7mm Remington saum

Everything regarding Long Range Shooting and Hunting here / Alles rakende Langafstand skiet en jag hier
Post Reply
Jessie
Full Member
Full Member
Posts: 113
Joined: Sat Jan 17, 2015 1:46 pm

7mm Remington saum

Post by Jessie »

More Manne

Weet nie of dit die regte plek is maar wil net graag hoor of daar iemand op die forum is wat n 7mm saum het. Wil net graag hoor of hulle happy is met dit, wie die geweer vir hulle gebou het en of doppe 'n probleem is om in die hande te kry
Baie dankie
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm

Re: 7mm Remington saum

Post by Mellies »

Dink Pinkes hier op die forum het een.

Hy sal seker nou-nou saam praat.

Captain O behoort jou ook redelik baie inligting te gee.

Met n vleisie...
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm

Re: 7mm Remington saum

Post by Mellies »

User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3652
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: 7mm Remington saum

Post by JPS »

Chrisjan het ook een, en hy hom self gebou.

Hy het ook Pinkes sin gekamer
Post Reply