Hi, ek verstaan daar is baie faktore wat dit kan beinvloed en dat 'n spoedmeter eintlik 'n moet is. Ek sal graag 'n idee wil kry op wat julle dink ek spoed gewys kry op hierdie lading wat vir my goeie akkuraatheid gee sonder tekens van druk en gemaklik binne die Somchem aanbevole min en maks is...
.308W
165gr Hornady SST (Interlock)
S335
40.6gr
24" barrel
Bullet seated right below cannelure
Hornady brass
Ek vermoed tussen 2500 en 2550fps?
Die Hornady brass het nogal heelwat volume spaar maar 'n spoed van onder 2550fps is vir my meer ideaal want dit is akkuraat en vir jag doeleindes behoort die punt beter bymekaar te bly as mens blad been vermy. Is die logika reg?
Dankie!
+- spoed berekening SST 308 165gr
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 904
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: +- spoed berekening SST 308 165gr
Skiet, en zero op 100 meter, akiet op 400 meter en kyk hoeveel drop daar is. Werk dinge in Strelok, en kyk watter spoed dit min of meer is.
Of kry n vriend met n crony, maar jou vraag is soos om vir iemand te vra hoe lank brand n kers.
Of kry n vriend met n crony, maar jou vraag is soos om vir iemand te vra hoe lank brand n kers.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: +- spoed berekening SST 308 165gr
Sonder jou geweer se eksakte inligting het ek bereken naby aan 2600vps.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Carol308
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Sun Feb 03, 2013 11:14 am