As ek die dinge met springe in die land reg lees gaan hier 'n paar manne uit hulle gemaksposisies gelig word. Kom ons bekyk die ding mooi en laat weet wat julle dink.
Vee-boere gee seker ten minste 'n miljoen monde kos. Dit is nou vleis en salaris gewys en dit sluit dokters, ouditeurs, prokureurs en ander professionele lui in. In moeilike tye sal die boer aan nie lewens-noodsaaklikhede sny en moet bespaar. Dit laat veral werknemers, prokureurs, dokters ens aan die kortse end trek. Na al die soort van manne wat nou oorsee neig sal dit nie lank neem om hierdie land van ons verder in die afgrond af te stoot nie. Danksy die Smuts-bende.
Die manne wat ek egter wil bykom is die soogenaamde "aktiviste" soos bv. Bob Smuts en Sneeumanne. Wonder net hoeveel van regsadvies het hulle nodig en nie eens te praat van ouditeurs raad nie. Lyk net alhoemeer dat vlekkie vir hulle ook uit die land gaan vreet. Wonder net waarheen dan? Seker nie Zim toe nie, geld te skaars en Smuts se naamgenoot sal nie sulke str... vat nie. As julle Robert Mugabe BOB kan noem kan ek seker vir Bool ook BOB noem.
Groetnis
Taffie
N.S. Die aktivis-storie het ek van Peter Schneekluth geleer.
Kom ons kyk wie bly oor.
-
Ambessa
Re: Kom ons kyk wie bly oor.
Hallo Tafjak
Mooi siening van sake. Onthou elkeen van die S-bende waarna verwys word het sy eie doelwit - hulle optrede maak dat hulle almal die boere die hoenders injaag. Nietemin, hulle is nie so heg aan die heup vas as wat hulle wil voorgee nie. Dat hulle die saak van die boer kan seermaak is nie te betwyfel nie. Wat hulle wl kan verloor is die inkomste vanaf sentimentele skenkers wanneer nie meer genoeg teen die boere geskreeu word nie.
Takties moet die ouens uit mekaar gedryf word.

- Kruger
- Sr. Member

- Posts: 438
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:17 pm
Re: Kom ons kyk wie bly oor.
Ambessa dit wil vir my voorkom of ons dieselfde dink oor bogenoemde. Die proses het reeds begin, maar ons moet almal saamstaan daarmee. Wil nie hier te veel s? nie, maar sal later reageer in members area. GroeteTakties moet die ouens uit mekaar gedryf word.
Winners never quit - Quitters never win.
-
Ambessa
Re: Kom ons kyk wie bly oor.
Hallo Kruger
Jou antwoord amper gemis. Wag vir kontak.
Ambessa
Jou antwoord amper gemis. Wag vir kontak.
Ambessa
-
tafjak
Re: Kom ons kyk wie bly oor.
Kruger
Ek sien onder "Ons begin wen" in die members area dat die trein nou vinnig weggetrek het en lyk my sommer op 'n stywe spoed. Sal seker nie gou gestop kan word nie. Mooi man!
Ek dink die groenes gaan nog hulle hare uittrek met hulle ondeurdagte wyse van opstoking.

- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Kom ons kyk wie bly oor.
TAFFIE
DIE OU WAT JY NOU BOB GAAN NOEM ...GAAN JIE DIE "JAAN" AGTER AAN SIT OF GAAN DIT NET BOB BLY...
SOOS HULLE OP DIE GOLFBAAN SE HY STAAN SOOS BOBBIE LOCK EN SLAAN SOOS BOBBIE JAAN.........
DIE OU WAT JY NOU BOB GAAN NOEM ...GAAN JIE DIE "JAAN" AGTER AAN SIT OF GAAN DIT NET BOB BLY...
SOOS HULLE OP DIE GOLFBAAN SE HY STAAN SOOS BOBBIE LOCK EN SLAAN SOOS BOBBIE JAAN.........
Shoot straight and tell the truth!
-
tafjak
Re: Kom ons kyk wie bly oor.
Jakes
Mooi man!!! Geweet jy sal dit ontrafel.
Groetnis
Taffie
Mooi man!!! Geweet jy sal dit ontrafel.
Groetnis
Taffie