Howa 308 Win - 24" loop & 155gr
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Howa 308 Win - 24" loop & 155gr
Watse spoed skiet julle ouens die 155gr koeels in uit die 24" Howa?
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 1007
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: Howa 308 Win - 24" loop & 155gr
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=132&t=56182
Hoop die help.
Hoop die help.
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
-
Williel
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Aug 07, 2013 8:05 pm
-
Vasbrand
- Full Member

- Posts: 122
- Joined: Wed Feb 10, 2016 12:29 pm
Re: Howa 308 Win - 24" loop & 155gr
Ek skiet Scenars teen 2620f/s.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
-
Williel
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Aug 07, 2013 8:05 pm
Re: Howa 308 Win - 24" loop & 155gr
Vasbrand, daai spoed lyk reg op my laer node soos geskiet.
Groete, Willie
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Howa 308 Win - 24" loop & 155gr
Met S335 is druk 61/6K psi om by 2825vps uit te kom. Pasop vir 'n warm dag.Williel wrote:Ou Mauser met 24.2" loop kry ek 2825 fps.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Williel
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Aug 07, 2013 8:05 pm
Re: Howa 308 Win - 24" loop & 155gr
Dankie Oom Marius, daai was in die omgewing van 30 plus grade. Ek skryf gelukkig al my ladingspoed neer met temperatuur langsaan. Ek het wel gesak na die laer node.
Groete, Willie
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Howa 308 Win - 24" loop & 155gr
Ons het gekyk na die node hier by 2815fps rond maar dan loop die berekende druk hier by 61000psiVasbrand wrote:Ek skiet Scenars teen 2620f/s.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Sent from my D5803 using Tapatalk
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Howa 308 Win - 24" loop & 155gr
Ek skiet in my RSA 155 Scenars @ 2795fps op 60 000psi uit 'n 630mm loop
Uit my Tikka 155 Scenars @ 2615fps met sy 603mm loop en Nosler Customs @ 2620fps.
Sent from my D5803 using Tapatalk
Uit my Tikka 155 Scenars @ 2615fps met sy 603mm loop en Nosler Customs @ 2620fps.
Sent from my D5803 using Tapatalk
- OupaZA
- Hero Member

- Posts: 588
- Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am
Re: Howa 308 Win - 24" loop & 155gr
Hi Apie,
Watse TPL werk vir jou goed met die CC?
Groete
Watse TPL werk vir jou goed met die CC?
Groete
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Howa 308 Win - 24" loop & 155gr
Dankie julle, Dit maak dan meer sin om 'n 185gr met S355 te skiet teen net oor 2600fps?
(Die Howa's het mos 10 twist lope)
(Die Howa's het mos 10 twist lope)
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Howa 308 Win - 24" loop & 155gr
Howa het 1:10 twist loop ja. Die groot winkel het hoeka n Remington 700 VSF met 26 duim loop op special vir R19 500. Swaar pille gaan lekker loop.
Last edited by joe rocket on Thu Apr 20, 2017 9:08 am, edited 1 time in total.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Howa 308 Win - 24" loop & 155gr
Het jy nou moeg geraak vir die.223Arnold wrote:Dankie julle, Dit maak dan meer sin om 'n 185gr met S355 te skiet teen net oor 2600fps?
(Die Howa's het mos 10 twist lope)
And as thy days, so shall thy strength be
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Howa 308 Win - 24" loop & 155gr
Gladnie, daar is n 308 oppad en ek moet besluit of ek hom gaan hou of nie.
Hy pas nie regtig in die kluis tussen die ander gewere en die wat nog beplan is nie so ek kyk bietjie die dinge uit.
Hy pas nie regtig in die kluis tussen die ander gewere en die wat nog beplan is nie so ek kyk bietjie die dinge uit.
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Howa 308 Win - 24" loop & 155gr
Twist is reg maar ek dink daai looplengte gaan jou plan bevarkArnold wrote:Dankie julle, Dit maak dan meer sin om 'n 185gr met S355 te skiet teen net oor 2600fps?
(Die Howa's het mos 10 twist lope)
Sent from my D5803 using Tapatalk
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Howa 308 Win - 24" loop & 155gr
Ek het maar gelaai sodat hulle in die magasyn pas.OupaZA wrote:Hi Apie,
Watse TPL werk vir jou goed met die CC?
Groete
71.8mm (pas net net in magasyn het die beste resultaat gegee op 100m)
Dit is doppe wat se nekke geskil en vollengte geresize is. So ek het nie regtig baie moeite gedoen met hulle nie.
Dit lyk asof die Scenars(baie langer) beter doen in die 1:11 Twist as die CC
Sent from my D5803 using Tapatalk
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Howa 308 Win - 24" loop & 155gr
Sal maar nog n 260 koop
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 904
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: Howa 308 Win - 24" loop & 155gr
Nee jong, wie wil sulke goed doen???Arnold wrote:Dankie julle, Dit maak dan meer sin om 'n 185gr met S355 te skiet teen net oor 2600fps?
(Die Howa's het mos 10 twist lope)

-
Williel
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Aug 07, 2013 8:05 pm
Re: Howa 308 Win - 24" loop & 155gr
Arnold, wat se koeëlgewig, bc en spoed kyk jy na in die 260 kaliber?Arnold wrote:Sal maar nog n 260 koop
Groete, Willie
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Howa 308 Win - 24" loop & 155gr
140gr Berger Hybrid @ 2780fpsWilliel wrote:Arnold, wat se koeëlgewig, bc en spoed kyk jy na in die 260 kaliber?Arnold wrote:Sal maar nog n 260 koop
- Bees
- Full Member

- Posts: 100
- Joined: Fri Nov 15, 2013 5:54 am
Re: Howa 308 Win - 24" loop & 155gr
Jr. Member
Jr. Member
User avatar
Joined: Fri Nov 15, 2013 5:54 am
Posts: 74
Location: Potch
Manne, ek skiet ook 308 bullbarrel 24 duim met 1 in 10 twist. 155gr Nosl CC (geMOLY) en sako doppemet 72mm TPL. Ek het goeie groepering gekry op 41.1gr S335 maar hardloop dan 2559 - 2600fps deurie chrony - bietjie stadig. Dink ek gaan ook die data hierbo probeer wat ene oom Tripd voorstel (dankie tog vir sulke forums)...
Vraag: bekende fklas skut het my geleer MOLY gebruik en gese hy sal nie nodes rondgooi nie maar sal net op n ander plek print. Wat is die opinies hier rondom en is dit maar beter om net na paar 100 skote copperfouling te verwyder as wat mens deur die MOLY proses gaan en minder copper removal doen... ek leer maar nog van skiet...
Jr. Member
User avatar
Joined: Fri Nov 15, 2013 5:54 am
Posts: 74
Location: Potch
Manne, ek skiet ook 308 bullbarrel 24 duim met 1 in 10 twist. 155gr Nosl CC (geMOLY) en sako doppemet 72mm TPL. Ek het goeie groepering gekry op 41.1gr S335 maar hardloop dan 2559 - 2600fps deurie chrony - bietjie stadig. Dink ek gaan ook die data hierbo probeer wat ene oom Tripd voorstel (dankie tog vir sulke forums)...
Vraag: bekende fklas skut het my geleer MOLY gebruik en gese hy sal nie nodes rondgooi nie maar sal net op n ander plek print. Wat is die opinies hier rondom en is dit maar beter om net na paar 100 skote copperfouling te verwyder as wat mens deur die MOLY proses gaan en minder copper removal doen... ek leer maar nog van skiet...
7mm Rem Mag
.243 Brn
12ga Franchi Feeling
.308 Howa Varminter
.308 Ruger Varminter
6.5 Swedish Mauser CZ 550
____Wildebeeste word siek gebore en hoe meer jy hom skiet hoe gesonder word hy___
.243 Brn
12ga Franchi Feeling
.308 Howa Varminter
.308 Ruger Varminter
6.5 Swedish Mauser CZ 550
____Wildebeeste word siek gebore en hoe meer jy hom skiet hoe gesonder word hy___
- Bees
- Full Member

- Posts: 100
- Joined: Fri Nov 15, 2013 5:54 am
Re: Howa 308 Win - 24" loop & 155gr
Manne, check biki my post asb? Ek wil graag ladings bou op hom...
7mm Rem Mag
.243 Brn
12ga Franchi Feeling
.308 Howa Varminter
.308 Ruger Varminter
6.5 Swedish Mauser CZ 550
____Wildebeeste word siek gebore en hoe meer jy hom skiet hoe gesonder word hy___
.243 Brn
12ga Franchi Feeling
.308 Howa Varminter
.308 Ruger Varminter
6.5 Swedish Mauser CZ 550
____Wildebeeste word siek gebore en hoe meer jy hom skiet hoe gesonder word hy___
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13652
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Howa 308 Win - 24" loop & 155gr
Moly self gaan niks aan jou node doen nie maar jy gaan meer kruit gooi om weer by dieselfde spoed met moly te kom, hang af hoe baie kruit jy nou by gooi kan jou node spoed dalk bq vinniger wees as sonder moly. Node "spoed" is n band en nie n nommer nie en elke geweer/loop se band is maar bq anders...groter of kleiner as die volgende een
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.

