Interressante stukkie goeie nuus vir boere
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Interressante stukkie goeie nuus vir boere
Dankie Chevvy. Dit is belangrike inligting wat boere nodig het om van te weet.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- GERT vd M
- Hero Member

- Posts: 650
- Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm
Re: Interressante stukkie goeie nuus vir boere
Wonder wat van mense wat net op plase bly, soos plaas voormanne ens.
Groetnis
Gert
Groetnis
Gert
.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14(VERKOOP)/
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1491
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Interressante stukkie goeie nuus vir boere
Die wet vereis nie dat jy 'n boer moet wees of op 'n plaas bly om 'n wapen onder artikel 14 te lisensieer nie. Die wet sê dat jy moet kan motiveer hoekom 'n artikel 13 selfverdedigings wapen nie voldoende is om jouself te beskerm nie. Basies kan enige iemand dit kry maar ek sou dink dat diegene wat op plase bly 'n beter kans het om goedgekeur te word as gevolg van plaasmoorde, renosterstropers ens.GERT vd M wrote:Wonder wat van mense wat net op plase bly, soos plaas voormanne ens.
Groetnis
Gert
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170525/dc885df646506561a84cb71f47cefa8a.jpg
Ek heg 'n skermskoot by van artikel 14 van die wapenwet (hoop hy wys mooi duidelik)
Groete
- Parker
- Sr. Member

- Posts: 335
- Joined: Wed May 13, 2015 9:45 am
Re: Interressante stukkie goeie nuus vir boere
Eduard net n vraag. Moet dieselfde boer nou eers semi outo competency doen? Of gaan sy huidige geweer of selfs handwapen(selfverdediging)competency voldoende wees?
Stoot lood!
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1491
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Interressante stukkie goeie nuus vir boere
Hy sal moet bevoegdheid hê vir semi outomaties glo ek
Sent from my LG-H735 using Tapatalk
Sent from my LG-H735 using Tapatalk
- Parker
- Sr. Member

- Posts: 335
- Joined: Wed May 13, 2015 9:45 am
Re: Interressante stukkie goeie nuus vir boere
Glo ook so. So dit gaan nie net vir aansoek wees vir n seksie 14 wapen nie.
Stoot lood!
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1491
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Interressante stukkie goeie nuus vir boere
Vir seksie 14 het die aansoeker nie toegewyde jag of sportskiet status nodig nie. Dus as die boer nie sportskiet wil doen nie kan hy steeds onder artikel 14 aansoek doen vir 'n semi outomatiese geweer vir selfverdediging, mits hy die nodige bevoegdheid het soos met enige ander aansoek. Let ook op dat 'n artikel 14 lisensie slegs 2 jaar geldig is teenoor die 10 jaar van 'n artikel 16 lisensie.
Sent from my LG-H735 using Tapatalk
Sent from my LG-H735 using Tapatalk
