Nuwe Lid

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
Torpedo
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 70
Joined: Mon May 22, 2017 6:41 pm

Nuwe Lid

Post by Torpedo »

Goeie more

Om af te skop wil ek graag dankie se vir die lede wat die "website" aan die gang hou en hulle kennis deel.
Ek lees al n ruk lank van die stories en elke keer leer n mens iets nuut by of val van jou stoel af soos ek lag.

Ek geniet jag en die natuur skoon speel net so n groot rol saam.

Ons as mens is maar net vir n kort tyd perk op aarde so ek maak seker ek geniet elke oomblik. Of dit nou Rots en strand hengel is in die Wes kaap en of dit nou Golf is op n Saterdag oggend is of klub skiet dag is maak ek seker ek is daar.

Ek geniet dit om te herlaai ,nie net hou dit n my besig nie maar ook uit die geweer winkels vir n kort tyd perk.

Ek is deel van SA jagter vereeniging en het my status op jag & sportsman skiet.

Ek hou niks van die laptop tik werk nie so ek skryf amper nooit iets op die groep nie - Ek sal eeder om n kamp vuur sit en na die nag geluide luister.

Groete
Elke dag is n voorreg
User avatar
Eduard Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 1495
Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm

Re: Nuwe Lid

Post by Eduard Venter »

Welkom hier Torpedo

Sent from my LG-H735 using Tapatalk
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Nuwe Lid

Post by tripodmvr »

Welkom. Jy het nou 'n groot deel van jou jagtersiel ontbloot. Hoop jy kuier lekker saam en kry weer so tik diaree om vir ons van jou jagte te vertel.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
neef
Full Member
Full Member
Posts: 135
Joined: Tue Jul 05, 2016 12:06 pm

Re: Nuwe Lid

Post by neef »

Welkom en jy kan altyd langs n vuur sit en met ons gesels[GRINNING FACE WITH SMILING EYES]

Sent from my LG-H735 using Tapatalk
Deel wat jy weet en jy sal wys word
Ruger Presision 6.5 cm
Sako 308win
Howa 204
Savage 243
coey .22
cz 75 p07 duty
Vektor SP1
Musgrave 12G pomp
Post Reply