Goeie Dag
Ek woon in die Noord Wes provinsie en jag so gereeld as wat ek kan. Ek het 4 gewere en 'n pistool in kalibers 375H&H, 308, .22., 12 boor O/U en 9mm Para. Ek is 'n lid van die SAJWV en 'n toegewyde jagter.
Ek sien uit om deel te neem aan die gesprekke.
Michael
Nuwe Lid
- Springkudu
- Hero Member

- Posts: 764
- Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am
Re: Nuwe Lid
Welkom Michael, hier is baie manne met tonne kennis en soos jy al moontlik gesien het is hier ongelooflik baie info op die forum. Kom raak deel van die gesprekke en geniet dit
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 1007
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: Nuwe Lid
Welkom Michael.
Jy gaan dit geniet hier en baie leer.
Jy gaan dit geniet hier en baie leer.
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
- neef
- Full Member

- Posts: 135
- Joined: Tue Jul 05, 2016 12:06 pm
Re: Nuwe Lid
Welkom lekker saam gesels
Sent from my LG-H735 using Tapatalk
Sent from my LG-H735 using Tapatalk
Deel wat jy weet en jy sal wys word
Ruger Presision 6.5 cm
Sako 308win
Howa 204
Savage 243
coey .22
cz 75 p07 duty
Vektor SP1
Musgrave 12G pomp
Ruger Presision 6.5 cm
Sako 308win
Howa 204
Savage 243
coey .22
cz 75 p07 duty
Vektor SP1
Musgrave 12G pomp