Dit is net weer 'n bewys dat 'n stewige platform van die begin af, die lewe sommer baie maklik maak.
Weereens geluk Morne.

What are you doing next Saterday?Martin82 wrote:Morning
Does anyone in Cape Town do that plastic steel for bedding? Im thinking of doing that to my GRS Berserk

There's an offer you should not refuseGawie(13mm) wrote:What are you doing next Saterday?Martin82 wrote:Morning
Does anyone in Cape Town do that plastic steel for bedding? Im thinking of doing that to my GRS Berserk
You can come and visit me in Paarl.

Oh yes that would be awesome. Next saturday we have a braai at 1. And i dont want to rush this whole story. Could we make it the following Saturday.Gawie(13mm) wrote:What are you doing next Saterday?Martin82 wrote:Morning
Does anyone in Cape Town do that plastic steel for bedding? Im thinking of doing that to my GRS Berserk
You can come and visit me in Paarl.

ooooh ok cool. Ya then that sounds goodGawie(13mm) wrote:Takes me less then an hour to do.
Let me know.
Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Morne, ek weet hierdie is 'n ou draad, net 'n paar vrae:Morne Van Der Merwe wrote:Nadat die expoxy mooi droog was, het ek hout by die aksie, om die pillars, by recoil lugg weg gedremmel, die pillars het toe 1.5mm bo die hout uit gesteek. Met elektriese tape het ek die loop gedraai dat die loop mooi in die middel van die loop kanaal lê. Die recoil lugg se onder kant, kante, en voor kant 2 lae elektriese tape geplak. Weer alles mooi gepas. Toe alles gewax en met speel klei toe gemaak. Hierdie is n vol aksie bedding, en my eerste probeer slag. Die expoxy meng vreeslik lekker, die verhouding as jy in volume werk is 2.5:1. So het lekker groot plastic houertjies gebruik vir die afmeetings.

Waar is ou GawieSwede wrote:Morne, ek weet hierdie is 'n ou draad, net 'n paar vrae:Morne Van Der Merwe wrote:Nadat die expoxy mooi droog was, het ek hout by die aksie, om die pillars, by recoil lugg weg gedremmel, die pillars het toe 1.5mm bo die hout uit gesteek. Met elektriese tape het ek die loop gedraai dat die loop mooi in die middel van die loop kanaal lê. Die recoil lugg se onder kant, kante, en voor kant 2 lae elektriese tape geplak. Weer alles mooi gepas. Toe alles gewax en met speel klei toe gemaak. Hierdie is n vol aksie bedding, en my eerste probeer slag. Die expoxy meng vreeslik lekker, die verhouding as jy in volume werk is 2.5:1. So het lekker groot plastic houertjies gebruik vir die afmeetings.
1. watter dikte elektriese tape het jy gebruik om die recoil lug te tape. As ek reg verstaan het jy die onderkant,
kante en die voor kant getape. Die voorkant, is dit die een wat naaste aan die magasyn is, die vierkantige
(plat) gedeelte van die lug?;
2. Hoeveel materiaal het jy verwyder aan die kante van die kolf om die volle aksie te bed;
3. Vir watter rede het jy die wit tape om die loop gesit by die knox
Ek wil graag ook so projek aanpak en sal jou raad in die verband baie waardeer

Dankie Hans ek het hom vanoggend deurgeleesHansieslim wrote:Swede
Dalk sien jy hier iets wat jy kan gebruik

Middag,Swede wrote:Morne, ek weet hierdie is 'n ou draad, net 'n paar vrae:Morne Van Der Merwe wrote:Nadat die expoxy mooi droog was, het ek hout by die aksie, om die pillars, by recoil lugg weg gedremmel, die pillars het toe 1.5mm bo die hout uit gesteek. Met elektriese tape het ek die loop gedraai dat die loop mooi in die middel van die loop kanaal lê. Die recoil lugg se onder kant, kante, en voor kant 2 lae elektriese tape geplak. Weer alles mooi gepas. Toe alles gewax en met speel klei toe gemaak. Hierdie is n vol aksie bedding, en my eerste probeer slag. Die expoxy meng vreeslik lekker, die verhouding as jy in volume werk is 2.5:1. So het lekker groot plastic houertjies gebruik vir die afmeetings.