraaier
Ah ok dankie.
-
RiaanPretorius
- Jr. Member

- Posts: 69
- Joined: Tue May 12, 2015 9:52 am
Re: Geweersmit skroewedraaier
Swede...ek het 2 stelle Wheelers .....een het die Torque driver en die ander een het 56 bits met n Carrier. Ek moes egter ook al van die lokale Torgue Craft( hulle is baie goedkoop as jy hulle individueel koop) bits met n hollow grinder dunner maak om presies in sekere skroewe te pas net soos Dewald se. Veral as die skroef se slot n deursnit van >8mm het.
Groete
Groete
Groete
Riaan Pretorius
Weihrauch HW 50 4.5mm
FX IMPACT 5.5mm
CZ 550 22-250
CZ 550 6.5x55
Steyr Mannlicher Luxus 6.5x55
Sauer 90 30-06
Brno ZKK 602 semi-custom 375 H&H
SKB 500 12BR O/U
CZ 75 B 9mm
Riaan Pretorius
Weihrauch HW 50 4.5mm
FX IMPACT 5.5mm
CZ 550 22-250
CZ 550 6.5x55
Steyr Mannlicher Luxus 6.5x55
Sauer 90 30-06
Brno ZKK 602 semi-custom 375 H&H
SKB 500 12BR O/U
CZ 75 B 9mm
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Geweersmit skroewedraaier
Kan gerus ook na Chapman stelle kyk. Werk baie lekker met daai ekstra hefboom.
https://chapmanmfg.com/collections/all-tools
https://chapmanmfg.com/collections/all-tools
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Geweersmit skroewedraaier
My Wheeler stel het gister middag hier aangekom, ek is baie tevrede, kon vinnig en maklik die skroewe los draai sonder om hulle te beskadig. Kom toe agter dat hulle nie baie styf was nie.........
And as thy days, so shall thy strength be
-
ChapmanMFG
- Newbie

- Posts: 3
- Joined: Wed Jul 12, 2017 3:55 pm
Re: Geweersmit skroewedraaier
Dankie vir die aanbeveling van ons gereedskap! Ons is 'n klein maatskappy (15 mense) en die meeste van ons nuwe besigheid kom uit kliënte aanbevelings. U kan gereedskap koop op chapmanmfg.com en ons sal na enige plek ter wêreld verskeep.THOMAST wrote:Kan gerus ook na Chapman stelle kyk. Werk baie lekker met daai ekstra hefboom.
https://chapmanmfg.com/collections/all-tools
Weereens dankie,
Joel
Bemarking by Chapman MFG
Thank you for recommending our tools! We are a small company (15 people) and most of our new business comes from customer recommendations. You can buy tools at chapmanmfg.com and we will ship to any place in the world.
Thanks again,
Joel
Marketing at Chapman MFG
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Geweersmit skroewedraaier
My chapman stel vanaf Brownells gekry die week. Baie lekker stel.
-
Riebeeker
- Hero Member

- Posts: 603
- Joined: Fri Oct 25, 2013 10:28 am
Re: Geweersmit skroewedraaier
Sal graag wil bestel maar dit is die boodskap op die websute - We do not ship to this destination.
Would like to order but this is the message on the website - We do not ship to this destination.
Would like to order but this is the message on the website - We do not ship to this destination.
Remington 700 .308 SPS, Remington 700 .260 en Remington 700 .223 VSF
-
ChapmanMFG
- Newbie

- Posts: 3
- Joined: Wed Jul 12, 2017 3:55 pm
Re: Geweersmit skroewedraaier
Riebeeker wrote:Sal graag wil bestel maar dit is die boodskap op die websute - We do not ship to this destination.
Would like to order but this is the message on the website - We do not ship to this destination.
Hi, jammer daaroor. Ons gewone verskepingsdiens word nie na Suid-Afrika gestuur nie, maar as u die deel van u e-pos stuur, stuur ek u 'n faktuur en ons kan per pos na u stuur. My e-pos is joel@chapmanmfg.com Dankie!
Hi, sorry about that. Our usual shipping service does not ship to South Africa, but if you e-mail me the part #'s you want, I'll send you an invoice and we can ship to you via the post office. My e-mail is joel@chapmanmfg.com Thank you!
-
Riebeeker
- Hero Member

- Posts: 603
- Joined: Fri Oct 25, 2013 10:28 am
Re: Geweersmit skroewedraaier
Hi Joel
Thank you for the prompt reply. Love it that you are using google translate - shows effort. Will send you the part number via e-mail.
Thank you for the prompt reply. Love it that you are using google translate - shows effort. Will send you the part number via e-mail.
Remington 700 .308 SPS, Remington 700 .260 en Remington 700 .223 VSF
-
ChapmanMFG
- Newbie

- Posts: 3
- Joined: Wed Jul 12, 2017 3:55 pm
Re: Geweersmit skroewedraaier
Thanks, I'm looking forward to the email! I know a little bit of French and Spanish but no Afrikaans!- JoelRiebeeker wrote:Hi Joel
Thank you for the prompt reply. Love it that you are using google translate - shows effort. Will send you the part number via e-mail.
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Geweersmit skroewedraaier
Ek het my eerste stel Chapman gekoop in 1984. was nog in so 'n rooi boksie gewees.
Tweede stel het ook die Torx koppe gehad. Baie lekker stel.
Kyk, ek vrek oor toerusting en het 'n verskeidenheid skroewedraaier stelle, die een wat egter eerste uitgehaal word is die rooi (en nou geel) boksie. Lekker kompak en gaan orals saam waar ek dalk kan peuter aan 'n skietding.