Masels by wildsbokke

Post Reply
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Masels by wildsbokke

Post by tripodmvr »

Gehoor van 'n wildsbok wat masels het. Wees versigtig en let op na veral die lewer en onder die blad. Dit is lintwurm infestasie.

Aan die einde van die inligtingstuk is daar fotos van die infestasie.


http://www.mattanu.com/Kriek%20Wildlife ... ournal.pdf
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Post Reply