Loop vervanging
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Loop vervanging
Gister aand lees ek vinnig 'n draad hier op die forum van hoe daar gesukkel word met die lisensiering van nuwe lope. My vraag is die volgende, is dit 'n algemene verskynsel dat dit tot 2 jaar en meer kan vat of is dit net die uitsondering? Wat van al die kompeterende skuts hier op die forum wat kort kort hulle lope moeg skiet, het hulle dieselfde probleme of nie?
And as thy days, so shall thy strength be
- Willeboer
- Full Member

- Posts: 204
- Joined: Sat May 16, 2015 10:11 am
Re: Loop vervanging
Hi Swede, een van my vriende se loop vervanging prosses het nou onlangs so 4 maande gevat. Dit is van aansoek doen , goedkeuring en loop vervanging. Ek het onlangs n kaliber verandering gedoen op my 243. na 6xc en wapensmid het gese dit kan tot 12 maande vat. 3 maande later en my geweer is in my kluis. Ek dink dit is maar uitsonderlikke grvalle dat dit so lank vat.
Sako 300H&H
Howa Varmint 6XC
Remington Target Master .22
Smith Wesson M&P 9
Howa Varmint 6XC
Remington Target Master .22
Smith Wesson M&P 9
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Loop vervanging
Dus goeie nuus want dit wil blyk dat dit 'n doorn in die vlees is om 'n nuwe loop te kry
And as thy days, so shall thy strength be