Newbie Sukses
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2128
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Newbie Sukses
Was gisteraand alleen uit vir die 1ste keer. Binne 45 sekondes het 2 jakkies ingekom teen 'n moerse spoed met klein steenbok klank. 1ste een op 140m en 2de een op 280m geskiet. 2de skoot kwaai ver vir my in die aand. 'n derde outjie het sy verskyning gemaak, maar het op my buurman se grond geloop so ek moes hom los.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Newbie Sukses
Geluk. Jy sou jou buurman 'n guns gedoen het om 'n hou oor die draad te gooi. Kry vooraf toestemming by hulle dan is almal tevrede.
Goed, beter, 6millimeter!
- pieter h
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm
Re: Newbie Sukses
Goed gedoen Malan
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Newbie Sukses
Tot en met daar fotos is klink die maar soos 'n storie :-)
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2128
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Newbie Sukses
Hahaha. Het ongelukkig nie fotos geneem nie. Geno, dankie vir al die hulp en equipment. Ek het onlangs eers die plaas gekoop en moet nog net die 1 buurman ontmoet. Daar word niks op sy stuk grond geboer nie so die jakkalse pla hom glo nie so wou nie op sy grond skiet sonder dat ek hom ken nie. Daai black-sam is obviously nou slim, maar 2 het darrem bakkie gery
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2128
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Newbie Sukses
Dankie Pieter
