"Forum af vir Reboot"

Rapporteer enige foute of aanbevelings hier/Report any problems or suggestions here
Post Reply
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1887
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

"Forum af vir Reboot"

Post by jaracal »

Ons dedicated server word Maandag aand 5 Junie tussen 20h00 en 24h00 "reboot" en sal die forum vir daardie tyd af wees. Dit gee darem vir die hardcore forum manne tyd om te gaan herlaai. :laugh:
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5133
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: "Forum af vir Reboot"

Post by Pvdw »

Dankie vir laat weet Heinrich
User avatar
Ashley
Hero Member
Hero Member
Posts: 1046
Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm

Re: "Forum af vir Reboot"

Post by Ashley »

jaracal wrote:Dit gee darem vir die hardcore forum manne tyd om te gaan herlaai. :laugh:
Groete
Heinrich
..en die wat nie herlaai nie gaan nou geforseer wees om met hul vrouens te moet gesels... >:D >:D >:D
Groete

Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: "Forum af vir Reboot"

Post by joe rocket »

Ek is in die man cave :laugh:
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
Post Reply