.270 met Peregrines- QL hulp nodig asb
- Philip_L
- Full Member

- Posts: 135
- Joined: Tue May 19, 2015 8:21 pm
.270 met Peregrines- QL hulp nodig asb
Middag almal.
Sal waardeer as iemand tyd het om na onderstaande data te kyk en n aanduiding kan gee van waar ek volgende moet probeer.
Koeel: 130gr Peregrine VRG4/5
Kruit: S365
Lading1: 52,2gr
Spoed 1: 2957fps
Lading2: 53gr
Spoed 2: 3004fps
TPL: 83,8mm
Doplengte: 64,5mm
H20 volume: 68,9gn
Loop lengte: 556mm sonder silencer
Max TPL: 84,86mm
Groepe het nie werklik na iets gelyk op bg ladings nie. Peregrine gee 3000 as maks spoed.

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: .270 met Peregrines- QL hulp nodig asb
Hoogste node is by 2922vps op chrony 5m weg en 51,5gr is die resep.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Philip_L
- Full Member

- Posts: 135
- Joined: Tue May 19, 2015 8:21 pm
Re: .270 met Peregrines- QL hulp nodig asb
Baie dankie.tripodmvr wrote:Hoogste node is by 2922vps op chrony 5m weg en 51,5gr is die resep.
Ek sal n paar so laai en kyk wat maak hy.
- Philip_L
- Full Member

- Posts: 135
- Joined: Tue May 19, 2015 8:21 pm
Re: .270 met Peregrines- QL hulp nodig asb
Naand, Tripod.tripodmvr wrote:Hoogste node is by 2922vps op chrony 5m weg en 51,5gr is die resep.
Daardie lading het mooi gewerk en het so 20sent groep gelewer op 100m.
Ek het intussen oorgeslaan na ander doppe toe.
Die nuwe dop volume is 70,04gn H2O
Op 51,5 gn het ek gemiddeld 2880 op die Chrony gekry en op 51,9gn 2912fps.
Chrony was so 6m weg.
Sal waardeer as jy dalk kan kyk waar die node nou sal lê.
Baie dankie.
- Philip_L
- Full Member

- Posts: 135
- Joined: Tue May 19, 2015 8:21 pm
Re: .270 met Peregrines- QL hulp nodig asb
As ek jou post verlede week oor dop volume vs nide spoed reg verstaan het behoort die node so rondom 2935-2945 te wees.
Sal interessant wees om te sien waar ql hom wys.
Sal interessant wees om te sien waar ql hom wys.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: .270 met Peregrines- QL hulp nodig asb
Trompspoed van 2950vps en 52.3gr om jou daar te kry.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Philip_L
- Full Member

- Posts: 135
- Joined: Tue May 19, 2015 8:21 pm
Re: .270 met Peregrines- QL hulp nodig asb
Baie dankie! Ek laat weet wat maak hy....tripodmvr wrote:Trompspoed van 2950vps en 52.3gr om jou daar te kry.
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2474
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: .270 met Peregrines- QL hulp nodig asb
Hi Philip, eers net se ek praat niks sleg nie en hiedie is net my ervaring gewees.... ek het het so 4 jaar terug 2 Rooihartebeesre en n vark met daai pille geskiet en was glad nie beindruk nie. Die goed het nie mooi oop gemaak nie. Meet en weeg ook maar jou punte as jy kaans kry .... die wat ek nou nog in die kas het verskil lekker. Van die "plunger" pinte het ook op n kol in my Lee Die agter gebly
Sent from my SM-G570F using Tapatalk
Sent from my SM-G570F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Philip_L
- Full Member

- Posts: 135
- Joined: Tue May 19, 2015 8:21 pm
Re: .270 met Peregrines- QL hulp nodig asb
Hi, JD.jdpretorius wrote:Hi Philip, eers net se ek praat niks sleg nie en hiedie is net my ervaring gewees.... ek het het so 4 jaar terug 2 Rooihartebeesre en n vark met daai pille geskiet en was glad nie beindruk nie. Die goed het nie mooi oop gemaak nie. Meet en weeg ook maar jou punte as jy kaans kry .... die wat ek nou nog in die kas het verskil lekker. Van die "plunger" pinte het ook op n kol in my Lee Die agter gebly
Sent from my SM-G570F using Tapatalk
Ek het nog net twee rooibokke geskiet met hulle en was sover beindruk.
Beide is deur, so ek kon nie die punt recover nie, maar uitgangswonde lyk of hulle mooi oopgemaak het. In beide gevalle amper 2x die ingangswond wat darem dui dat daar iets gebeur.
Die lekkerste sover is die (gebrek aan) vleisskade. Ons weet mos nou al wat n 270 maak met n blad. Met die VRG4's was die vleisskade werklik minimaal.
Die regte toets sal later die maand wees op Kudu en/of Gemsbok. Hoop om dan n punt te kan recover om te sien wat hy maak.
Wat punte variansies aanbetref het ek gevind dat die gewig en lengte verskille maar dieselfde of selfs minder is as wat ek met meeste ander patrone ervaar het. Maar sal dophou, dankie.
Watter kaliber en grein het jy mee geskiet?
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2474
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: .270 met Peregrines- QL hulp nodig asb
Hi Philip, dit was met my 270 Win. en was die 140gr VRG 4's. Al 3 skote was onder 100m. As ek reg ontdou was my MV so tussen 2900 en 2850 fps
Ek hoop dat die wat jy het vir jou sommer baie beter doen.
Ek het een punt herwin wat deur die blad is en gelukkig in die nek werwels vasgeslaan het. Sy oppervlak by die punt self was maar net so groot soos die basis van die punt, so hy het nie ge "mushroom" nie.
Gewig retensie was wel goed.
Die ander ( 27" bul) het ek agter die kop, net onder sy brein deur gesit, daai oukie moes ek 500m ver soek en nog n skoot deur die blad gee
Dalk het Perigrine al n paar verbeterings gemaak.
Sent from my SM-G570F using Tapatalk
Ek hoop dat die wat jy het vir jou sommer baie beter doen.
Ek het een punt herwin wat deur die blad is en gelukkig in die nek werwels vasgeslaan het. Sy oppervlak by die punt self was maar net so groot soos die basis van die punt, so hy het nie ge "mushroom" nie.
Gewig retensie was wel goed.
Die ander ( 27" bul) het ek agter die kop, net onder sy brein deur gesit, daai oukie moes ek 500m ver soek en nog n skoot deur die blad gee
Dalk het Perigrine al n paar verbeterings gemaak.
Sent from my SM-G570F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Philip_L
- Full Member

- Posts: 135
- Joined: Tue May 19, 2015 8:21 pm
Re: .270 met Peregrines- QL hulp nodig asb
Dankie, JD. Sal bietjie kyk en laat weet hoe hulle vaar.jdpretorius wrote:Hi Philip, dit was met my 270 Win. en was die 140gr VRG 4's. Al 3 skote was onder 100m. As ek reg ontdou was my MV so tussen 2900 en 2850 fps
Ek hoop dat die wat jy het vir jou sommer baie beter doen.
Ek het een punt herwin wat deur die blad is en gelukkig in die nek werwels vasgeslaan het. Sy oppervlak by die punt self was maar net so groot soos die basis van die punt, so hy het nie ge "mushroom" nie.
Gewig retensie was wel goed.
Die ander ( 27" bul) het ek agter die kop, net onder sy brein deur gesit, daai oukie moes ek 500m ver soek en nog n skoot deur die blad gee
Dalk het Perigrine al n paar verbeterings gemaak.
Sent from my SM-G570F using Tapatalk
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1544
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: .270 met Peregrines- QL hulp nodig asb
Jd, jy maak my nou half bang. Ons gaan more bietjie jagveld toe en beplan om met die 303 'n bwb te skiet, vorige kere was elke keer met die 375 maar dit is 'n swaar geweer om te dra. Die 303 is lekker lig. Ek het 168gr VRG-4 gelaai met omtrent 2500f/s. My seun het drie jaar gelede met sy 303 'n bwb geskiet met Speer 180gr maar daardie koeël kon ons nie vinniger as 2200f/s kry nie. Dit was 'n behoorlike kettie, maar die koei het darem lekker vleis gegee. Die 303 is darem bietjie groter as die 270.
Ander manne se ervarings met Peregrines? Ek wil dit ook vir my 270 begin laai, maar 130 of 120gr.
Ander manne se ervarings met Peregrines? Ek wil dit ook vir my 270 begin laai, maar 130 of 120gr.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2474
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: .270 met Peregrines- QL hulp nodig asb
Hi Giepie, goeie skoot plasing is die wag woord.
Iemand wat ek ken glo net in Perigrines maar skiet die VRG 3's. Elke man het maar sy voorkeur maar ek mors eerder biekie vleis en hy hang in die koel kamer.
Ek dink self vertroue in jou wapen en hoe hy groepeer maak dat n man goeie skote skiet in die veld
Sent from my SM-G570F using Tapatalk
Iemand wat ek ken glo net in Perigrines maar skiet die VRG 3's. Elke man het maar sy voorkeur maar ek mors eerder biekie vleis en hy hang in die koel kamer.
Ek dink self vertroue in jou wapen en hoe hy groepeer maak dat n man goeie skote skiet in die veld
Sent from my SM-G570F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Philip_L
- Full Member

- Posts: 135
- Joined: Tue May 19, 2015 8:21 pm
.270 met Peregrines- QL hulp nodig asb
Giepie, Ek dink nie jy het enigeiets om oor te bekommer nie. Soos altyd is skootplasing belangrik, maar ek glo daardie kombinasie sal mooi loop.Giepie wrote:Jd, jy maak my nou half bang. Ons gaan more bietjie jagveld toe en beplan om met die 303 'n bwb te skiet, vorige kere was elke keer met die 375 maar dit is 'n swaar geweer om te dra. Die 303 is lekker lig. Ek het 168gr VRG-4 gelaai met omtrent 2500f/s. My seun het drie jaar gelede met sy 303 'n bwb geskiet met Speer 180gr maar daardie koeël kon ons nie vinniger as 2200f/s kry nie. Dit was 'n behoorlike kettie, maar die koei het darem lekker vleis gegee. Die 303 is darem bietjie groter as die 270.
Ander manne se ervarings met Peregrines? Ek wil dit ook vir my 270 begin laai, maar 130 of 120gr.
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1544
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: .270 met Peregrines- QL hulp nodig asb
Wel, ek gaan kyk wat gebeur. Ten minste weet ek dit skiet amper duim groepering wat goed is vir 'n Lee Enfield no4mk2. 
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
- Philip_L
- Full Member

- Posts: 135
- Joined: Tue May 19, 2015 8:21 pm
Re: .270 met Peregrines- QL hulp nodig asb
Ek laai myne met Claw se 215greiners. Kry so 0,75 duim groep met hulle teen 2200fps.Giepie wrote:Wel, ek gaan kyk wat gebeur. Ten minste weet ek dit skiet amper duim groepering wat goed is vir 'n Lee Enfield no4mk2.
Lekker bosveld kombinasie.
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2474
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: .270 met Peregrines- QL hulp nodig asb
Giepie, as jy die 140gr VRG wil probeer op jou 270 sal ek kyk hoeveel ek nog het vir jou. ek het ongelukkig al die wat ek vir my 303 gehaat het vir n friend gegee
Sent from my SM-G570F using Tapatalk
Sent from my SM-G570F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: .270 met Peregrines- QL hulp nodig asb
Hier is 'n Barnes TSX 150gr 303 koeël wat 'n BWB koei vir Rysmier platgemaak het. Hy sal seker kom vertel wanneer hy van die plaas terugkeer. So weet ek lyk my Barnse ook na hulle 'n bok getref het.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br