Houtkolf vir HOWA 375
-
Klein Karoo
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Sat Mar 19, 2016 12:04 pm
Houtkolf vir HOWA 375
Goeie-naand,
Manne, ek wil my HOWA 375 oorbou in n mooi tradisionele houtkolf, met mercury buis. Kan julle my in n rigitng sit wie die manne is wat dit mooi kan doen.
Waardering,
Klein Karoo
Manne, ek wil my HOWA 375 oorbou in n mooi tradisionele houtkolf, met mercury buis. Kan julle my in n rigitng sit wie die manne is wat dit mooi kan doen.
Waardering,
Klein Karoo
- gs23139
- Full Member

- Posts: 138
- Joined: Wed Mar 05, 2014 11:32 am
Re: Houtkolf vir HOWA 375
Gaan praat met Gerhard Pretorius op Facebook. Hy het myne gedoen.
Gerhard
Howa: 223, 243, 6.5 x 55 SM, 30-06, 375 Ruger
Savage: 300 WSM
CZ: 416 Rigby
Sabatti: 12Br
Mauser: .22
Glock: 9mm 17
Excalibur Matrix 380 Kruisboog
PCP: Daystate 5mm Classic
Howa: 223, 243, 6.5 x 55 SM, 30-06, 375 Ruger
Savage: 300 WSM
CZ: 416 Rigby
Sabatti: 12Br
Mauser: .22
Glock: 9mm 17
Excalibur Matrix 380 Kruisboog
PCP: Daystate 5mm Classic
- Hein (Haan)
- Hero Member

- Posts: 1088
- Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Houtkolf vir HOWA 375
Kein Karoo
As jy n mooi walnut blank vir die projek soek kontak my gerus
Groete
Hein
Sent from my iPhone using Tapatalk
As jy n mooi walnut blank vir die projek soek kontak my gerus
Groete
Hein
Sent from my iPhone using Tapatalk
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: Houtkolf vir HOWA 375
Ek maak Amerikaanse okkerneut kolwe met pachmayr recoilpads vir R5800.
As jy iets eksoties soek, kontak gerus vir Hein vir die hout, dan maak ek die kolf vir jou.
As jy iets eksoties soek, kontak gerus vir Hein vir die hout, dan maak ek die kolf vir jou.
- Tikka_25-06
- Full Member

- Posts: 210
- Joined: Sat Apr 25, 2015 3:12 pm
Re: Houtkolf vir HOWA 375
Sit vir ons so paar fotos op asb.douw wrote:Ek maak Amerikaanse okkerneut kolwe met pachmayr recoilpads vir R5800.
As jy iets eksoties soek, kontak gerus vir Hein vir die hout, dan maak ek die kolf vir jou.
Sent from my EVA-L19 using Tapatalk
- Hein (Haan)
- Hero Member

- Posts: 1088
- Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Re: Houtkolf vir HOWA 375
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170709/b12dfe85378efa7ede3728b6a009418e.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170709/a0f13931c28f9886be6057785bb16e2c.jpg
Sent from my iPhone using Tapatalk
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170709/a0f13931c28f9886be6057785bb16e2c.jpg
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Basie2
- Sr. Member

- Posts: 355
- Joined: Tue Dec 23, 2014 2:09 pm
Re: Houtkolf vir HOWA 375
Douw, kan jy dit doen vir steyr mannlicher pro hunter? Die kolf moet sneller beul kry, want die oorspronklike kolf is gegiet.
Sent from my iPad using Tapatalk
Sent from my iPad using Tapatalk
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Houtkolf vir HOWA 375
Wil ook graag sien DouwTikka_25-06 wrote:Sit vir ons so paar fotos op asb.douw wrote:Ek maak Amerikaanse okkerneut kolwe met pachmayr recoilpads vir R5800.
As jy iets eksoties soek, kontak gerus vir Hein vir die hout, dan maak ek die kolf vir jou.
Sent from my EVA-L19 using Tapatalk
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
And as thy days, so shall thy strength be
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: Houtkolf vir HOWA 375
Goeie more.
Ek kyk gou bietjie wat ek kan doen met foto's oplaai. Geen my asb so dag kans.
GRoete
Douw
Ek kyk gou bietjie wat ek kan doen met foto's oplaai. Geen my asb so dag kans.
GRoete
Douw
-
Basjan123
- Sr. Member

- Posts: 450
- Joined: Fri May 06, 2016 1:06 pm
Re: Houtkolf vir HOWA 375
Ek neem aan dit is sonder die prys van die hout nê?douw wrote:Ek maak Amerikaanse okkerneut kolwe met pachmayr recoilpads vir R5800.
As jy iets eksoties soek, kontak gerus vir Hein vir die hout, dan maak ek die kolf vir jou.
- Langeraat
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Sat Sep 07, 2013 3:16 pm
Re: Houtkolf vir HOWA 375
En wat sal so blank dan min of meer kos. Nou nie die beste en mooiste nie, iets meer gemiddelds.
Novus Vitae - 2 Kor 5:17
-
Monster
- Sr. Member

- Posts: 363
- Joined: Mon May 26, 2014 10:34 am
Re: Houtkolf vir HOWA 375
Hein (Haan) wrote://uploads.tapatalk-cdn.com/20170709/b12dfe85378efa7ede3728b6a009418e.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170709/a0f13931c28f9886be6057785bb16e2c.jpg
Hein
Sal jy asb vir my 'n paar voorbeelde en pryse stuur asb?
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Hein (Haan)
- Hero Member

- Posts: 1088
- Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Re: Houtkolf vir HOWA 375
Monster ek het vir jou n pm gestuur.
Ek is nie n betaalde handelaar op Jaracal nie so ek kan nie die draad gebruik om te adverteer nie.
Ek het n klompie blanks in voorraad en pryse wissel tussen R4k en R8k
Mods as dit nie van pas is nie verwyder asb.
Mooi dag
Groete
Hein
Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek is nie n betaalde handelaar op Jaracal nie so ek kan nie die draad gebruik om te adverteer nie.
Ek het n klompie blanks in voorraad en pryse wissel tussen R4k en R8k
Mods as dit nie van pas is nie verwyder asb.
Mooi dag
Groete
Hein
Sent from my iPhone using Tapatalk
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: Houtkolf vir HOWA 375
Basjan123 wrote:Ek neem aan dit is sonder die prys van die hout nê?douw wrote:Ek maak Amerikaanse okkerneut kolwe met pachmayr recoilpads vir R5800.
As jy iets eksoties soek, kontak gerus vir Hein vir die hout, dan maak ek die kolf vir jou.
Dit sluit die hout en Pachmayr recoil pad in. As ek egter met duurder hout werk, soos die hout wat Hein hier wys, is die arbeid ook duurder, omrede die risiko op die duur hout soveel meer is as op gewone Amerikaanse okkerneut.
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: Houtkolf vir HOWA 375
Ek sukkel alweer met foto's oplaai.
Ek het foto's in Photobucket. As iemand my gou weer kan vertel asb
Ek het foto's in Photobucket. As iemand my gou weer kan vertel asb
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Houtkolf vir HOWA 375
In Photobucket moet jy op "Share" kliek, sal opsie gee "Copy link to clipboard". Kliek daarop en kies "Direct"douw wrote:Ek sukkel alweer met foto's oplaai.
Ek het foto's in Photobucket. As iemand my gou weer kan vertel asb
"Paste" in die draad op Jaracal soos die:
http://i1070.photobucket.com/albums/u491/giandupreez/TT2017/20170629_130400-1328x747_zpswukaofnl.jpg
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Last edited by Gian_dP on Fri Jul 14, 2017 12:53 pm, edited 2 times in total.
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: Houtkolf vir HOWA 375
Gian_dP wrote:In Photobucket moet jy op "Share" kliek, sal opsie gee "Copy link to clipboard". Kliek daarop en kies "Direct"douw wrote:Ek sukkel alweer met foto's oplaai.
Ek het foto's in Photobucket. As iemand my gou weer kan vertel asb
"Paste" in die draad op Jaracal soos dié:
http://i1070.photobucket.com/albums/u49 ... kaofnl.jpg
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
dankie!
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: Houtkolf vir HOWA 375
Ek moet net my ou foon probeer ge"charge" kry om nog foto's te laai
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: Houtkolf vir HOWA 375
Baie dankieSwede wrote:Baie baie Mooi Douw!!
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Houtkolf vir HOWA 375
Jammer, ek het die vergeet in my postdouw wrote:http://i1130.photobucket.com/albums/m528/douwdry/DSC_06911.jpg
http://i1130.photobucket.com/albums/m528/douwdry/DSC_06901.jpg
http://i1130.photobucket.com/albums/m528/douwdry/WP_20140307_004.jpg
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: Houtkolf vir HOWA 375
Dankie. Moet ek hul net vooraf en nagegaan het met die "image"?Gian_dP wrote:Jammer, ek het die vergeet in my postdouw wrote:http://i1130.photobucket.com/albums/m528/douwdry/DSC_06911.jpg
http://i1130.photobucket.com/albums/m528/douwdry/DSC_06901.jpg
http://i1130.photobucket.com/albums/m528/douwdry/WP_20140307_004.jpg
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Houtkolf vir HOWA 375
douw wrote:Dankie. Moet ek hul net vooraf en nagegaan het met die "image"?Gian_dP wrote:Jammer, ek het die vergeet in my postdouw wrote:http://i1130.photobucket.com/albums/m528/douwdry/DSC_06911.jpg
http://i1130.photobucket.com/albums/m528/douwdry/DSC_06901.jpg
http://i1130.photobucket.com/albums/m528/douwdry/WP_20140307_004.jpg
voor die URL en na die URL, dan laai die foto direk in draad, anders moet iemnad eers daarop kliek voor hulle dit kan sien.
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308