Nuwe LX3 3-12X65 Lynx
- Sniper18
- Sr. Member

- Posts: 382
- Joined: Thu Feb 20, 2014 4:17 pm
Nuwe LX3 3-12X65 Lynx
Weet julle manne wanneer hierdie scope beskikbaar gaan wees en wat hy min of meer gaan kos?
Last edited by Sniper18 on Tue Mar 28, 2017 11:47 am, edited 1 time in total.
CBC .22LR
Tikka super varmint 222
Tikka sporter 223
Tikka 6mm Dasher
Savage LRP 260rem
Mauser 6.5x55
Remington 700 7mm-08
BSA 308win
Bruno ZKK 602 375 H&H
CZ P10C 9mm
CZ 12GA O/U
Tikka super varmint 222
Tikka sporter 223
Tikka 6mm Dasher
Savage LRP 260rem
Mauser 6.5x55
Remington 700 7mm-08
BSA 308win
Bruno ZKK 602 375 H&H
CZ P10C 9mm
CZ 12GA O/U
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: Nuwe LX3 4-12X65 Lynx
Hy is klaar beskikbaar en die manne praat blykbaar van R12-13k.
Ek het vir my een gekoop en hy is bitter nice!
LX3, 3-12X56
Ek het vir my een gekoop en hy is bitter nice!
LX3, 3-12X56
- Sniper18
- Sr. Member

- Posts: 382
- Joined: Thu Feb 20, 2014 4:17 pm
Re: Nuwe LX3 3-12X65 Lynx
Okay is bly om te hoor. Dankie IAN. Kom hy net met die SA Jagters kruis?Sangoma (IAN) wrote:Hy is klaar beskikbaar en die manne praat blykbaar van R12-13k.
Ek het vir my een gekoop en hy is bitter nice!
LX3, 3-12X56
CBC .22LR
Tikka super varmint 222
Tikka sporter 223
Tikka 6mm Dasher
Savage LRP 260rem
Mauser 6.5x55
Remington 700 7mm-08
BSA 308win
Bruno ZKK 602 375 H&H
CZ P10C 9mm
CZ 12GA O/U
Tikka super varmint 222
Tikka sporter 223
Tikka 6mm Dasher
Savage LRP 260rem
Mauser 6.5x55
Remington 700 7mm-08
BSA 308win
Bruno ZKK 602 375 H&H
CZ P10C 9mm
CZ 12GA O/U
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: Nuwe LX3 3-12X65 Lynx
JA, die kruishaar wat Herculas design het.
Die scope is redelik fris en swaar, mar gebou soos n tank! Die glas is bitter mooi en die fov is so groot dat jy JHB en Pta kan in pas. Turrets nog steeds 'mushie', mar dis n scope wat se turrets nie heeltyd gedraai gan word nie.
Die scope is redelik fris en swaar, mar gebou soos n tank! Die glas is bitter mooi en die fov is so groot dat jy JHB en Pta kan in pas. Turrets nog steeds 'mushie', mar dis n scope wat se turrets nie heeltyd gedraai gan word nie.
- Sniper18
- Sr. Member

- Posts: 382
- Joined: Thu Feb 20, 2014 4:17 pm
Re: Nuwe LX3 3-12X65 Lynx
Ja ek oorweeg dit om een vir my 22-250 te koop wat net gebruik gaan word vir jakkals skiet en jag.Sangoma (IAN) wrote:JA, die kruishaar wat Herculas design het.
Die scope is redelik fris en swaar, mar gebou soos n tank! Die glas is bitter mooi en die fov is so groot dat jy JHB en Pta kan in pas. Turrets nog steeds 'mushie', mar dis n scope wat se turrets nie heeltyd gedraai gan word nie.
CBC .22LR
Tikka super varmint 222
Tikka sporter 223
Tikka 6mm Dasher
Savage LRP 260rem
Mauser 6.5x55
Remington 700 7mm-08
BSA 308win
Bruno ZKK 602 375 H&H
CZ P10C 9mm
CZ 12GA O/U
Tikka super varmint 222
Tikka sporter 223
Tikka 6mm Dasher
Savage LRP 260rem
Mauser 6.5x55
Remington 700 7mm-08
BSA 308win
Bruno ZKK 602 375 H&H
CZ P10C 9mm
CZ 12GA O/U
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: Nuwe LX3 3-12X65 Lynx
Ek glo hy sal bitter mooi werk vir die jakke in die aand.
- Sniper18
- Sr. Member

- Posts: 382
- Joined: Thu Feb 20, 2014 4:17 pm
Re: Nuwe LX3 3-12X65 Lynx
Ja dink ook so met daai nuwe glas.Sangoma (IAN) wrote:Ek glo hy sal bitter mooi werk vir die jakke in die aand.
CBC .22LR
Tikka super varmint 222
Tikka sporter 223
Tikka 6mm Dasher
Savage LRP 260rem
Mauser 6.5x55
Remington 700 7mm-08
BSA 308win
Bruno ZKK 602 375 H&H
CZ P10C 9mm
CZ 12GA O/U
Tikka super varmint 222
Tikka sporter 223
Tikka 6mm Dasher
Savage LRP 260rem
Mauser 6.5x55
Remington 700 7mm-08
BSA 308win
Bruno ZKK 602 375 H&H
CZ P10C 9mm
CZ 12GA O/U
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: Nuwe LX3 3-12X65 Lynx
PIC
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Nuwe LX3 3-12X65 Lynx
Hoe lyk hy gemonteer op jou geweer?Sangoma (IAN) wrote:PIC
And as thy days, so shall thy strength be
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: Nuwe LX3 3-12X65 Lynx
Gan hom die naweek op sit. Geweer is by geweersmid
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Nuwe LX3 4-12X65 Lynx
Sangoma (IAN) wrote:Hy is klaar beskikbaar en die manne praat blykbaar van R12-13k.
Ek het vir my een gekoop en hy is bitter nice!
LX3, 3-12X56
Ek sien https://www.animalgear.co.za/lynx-rifle ... AvAb8P8HAQ adverteer hom vir R 8659
And as thy days, so shall thy strength be
-
Henrie_270
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Wed Jan 14, 2015 3:35 pm
Re: Nuwe LX3 3-12X65 Lynx
Kan iemand al terugvoer gee oor hoe die teleskoop in die nag op ongediertes presteer?
243 win, Howa Varmint, Swarovski z3 4-12x50 BRH
'n Jakkals verloor nie slaap oor die opinie van n skaap nie...
'n Jakkals verloor nie slaap oor die opinie van n skaap nie...
- Dirkvh
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Fri Jan 03, 2014 10:36 am
Re: Nuwe LX3 3-12X65 Lynx
Vandag myne gekry om 3-9x50 Leupold te vervang en die ding is 'n TANK!!!
Sal in die week hom gaan inwy op nag-trip. Sover bitter be-indruk!
Sal in die week hom gaan inwy op nag-trip. Sover bitter be-indruk!
Rom 8 v 1&2: Therefore, there is now no condemnation for those who are in Christ Jesus, 2 because through Christ Jesus the law of the Spirit who gives life has set you free from the law of sin and death
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Nuwe LX3 3-12X65 Lynx
Wys bietjie hoe lyk hy op jou geweerDirkvh wrote:Vandag myne gekry om 3-9x50 Leupold te vervang en die ding is 'n TANK!!!
Sal in die week hom gaan inwy op nag-trip. Sover bitter be-indruk!
And as thy days, so shall thy strength be
- Dirkvh
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Fri Jan 03, 2014 10:36 am
Re: Nuwe LX3 3-12X65 Lynx
Swede wrote:Wys bietjie hoe lyk hy op jou geweerDirkvh wrote:Vandag myne gekry om 3-9x50 Leupold te vervang en die ding is 'n TANK!!!
Sal in die week hom gaan inwy op nag-trip. Sover bitter be-indruk!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Rom 8 v 1&2: Therefore, there is now no condemnation for those who are in Christ Jesus, 2 because through Christ Jesus the law of the Spirit who gives life has set you free from the law of sin and death
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Nuwe LX3 3-12X65 Lynx
Baie mooi!!!
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
And as thy days, so shall thy strength be
- Dirkvh
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Fri Jan 03, 2014 10:36 am
Re: Nuwe LX3 3-12X65 Lynx
Was Vrydag aand by 'n nagskiet met die teleskoop.
Hy het baie goed vergelyk met sy Europese maats, en die res loshande geklop. Onder die 10/12 skuts wat deur die teleskope gekyk het, het hy elke keer in die top 3-4 ge-rate. Daar was Nightforce, S&B, Swarovski, Leupolds ens. Vir my was hy natuurlik 2de beste, en as ek reg onthou was dit net 'n Swarovski wat vir my duideliker was. But I might be biased, haha!!!
Ek was nog altyd 'n Burris fan, maar hierdie teleskoop klop hul ook. Ek wil my verstout en die stelling maak dat dit die beste nagskiet teleskoop is in sy prysklas.
Lekker dag
Dirk
Hy het baie goed vergelyk met sy Europese maats, en die res loshande geklop. Onder die 10/12 skuts wat deur die teleskope gekyk het, het hy elke keer in die top 3-4 ge-rate. Daar was Nightforce, S&B, Swarovski, Leupolds ens. Vir my was hy natuurlik 2de beste, en as ek reg onthou was dit net 'n Swarovski wat vir my duideliker was. But I might be biased, haha!!!
Ek was nog altyd 'n Burris fan, maar hierdie teleskoop klop hul ook. Ek wil my verstout en die stelling maak dat dit die beste nagskiet teleskoop is in sy prysklas.
Lekker dag
Dirk
Rom 8 v 1&2: Therefore, there is now no condemnation for those who are in Christ Jesus, 2 because through Christ Jesus the law of the Spirit who gives life has set you free from the law of sin and death
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2130
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Nuwe LX3 3-12X65 Lynx
Het jy al Geno se nuwe Wildgame gesien? Check this space 
