Hulp met begin lading vir 33winmag en 285gr eld-m
-
Eight
- Hero Member

- Posts: 841
- Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm

Dagse almal,
Ek wil n lading uitwerk vir my 338winmag met die nuwwe 285gr hornady eld-m. Ek kry egter geen data om mee te werk of begin nie. Somchem het data met 275gr speer punte. Kan iemand my asb help met waar ek kan begin asook watse kruit en primers (magnum of gewoon).
My geweer is n howa met 24duim loop
Norma doppe 90gr H20
Somchem se data se S365 en CCI200 primers vir die 275gr speers
Enige idee van n realistiese spoed wat ek kan verwag?

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Hulp met begin lading vir 33winmag en 285gr eld-m
Begin met 59gr en wees versigtig as jy 2500vps bereik. Daar is 'n node hier, maar hy is by maks druk.
Die laer node is by 2380vs.
As jy min koele wil gebruik, laai een elk van 59 tot 64 met 1 grein verskille en skiet die' ses skote oor 'n chrony wat 5m weg is. Stop as jy sien dat jy 2500vps gaan oorskry. Met QL sal ons kan bereken waar jy moet laai.

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Eight
- Hero Member

- Posts: 841
- Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm
Re: Hulp met begin lading vir 33winmag en 285gr eld-m
Baie dankie oom tripod!
-
Eight
- Hero Member

- Posts: 841
- Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm
Re: Hulp met begin lading vir 33winmag en 285gr eld-m
Oom tripod ek wil net seker maak. Stop ek as die chrony wys 2500vps of so 15vps voor dit want mens moet mos die 5m wat die chrony weg is in ag neem?
Wat is die beste gewone CCI200 of magnum primers?
Wat is die beste gewone CCI200 of magnum primers?
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Hulp met begin lading vir 33winmag en 285gr eld-m
Ek het klaar kompenseer vir die 15 voet.
Gebruik liefs Magnum met die groter volumes dryfmiddel.
Gebruik liefs Magnum met die groter volumes dryfmiddel.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Eight
- Hero Member

- Posts: 841
- Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm
Re: Hulp met begin lading vir 33winmag en 285gr eld-m
Middag oom Tripod, ek het nou al die data en dit is as volg.
Howa 338 Winmag 24 duim loop
S365 kruit batch 84
Koel Hornady ELD-M 285gr
Doppe - Norma
Doplengte - 63.21mm
Kamerlengte - 90.08mm
Dopvolume - 90.12gr H20
TPL - 89.62mm
Primers CCI 200 op aanbeveling van oom Kassie
59gr 2204vps
60gr. 2249vps
61gr. 2270vps
62gr. 2337vps
63gr. 2382vps
64gr. 2388vps
Dit is chrony lesing. Chrony was 5m weg van einde van die geweerloop.
Howa 338 Winmag 24 duim loop
S365 kruit batch 84
Koel Hornady ELD-M 285gr
Doppe - Norma
Doplengte - 63.21mm
Kamerlengte - 90.08mm
Dopvolume - 90.12gr H20
TPL - 89.62mm
Primers CCI 200 op aanbeveling van oom Kassie
59gr 2204vps
60gr. 2249vps
61gr. 2270vps
62gr. 2337vps
63gr. 2382vps
64gr. 2388vps
Dit is chrony lesing. Chrony was 5m weg van einde van die geweerloop.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Hulp met begin lading vir 33winmag en 285gr eld-m
Die 63gr lading is by 'n node. Hierdie Lot is baie stadig in jou geweer.
Die hoogste node is by 2525vps op die chrony. Druk is by 61 van 62K psi. Wees dus versigtig. Kyk wat maak 66,2gr. Dop kan dalk oorvol wees en 'n saamgeperste lading gee.
Moontlik sal 'n magnum slagdop die oorvol dop oplos, maar jy sal moet toets op 63gr om te sien of dit die spoed opjaag.
Die hoogste node is by 2525vps op die chrony. Druk is by 61 van 62K psi. Wees dus versigtig. Kyk wat maak 66,2gr. Dop kan dalk oorvol wees en 'n saamgeperste lading gee.
Moontlik sal 'n magnum slagdop die oorvol dop oplos, maar jy sal moet toets op 63gr om te sien of dit die spoed opjaag.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Eight
- Hero Member

- Posts: 841
- Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm
Re: Hulp met begin lading vir 33winmag en 285gr eld-m
Baie dankie oom Tripod.
Kan ek reguit 66.2gr toe gan? Sal die druk veilig wees?
Kan ek reguit 66.2gr toe gan? Sal die druk veilig wees?
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Hulp met begin lading vir 33winmag en 285gr eld-m
Ek het 1gr laer gegee as wat QL bereken het met die 63gr lading as kalibrasie. Dit kan steeds hoër wees as 2525vps, maar die 1gr af behoort te keer dat dit wel oorgaan. Skiet 1 skoot met 66,2gr en ons behoort 'n baie goeie idee te he.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Eight
- Hero Member

- Posts: 841
- Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm
Re: Hulp met begin lading vir 33winmag en 285gr eld-mng
Hello Oom Tripod,
Ek het asb oom se hulp en raad nodig. Ek dink nie my vorige ladings se spoed was korrek nie. Ek het n nuwe chrony gebruik met n battery wat nuut was maar al lank gehad het. Ek het Sat gan skiet en met die 66.2gr lading slegs 2299vps gekry en my slot het moeilik oopgemaak. Ek het besef iets is verkeerd
Het toe gestop. Het vir my n nuwe battery ingesit en vandag met n lading van 63gr n spoed van 2435 vps gekry met die chrony 5m weg. Ek is redelik oortuig dis akkuraat want ek het nog n chrony voor myne gesit wat 2434 vps gemeet het. Kan oom asb met die nuwe meting vir my uitwerk watse lading ek moet gebruik asb.
Ek het my geweer met 59gr en 63gr ladings ge zero op presies 100m en toe op 300m geskiet met die ladings. Vir elkeen het ek strelok gebruik en die spoedaanpassings funksie gebruik om te kyk of ek die spoed so kan uitwerk. Met strelok gee my 59gr spoed egter 2474vps en 2600vps met die 63gr. Ek het al dieselfde ervaring gehad met gameking punte wat 2600vps gemeet het op n chrony maar die aanpassing op Strelok gee oor die 2700vps uitgewerk op rangefinder afstande van tussen 300 en 500m?
Ek glo my bc's is korrek want Hornady se bc's verneem ek is baie akkuraat. Enige advies m.b.t. Al hierdie info?

Met die nuwe inligting wys dit dat die hoogste node met S365 by 2360vps (chronyspoed) is met 60,6gr lading.
Om by 2536vps (trompspoed) uit te kom kan S385 moontlik help. Druk sal egter op maks wees.
Om by 2536vps (trompspoed) uit te kom kan S385 moontlik help. Druk sal egter op maks wees.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Eight
- Hero Member

- Posts: 841
- Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm
Re: Hulp met begin lading vir 33winmag en 285gr eld-m
Dankie oom, watse ladings kan ek laai met s385 wat veilig is om snelhede te meet vir Quickload kalibrasie?
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Hulp met begin lading vir 33winmag en 285gr eld-m
Begin met 65gr.