Verskille tussen ou en nuwe Rudolph 4-16x50

Post Reply
Heinvdwalt
Full Member
Full Member
Posts: 103
Joined: Thu Sep 29, 2016 8:11 am

Verskille tussen ou en nuwe Rudolph 4-16x50

Post by Heinvdwalt »

Goeie naand, het enige iemand 'n idee wat die verskille is tussen ou en nuwe model Rudolph 4-16x50 teleskope?
Behalwe die opsigtelike (verstel ringe op oud is fyn en nuwe meer grof) is lense ens anders? Op internet kry ek net spesifikasies op nuwe VH model

Sent from my C6603 using Tapatalk
Post Reply