Sho, is Krokodilspruit so steil?Morne Van Der Merwe wrote:.... en 15grade ingelees in Strelok....
Strelokpro Tuning vir 6.5 Creedmoor
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1843
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Strelokpro Tuning vir 6.5 Creedmoor
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- Morne Van Der Merwe
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm
Re: Strelokpro Tuning vir 6.5 Creedmoor
Dankie Gawie, jou som maak dit nou maklik.
Oor die 15grade kan ek verkeerd wees. Dis sommer so geskat, en die metode Aaron van Gunwerks op sy een youtube video gebruik om heiling te bepaal gebruik. Die vuis metode.
Oor die 15grade kan ek verkeerd wees. Dis sommer so geskat, en die metode Aaron van Gunwerks op sy een youtube video gebruik om heiling te bepaal gebruik. Die vuis metode.
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
-
Klopper
- Full Member

- Posts: 219
- Joined: Fri Feb 17, 2012 7:19 am
Re: Strelokpro Tuning vir 6.5 Creedmoor
Volgens Google earth en n' online calculator is hy + 2 grade, het ook gedink dit kan meer wees.Morne Van Der Merwe wrote:Dankie Gawie, jou som maak dit nou maklik.
Oor die 15grade kan ek verkeerd wees. Dis sommer so geskat, en die metode Aaron van Gunwerks op sy een youtube video gebruik om heiling te bepaal gebruik. Die vuis metode.
- Morne Van Der Merwe
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm
Re: Strelokpro Tuning vir 6.5 Creedmoor
Klopper dink jou 2grade klink meer realisties.
Dankie vir jou inset.
Groete
Morné
Dankie vir jou inset.
Groete
Morné
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW