Middag almal,
My naam is Migal van Centurion. Ek is 24 jaar oud en is lief vir jag en visvang.
Ek sal iemand se hulp waardeur met raad oor hoe om te werk te gaan om my oorlede vader se gewere op my naam te sit. Dit is tans nog steeds in die boedel, maar sover ek verstaan is die eksekuteur van die boedel in die tronk vir bedrog. Ek kyk uit vir enige kommentaar.
Baie dankie
Migal
Hulp met jag gewere op naam te sit
- Viking
- Hero Member

- Posts: 872
- Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Re: Hulp met jag gewere op naam te sit
Migal,
Die stelling dat die eksekuteur in die tronk sit is 'n GROOT bron van kommer!!!
Jy/julle sal moet aansoek doen dat hy onthef word en iemand anders aangestel word as eksekuteur. Dis die ENIGSTE persoon wat namens die oorledene jou a271 (aansoekvorm) kan teken.
Sterkte

" My idea of gun control is using BOTH hands!"
-
Jjjbay
- Jr. Member

- Posts: 62
- Joined: Wed May 03, 2017 7:24 am
Re: Hulp met jag gewere op naam te sit
As jy jou competencies het en jy het al die details het van die vuurwapens en al die details van jou pa she dood sal n dfo wat sy sout werd is jou moontlik kan bystaan. My Voorstel is om jou local dfo te gaan sien en te hoor wat hy se. Jou ander opsie is om "Leggally Armed" te kontak. Hulle werk onder andere met boedel wapens ens
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Hulp met jag gewere op naam te sit
Hallo Migal
Wie is huidig in besit van die vuurwapens? Wie stoor dit volgens die wet se vereistes?
Het jy status om vuurwapens te besit? Sport of Toegewyde jag?
Het jy reeds ander vuurwapens?
Wie is huidig in besit van die vuurwapens? Wie stoor dit volgens die wet se vereistes?
Het jy status om vuurwapens te besit? Sport of Toegewyde jag?
Het jy reeds ander vuurwapens?
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution