Nuwe lid

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
User avatar
Johan Swanepoel
Newbie
Newbie
Posts: 2
Joined: Fri May 12, 2017 10:31 am

Nuwe lid

Post by Johan Swanepoel »

Ek jag jare met 'n ou 303 sporting. Ek het so pas my 30-06 gekry. ek is lief vir die bosveld. Ek is 'n agent vir bosveld plase en plotte. Hierdie lyk na 'n lekker forum om baie te kan doen en sê en kry. Bosveld groete.
Johan Swanepoel
Bosveld plase en plotte
073 945 1755
User avatar
neef
Full Member
Full Member
Posts: 135
Joined: Tue Jul 05, 2016 12:06 pm

Re: Nuwe lid

Post by neef »

Welkom Johan hoop jy geniet dit hier

Sent from my LG-H735 using Tapatalk
Deel wat jy weet en jy sal wys word
Ruger Presision 6.5 cm
Sako 308win
Howa 204
Savage 243
coey .22
cz 75 p07 duty
Vektor SP1
Musgrave 12G pomp
Aart
Newbie
Newbie
Posts: 9
Joined: Mon Jan 30, 2017 4:52 pm

Re: Nuwe lid

Post by Aart »

Welkom. Ek loop met selle wapens as jy.

Sent from my SM-G930F using Tapatalk
User avatar
Parker
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 338
Joined: Wed May 13, 2015 9:45 am

Re: Nuwe lid

Post by Parker »

Welkom Johan.
Stoot lood!
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Nuwe lid

Post by tripodmvr »

Welkom Johan. Jy het my en PWV se dag gemaak met die feit dat jy jou blyplek vertoon. Geniet die lekker warm weer daar by julle. Maar knyperig hier vanoggend.

Met jou werk ken jy sekerlik baie jagplekke in en om Warmbad. 'n Betroubare jagbestemming is wat ons almal voor soek. Kyk na hierdie post http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=1&t=57996 en jy sal verstaan wat ek bedoel.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Post Reply