Regtig, ek het nie gedink ek is so dom maar hel, hoe kies mens deesdae 'n scope.
Dit is MOA & MIL & FBI & FFP & PPF & EFF & DA en en en
Ek het regtig my navorsing gaan probeer doen en eerlikwaar met elke video net meer verward geraak. Die een sê rectile raak groter met die inzoom, die ander bly dieselfde, die een het 7 000 strepe, die ander een het 3.
Een of ander tyd moet ek opgradeer, ek hou baie van Leupold se "Big Game Rectile", 3 strepies, ek aanvaar (Soos ek se aanvaar) jy Zero op 100, tweede strepie is 200 en derde 300? Ek skiet 30-06 met 168gr Custom Comps en 165gr Accubonds vir jag
Lyk my deesdae se teleskoop koop is 10 keer moeiliker as geweer koop.............
Sent from my iPhone using Tapatalk
Help My 'n Scope Verstaan
- Springkudu
- Hero Member

- Posts: 764
- Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am
Help My 'n Scope Verstaan
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1544
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Help My 'n Scope Verstaan
Ou mater, dit kan eintlik maklik gemaak word, alles hang af waarvoor jy dit wil gebruik, net jag of lang afstand skiet.
Vir jag sal ek tot op 300m 'n eenvoudige reticle aanbeveel. Op my 375 het ek 'n Leupold vx2 3-9x40 met die Lr-duplex reticle. Dit is 'n "second plane reticle", wat maak dat die kruishaar se grootte konstant is met die teiken wat groter word soos ek in zoom. Ek het al tot op 300m gonge maklik raak geskiet wat die grootte is wat nodig ais vir jag.
Maak seker die kruishaar is nie te dun nie. 'n Dun kruishaar werk lekker op baan teikens, maar vir jag wil jy nie sukkel om dit te sien nie. Ek het ook 'n Lynx teleskoop wat mooi helder is, maar die RF kruisdraad werk nie lekker vir jag nie, ek wil die kruishaar met 'n SA Jagter kruishaar vervang wat baie meer eenvoudig is en dikker lyne het.
Ingewikkelde kruishare kan mens verwar, hou,dit eenvoudig.

'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
-
Klein Chris
- Hero Member

- Posts: 614
- Joined: Wed May 21, 2014 1:47 pm
Re: Help My 'n Scope Verstaan
n Ander opsie is om met die teleskoop se op/af klieks te speel - Zero die geweer op bv 100m en reset die op/af stel knop na 0. Gebruik n ballistiese program om die klieks uit te werk elke 50m. Maak notas van die afstande en klieks. Gaan toets die ballistiese program se klieks. Nie baie prakties vir jag nie maar lekker vir daai lang skote op die baan
Gaan kuier by die windbuks veldteiken manne daar in die Kaap
Gaan kuier by die windbuks veldteiken manne daar in die Kaap
Skiet bly maar lekker
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
- Springkudu
- Hero Member

- Posts: 764
- Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am
Re: Help My 'n Scope Verstaan
@Giepie - Dankie vir jou mooi verduideliking
@KleinChris - Baie dankie, dit is ook verseker 'n opsie!!
@Sangoma - Baie interesante link met goeie informasie. Kom ek verduidelik kortliks, ek is glad nie 'n SA skut en dink ook nie ek sal ooit wees nie. Ek skiet maar baan om te oefen vir die jagveld, maar tog wanneer jy op die baan is soek jy daai 20 sent groeperings, dit is mos maar in mens. Is ek dan reg om te sê FFP is die beter opsie vir my applikasie? Bietjie baan en jag?
Nou dat ek FFP en SFP beter verstaan, is daar natuurlik 867 verskillende rectiles. Is dit regtig nodig om iets te kry met so baie detail op die scope of kan jy met minimaal strepe dieselfde resultate kry?
@KleinChris - Baie dankie, dit is ook verseker 'n opsie!!
@Sangoma - Baie interesante link met goeie informasie. Kom ek verduidelik kortliks, ek is glad nie 'n SA skut en dink ook nie ek sal ooit wees nie. Ek skiet maar baan om te oefen vir die jagveld, maar tog wanneer jy op die baan is soek jy daai 20 sent groeperings, dit is mos maar in mens. Is ek dan reg om te sê FFP is die beter opsie vir my applikasie? Bietjie baan en jag?
Nou dat ek FFP en SFP beter verstaan, is daar natuurlik 867 verskillende rectiles. Is dit regtig nodig om iets te kry met so baie detail op die scope of kan jy met minimaal strepe dieselfde resultate kry?
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
-
Klein Chris
- Hero Member

- Posts: 614
- Joined: Wed May 21, 2014 1:47 pm
Re: Help My 'n Scope Verstaan
Die engelse het n gesegde "Less is more" maar dit hang af van wat jy wil doen. Besige kruishaar kan jou kop laat draai. Aldus in my geval
Skiet bly maar lekker
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: Help My 'n Scope Verstaan
Koop n scope wat jy laaik en leer die geweer en scope saam as n packet. Jy wil jag en bietjie baan skiet so n man hoof seeker
nie deer al die duikies en daaitjies te gaan nie.
My2c
nie deer al die duikies en daaitjies te gaan nie.
My2c
- Steppenwolf
- Sr. Member

- Posts: 274
- Joined: Sat Jun 21, 2014 5:52 pm
Re: Help My 'n Scope Verstaan
Ek het eers net SFP scopes gebruik soos 99% van my jag vriende en ander manne glo ek. Die dag toe ek besluit ek is nie meet lus vir berekeninge in die jag veld nie koop ek toe n FFP scope om diens te doen op my 338.Wat n verskil! Dit is soos om met n handrat motor elke dag die traffic te trotseer stad (werk) toe en terug en dan te besluit bogger dit nou koop ek n gemaklike auto vir die doeleindes. Vir my persoonlike gebruik is FFP beslis n beter opsie.
"the more I practice, the luckier I get'
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Help My 'n Scope Verstaan
Ek sien die ding so, as jy regtig klein groepies wil skiet dan gebruik jy n SFP scope want n FFP scope reticle is dikker op die hoë vergroting.
Vir jag op lae vergroting verdwyn n FFP scope se reticle maklik en daarom sal ek hiervoor ook n SFP scope verkies.
Ek is baie meer ten gunste van n SFP reticle agv dit wat ek hierbo noem. n FFP reticle het sy plek en ek het ook n FFP scope maar vir meeste van my toepassings verkies ek n SFP scope.

- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Help My 'n Scope Verstaan
FFP werk goed waar jy gedruk is vir tyd,(en dalk op verskillende vergrotings moet skiet) so kan nie turrets verstel vir verskillende afstande nie-PRS tipe kompetisies, veldskiet en wanneer die springbokke wei teen 60km/h. Weeg die voordele op teen kruishaar wat maklik te dik of te dun raak.
SFP vir enige iets anders.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
SFP vir enige iets anders.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308