Help met lisensies asb

Post Reply
bokboran

Help met lisensies asb

Post by bokboran »

Hallo
is daar iemand wat my kan help asb
ek het 3/10 2016 aansoek gedoen vir n loop verwaging en kaliber verandering
het toestemming gekry om te doen
maar om nou die geweer verander te kry op stelsel
alle papiere is gestuur
ek en dfo bel aanmekaar nog niks ons ooskaap

Het ook n custom built geweer voor aansoek gedoen nou al 9 maande
enige raad asb



k
User avatar
Edu
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 79
Joined: Tue Aug 02, 2016 4:09 pm

Re: Help met lisensies asb

Post by Edu »

Weet jy of daar saam met die aansoek (permission to build) SAP350 forms vir die aksies ook in gestuur is?

Deesdae moet jou aksie ook 'n nommer hê en op n handelaar se kode wees voordat hulle die verandering op die stelsel sal aanbring.
Dis n gemors.
308Win
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 493
Joined: Sun May 12, 2013 1:15 pm

Re: Help met lisensies asb

Post by 308Win »

Ek het dieselfde probleem
Ek het aansoek gedoen om 'n loop te verander. Ook kaliber. Toestemming gekry. Verander. Betaal. 521g ingegee. En nou weet niemand niks.
Dit is op geen stelsel. Plaaslike SAPS se hulle het dit gestuur. En die sentrale register kan my ook nie help nie.
Wat nou?
C
Post Reply