Waar kry ek 'n ballistic report vir Sonchem stoffies???
- skaapwagter
- Jr. Member

- Posts: 67
- Joined: Sun Feb 28, 2010 11:11 pm
Waar kry ek 'n ballistic report vir Sonchem stoffies???
Ek het 'n 270 win, gebruik S385 en Hornady interlock 140 gr punte, hoeveel poeier gaan 'n jakkals seer maak?
.22-250 tikka 6.5PRC Howa .338WM Sako
TO Y O T A...
TO Y O T A...
- skaapwagter
- Jr. Member

- Posts: 67
- Joined: Sun Feb 28, 2010 11:11 pm
Re: Waar kry ek 'n ballistic report vir Sonchem stoffies???
Ek het die site opgespoor na lang gesoek http://www.lambdacode.com/reloading/docs/somchem/rifle/rifle12.htm#TOC12
lyk die data betroubaar vir julle?
lyk die data betroubaar vir julle?
Last edited by skaapwagter on Mon May 23, 2011 8:58 pm, edited 1 time in total.
.22-250 tikka 6.5PRC Howa .338WM Sako
TO Y O T A...
TO Y O T A...
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Waar kry ek 'n ballistic report vir Sonchem stoffies???
Weet daar is iemand wat Somchem se tabelle ook op gunsite. com tabuleer.skaapwagter wrote: Ek het die site opgespoor na lang gesoek http://www.lambdacode.com/reloading/docs/somchem/rifle/rifle12.htm#TOC12
lyk die data betroubaar vir julle?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Waar kry ek 'n ballistic report vir Sonchem stoffies???
Hallo Manne
Praat met Manie by Somchem hy is altyd baie behulpsaam en op hoogte met hierdie tipe navrae.
Groetnis
Wouter
Praat met Manie by Somchem hy is altyd baie behulpsaam en op hoogte met hierdie tipe navrae.
Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- skaapwagter
- Jr. Member

- Posts: 67
- Joined: Sun Feb 28, 2010 11:11 pm
Re: Waar kry ek 'n ballistic report vir Sonchem stoffies???
Hi Wouter
Het jy dalk Manie se kontak nommer of e pos addres vir ons? Baie dankie
Skaapwagter
Het jy dalk Manie se kontak nommer of e pos addres vir ons? Baie dankie
Skaapwagter
.22-250 tikka 6.5PRC Howa .338WM Sako
TO Y O T A...
TO Y O T A...
- skaapwagter
- Jr. Member

- Posts: 67
- Joined: Sun Feb 28, 2010 11:11 pm
Re: Waar kry ek 'n ballistic report vir Sonchem stoffies???
Ek het die nommer opgespoor http://jaracal.com/index.php?action=printpage;topic=2825.0
Dankie
Dankie
.22-250 tikka 6.5PRC Howa .338WM Sako
TO Y O T A...
TO Y O T A...
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Waar kry ek 'n ballistic report vir Sonchem stoffies???
Dankie skaapwagter
Ek was nou self besig om dit te soek toe raak ek weer aan die lees by een van die ou posts! Ek het sy goed ook by die werk maar nie by die huis nie.