Op klip Silenser vir Nr 4 303

Post Reply
Klein Chris
Hero Member
Hero Member
Posts: 614
Joined: Wed May 21, 2014 1:47 pm

Op klip Silenser vir Nr 4 303

Post by Klein Chris »

Dag Almal
Toevallig op bidorbuy afgekom op n op klip 1 vir n 303 nr4 - hier is die link vir die 303 manne
(http://www.bidorbuy.co.za/item/28755508 ... rifle.html)

Administrators verwyder asb as ek dit nie mag plaas nie

Groete
dehacked
Hero Member
Hero Member
Posts: 790
Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am

Re: Op klip Silenser vir Nr 4 303

Post by dehacked »

Water my mond nou...
Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
User avatar
Giepie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1544
Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm

Re: Op klip Silenser vir Nr 4 303

Post by Giepie »

Interesant. Waarskynlik bajonet geslag daarvoor.

Net iets anders, ek sien daar is ook 303 clips te koop, R50 een. Ek het nie gedink daar is 'n mark daarvoor nie.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
Post Reply