Kaapse Vriende
Wie sal julle voorstel om 'n houtkolf oor te doen in Kaapstad? Ek weet van die plek langs Parow arms, ek kan nou nie op sy naam kom, dink die ou daar is John, soos ek verstaan is hulle werk goed maar ongelooflik duur.
Ek dink daaraan om my kolf te laat oordoen of indien dit nie die geld werd is te vervang met 'n Boyds. My kolf is nou nie so erg nie maar hou daarvan om my wapens netjies te hou. Ek het hom jare terug tweedehands gekoop met meeste van die duikies en merkies op wat huidiglik steeds daar is.
Enige voorstelle of advies sal waardeer word. Is dit die moeite werd, maak hulle jou kolf regtig weer mooi of is dit maat net OK?
Dit is 'n BRNO ZG47 30-06, hy is oud maar die naweek weer op die skietbaan besef hy doen nog sy ding!!!!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Houtkolf Oordoen In Kaapstad
- Springkudu
- Hero Member

- Posts: 757
- Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am
Houtkolf Oordoen In Kaapstad
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
-
Riebeeker
- Hero Member

- Posts: 603
- Joined: Fri Oct 25, 2013 10:28 am
Re: Houtkolf Oordoen In Kaapstad
John Brussels 021 930 7559. Duitser Engelbrecht werk ook mooi met hout. Probeer ook vir Michael Barrabel.
Remington 700 .308 SPS, Remington 700 .260 en Remington 700 .223 VSF
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Houtkolf Oordoen In Kaapstad
Michael Barrabal Mg rifle stocks.
.
.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
