FTR en Bisley skiet
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1284
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: FTR en Bisley skiet
Wow, daai is werklik BAIE indrukwekkend Schalk...
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: FTR en Bisley skiet
Uitstekend geskiet!! Het so ruk terug met 'n bisley oop visier by die baan geskiet op 100m met gewone weermag patrone was nogal beindruk met die akkuraatheid daarvan, het so 3 duim groep geskiet, dit is heeltemaal iets anders, moet byvoeg dit was nie prone geskiet maar oor 'n sanksak van die bank af 
And as thy days, so shall thy strength be
- Morne Van Der Merwe
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm
Re: FTR en Bisley skiet
More Manne,
Ek stel nogal b elang in die F-ope klas, het die link op vorige bladsy gelees, as hul praat kan enige "rus" voor gebruik, sluit dit nou in F-TR bipod ook in?
Groete
Morne
Ek stel nogal b elang in die F-ope klas, het die link op vorige bladsy gelees, as hul praat kan enige "rus" voor gebruik, sluit dit nou in F-TR bipod ook in?
Groete
Morne
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1843
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: FTR en Bisley skiet
Sal self 'n F-ope wedstryd of twee wil skiet.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13582
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: FTR en Bisley skiet
Morne Van Der Merwe wrote:More Manne,
Ek stel nogal b elang in die F-ope klas, het die link op vorige bladsy gelees, as hul praat kan enige "rus" voor gebruik, sluit dit nou in F-TR bipod ook in?
Groete
Morne
Ja, julle moes vandag kom super league skiet het. Jy leer bitter baie tussen die manne wat wind verstaan
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Morne Van Der Merwe
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm
Re: FTR en Bisley skiet
Wanneer sal weer so skiet dag wees? Is daar webwerf of iets waar n mens die datums kan kry?
Groete
Morne
Groete
Morne
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
-
FDV
- Full Member

- Posts: 210
- Joined: Tue Jan 15, 2013 8:31 am
Re: FTR en Bisley skiet
Is daar enigiemand in die Wes Kaap wat belangstel om bietjie langafstand bisley te probeer of om jouself of jou geweer bietjie op langafstand te toets?
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: FTR en Bisley skiet
nie noodwendig Bisley nie maar langafstand wel
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: FTR en Bisley skiet
Morne,Morne Van Der Merwe wrote:Wanneer sal weer so skiet dag wees? Is daar webwerf of iets waar n mens die datums kan kry?
Groete
Morne
Ek sal vir jou skiet datums aanstuur van piet joubert in Pta, Heidelberg en potch deurstuur bietjie later.
Groete
Jan
-
FDV
- Full Member

- Posts: 210
- Joined: Tue Jan 15, 2013 8:31 am
Re: FTR en Bisley skiet
Bring jou geweer en scope en kom kyk bietjie watse groepe jy kan kry op langer afstande. Kom toets jouself ook bietjie teen die kaapse Suid Oos. Merkers gee jou onmiddellike terugvoer op jou skote en jy hoef nie te wonder of jy die gong senter getref het of net skrams nie.ruaanb wrote:nie noodwendig Bisley nie maar langafstand wel
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: FTR en Bisley skiet
Dit is nou skiet, baie mooi..!!!!swc-tr wrote:Martin, ons skiet gewoonlik 10 of 15 skoot wedstryde.
Hier is plotkaarte van werklike wedstryde wat geskiet is, tydens die 2015 Palma (Bisley langafstand wereldkampioenskap) in die VSA by Camp Perry.
Op 800 yards: Op 1000 yards: Moet darem byvoeg dit gaan nie altys so goed nie.
-
Charles.308
- Sr. Member

- Posts: 323
- Joined: Sun Nov 04, 2012 9:09 pm
Re: FTR en Bisley skiet
Hi Francois
Kan jy bietjie meer inligting gee oor FTR-skiet soos
Hoeveel kos dit om op n Saterdag te gaan skiet.
Hoelaat begin julle en tot hoelaat skiet julle.
Hoeveel skote op 300, 600, 900
Wou nog altyd probeer , maar nooit so ver gekom om dit te doen nie.
Dankie
Charles
Kan jy bietjie meer inligting gee oor FTR-skiet soos
Hoeveel kos dit om op n Saterdag te gaan skiet.
Hoelaat begin julle en tot hoelaat skiet julle.
Hoeveel skote op 300, 600, 900
Wou nog altyd probeer , maar nooit so ver gekom om dit te doen nie.
Dankie
Charles
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1843
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: FTR en Bisley skiet
Jan, wil jy dit nie hier sit dat almal kan sien nie?JPS wrote:Morne,Morne Van Der Merwe wrote:Wanneer sal weer so skiet dag wees? Is daar webwerf of iets waar n mens die datums kan kry?
Groete
Morne
Ek sal vir jou skiet datums aanstuur van piet joubert in Pta, Heidelberg en potch deurstuur bietjie later.
Groete
Jan
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
-
Joe308
- Full Member

- Posts: 228
- Joined: Sun Jun 23, 2013 12:11 pm
Re: FTR en Bisley skiet
Afstand en ammo benodig () in kolom heel regs.
08:00 - 15:00
Kostes ? Goedkoper en lekkerder as jag
Geweer: enige iets onder 8mm kaliber, geen silencers of muzzle breaks.
900m baan met genoeg wind, n lekker teerpad tot by die baan en n lekker kroeg 300m van die basis se hekke...
Kontak vir JPS(Jan), Bigfoot of myself as jy suid van die Jukskei bly en wil skiet....

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
FDV
- Full Member

- Posts: 210
- Joined: Tue Jan 15, 2013 8:31 am
Re: FTR en Bisley skiet
Hi
Het bietjie gesukkel om dit op te laai, maar hier is hy nou. Die WP Bisley 2017 jaarprogram.
Het bietjie gesukkel om dit op te laai, maar hier is hy nou. Die WP Bisley 2017 jaarprogram.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1615
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: FTR en Bisley skiet
Skiet in die Kaap begin 09:00 want 08:00 is dit nog donker in die winter en die wind waai nog nie.Francois wrote:Hi
Het bietjie gesukkel om dit op te laai, maar hier is hy nou. Die WP Bisley 2017 jaarprogram.
Francois Vogel
Francois Vogel
-
FDV
- Full Member

- Posts: 210
- Joined: Tue Jan 15, 2013 8:31 am
Re: FTR en Bisley skiet
Hier is 'n foto van die ouens in aksie
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
FDV
- Full Member

- Posts: 210
- Joined: Tue Jan 15, 2013 8:31 am
Re: FTR en Bisley skiet
Hi. Dit kos so ongeveer R100 om in te skryf. Dalk R10 meer as jy nie lid is nie. Dit sluit gewoonlik die koste in van die ouens wat die skywe trek en skoot plasings merk. Dit vat gewoonlik so tot middag-ete.
Inskrywing begin so 08h00
Inskrywing begin so 08h00
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: FTR en Bisley skiet
Sien paar F klas Proteas in daai foto...
- Morne Van Der Merwe
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm
Re: FTR en Bisley skiet
Baie dankie Jan,JPS wrote:Morne,Morne Van Der Merwe wrote:Wanneer sal weer so skiet dag wees? Is daar webwerf of iets waar n mens die datums kan kry?
Groete
Morne
Ek sal vir jou skiet datums aanstuur van piet joubert in Pta, Heidelberg en potch deurstuur bietjie later.
Groete
Jan
Sien julle die 24 Junie in Parys.
Groete
Morne
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: FTR en Bisley skiet
Reg so, jy sal dit erg geniet.Morne Van Der Merwe wrote:Baie dankie Jan,JPS wrote:Morne,Morne Van Der Merwe wrote:Wanneer sal weer so skiet dag wees? Is daar webwerf of iets waar n mens die datums kan kry?
Groete
Morne
Ek sal vir jou skiet datums aanstuur van piet joubert in Pta, Heidelberg en potch deurstuur bietjie later.
Groete
Jan
Sien julle die 24 Junie in Parys.
Groete
Morne
- Witpietskiet
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm
Re: FTR en Bisley skiet
Francois, gaan jy die WP Ope skiet in Oktober?Francois wrote:Hi
Het bietjie gesukkel om dit op te laai, maar hier is hy nou. Die WP Bisley 2017 jaarprogram.
Ons is n paar manne wat beplan af te kom vir die shoot.
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
Groete uit Windhoek
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1518
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: FTR en Bisley skiet
Jan, ek sien weer 'n paar blinde, gebreklike ouens, hulle kan nie sien of self die geweer vashou nie..............JPS wrote:Sien paar F klas Proteas in daai foto...
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: FTR en Bisley skiet
Watter datum is die WP ope? Ek wil afkom.
Jan gaan jy af vlieg dan tel ek jou op by lughawe. Hopelik sal Renier my nie weer hoef in te tou nie. Die eerste keer toe pak my bakkie se enjin mos op halfpad tussen S&O en Atlantis
Jan gaan jy af vlieg dan tel ek jou op by lughawe. Hopelik sal Renier my nie weer hoef in te tou nie. Die eerste keer toe pak my bakkie se enjin mos op halfpad tussen S&O en Atlantis
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: FTR en Bisley skiet
Ek ook,swc-tr wrote:Jan, ek sien weer 'n paar blinde, gebreklike ouens, hulle kan nie sien of self die geweer vashou nie..............JPS wrote:Sien paar F klas Proteas in daai foto...![]()
![]()
![]()