Semi Auto ladings?
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1841
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Semi Auto ladings?
Ek het glad nie geflare nie, maar het wel ge-trim en ge-chamfer.
Miskien is dit 'n slegte batch. E-pos vir Frontier en vra hulle daaroor, hulle sal dit moontlik vervang.
Miskien is dit 'n slegte batch. E-pos vir Frontier en vra hulle daaroor, hulle sal dit moontlik vervang.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7987
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Semi Auto ladings?
Het vanoggend gou scope gaan zero.
69gr NCC @ 2815 fps (24gr S321, PMP Dop en primer)
77gr NCC @ 2635 fps (23gr S321, PMP Dop en primer) [dit lyk of die 9 twist sukkel met die koeëls]
55gr PMP @ 2885 fps (fabrieksrondte)
16.1" Colt met 9 twist swaar loop. Het nou seker al so tussen 5 en 600 skote geskiet sonder om die gun skoon te maak ... nog geen storings of probleme.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20161213/53d57753e9d58b76d6d7aede6d0d5c14.jpg
69gr NCC @ 2815 fps (24gr S321, PMP Dop en primer)
77gr NCC @ 2635 fps (23gr S321, PMP Dop en primer) [dit lyk of die 9 twist sukkel met die koeëls]
55gr PMP @ 2885 fps (fabrieksrondte)
16.1" Colt met 9 twist swaar loop. Het nou seker al so tussen 5 en 600 skote geskiet sonder om die gun skoon te maak ... nog geen storings of probleme.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20161213/53d57753e9d58b76d6d7aede6d0d5c14.jpg
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1841
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Semi Auto ladings?
Dis nou 'n interessante teiken, dankie Arnold. Hy skiet die 69 gr NCC baie mooi, ek sou gedink het 'n 1 in 9" sal al bietjie met hulle sukkel.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7987
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Semi Auto ladings?
Die 69gr se 8 skote meet 1.65". Seker nie sleg vir 'n "milspec" AR nie maar ek sou dit bietjie beter wou hê.
Nou wag ek maar vir die slotaksie 223 om die groepering kleiner te maak.
Nou wag ek maar vir die slotaksie 223 om die groepering kleiner te maak.
Last edited by Arnold on Tue Dec 13, 2016 2:21 pm, edited 1 time in total.
-
Ranger
- Hero Member

- Posts: 887
- Joined: Thu Aug 06, 2015 8:44 am
Re: Semi Auto ladings?
Nice group with the 69gr bullets. Arnold what is your intention for your AR? IPSC/SAPSA? 3gun?
Howa 30.06 / 6.5 Creedmoor / 223 Rem
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7987
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Semi Auto ladings?
Ultimately I want to do some 3gun but for now NSA postal shoots will have to do and this is what the gun was motivated for.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3940
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Semi Auto ladings?
Dit sal heel gaaf wees, en dan kan jy jou sights by my optel voor een van my kinders dit op 'n houtgeweer mount.Jacques van Eeden wrote:Moet ek vir jou saam bring?tau wrote:Dankie vir die info manne. My eerste 100 Frontier koeëls gelaai gisteraand. Toe raak my S 321 op. Sal Vrydag weer doppe maak en Frontiers toets.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3940
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Semi Auto ladings?
BAIE mense se slot aksie jag gewere skiet nie so nie. Netjies.Arnold wrote:Het vanoggend gou scope gaan zero.
69gr NCC @ 2815 fps (24gr S321, PMP Dop en primer)
77gr NCC @ 2635 fps (23gr S321, PMP Dop en primer) [dit lyk of die 9 twist sukkel met die koeëls]
55gr PMP @ 2885 fps (fabrieksrondte)
16.1" Colt met 9 twist swaar loop. Het nou seker al so tussen 5 en 600 skote geskiet sonder om die gun skoon te maak ... nog geen storings of probleme.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20161213/53d57753e9d58b76d6d7aede6d0d5c14.jpg
Last edited by tau on Mon May 22, 2017 8:48 am, edited 1 time in total.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3940
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Semi Auto ladings?
Ek het gister 'n 3-9x 40 Burris op my AR gesit. EK wou net bietjie kyk of hy akkuraat kan skiet as jy hom scope emt geen verwagtinge van vreeslike akkuraatheid nie.
Wel ek is geskok. EK het 20cm gonge tot op 200m hou vir hou getref sonder om baie te konsentreer.
Ek skiet:
pmp doppe
24gr S 321
Frontier 55gr FMJ
2933 fps op 5 skoet Dupliseer twee en ES is 30 fps.
16" loop
Die ammo is doppe wat ek FL en net met thinners spoel.Dan laai ek kruit met Redding comp dispenser en weeg net so elke 10de een, net vir veiligheid. Was nog altyd net vir skiet met aimpoint.
Ek dink die feit dat jy nie skiet posisie verander na elke skoot nie, maak jou bitter vinnig weer op teiken kom en in posisie om elke skoot presies dieselfde te herhaal. Teen R3.40 +- per skoot is dit ek BAIE goedkoper as enige ander geweer wat ek skiet.

Last edited by tau on Mon May 22, 2017 10:02 am, edited 1 time in total.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3940
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Semi Auto ladings?
nee dit is nie groepering komp wenner groepe nie, maar vir staal skiet is dit goed genoeg.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
Induna
- Jr. Member

- Posts: 91
- Joined: Fri May 29, 2015 4:56 am
Re: Semi Auto ladings?
Hi Manne,
ek het n M&P15 Sport 2 en wil graag herlaai. Ek het gedink aan 55gr Vmax koeels en dalk S321 of S335 kruit. Watter sal jul aanbeveel? (ek het redelik 335 beskikbaar). Ek het gelees op die S&W forum dat manne goeie sukses het met die 55gr Vmaxe en dat dit mooi stabiliseer met die 1:9 twist.
Ek wil ook hoor of ek moet full size of net necksize? Op my jaggewere necksize ek net.
Dankie byvoorbaat.
Jacques

Musgrave 30-06 Mod 83
Musgrave .308 RSA
Howa .204 Varminter
Norinco .22 LR
Taurus .38 Special
Glock 43 GEN 4
S&W M&P15 Sport II
Musgrave .308 RSA
Howa .204 Varminter
Norinco .22 LR
Taurus .38 Special
Glock 43 GEN 4
S&W M&P15 Sport II
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Semi Auto ladings?
In my S&W M&P15 skiet ek 50gr koeels met S321 en gaan nou oor 55gr toe met S335.
Ek fullsize elke keer.
Ek fullsize elke keer.
Goed, beter, 6millimeter!
-
Induna
- Jr. Member

- Posts: 91
- Joined: Fri May 29, 2015 4:56 am
Re: Semi Auto ladings?
Thanks. Net n vraag ivm fullsize. Doen jy dit net dat doppe nie potensieel vassit nie of wat is die rede?Geno wrote: Fri Jul 24, 2020 10:00 am In my S&W M&P15 skiet ek 50gr koeels met S321 en gaan nou oor 55gr toe met S335.
Ek fullsize elke keer.
Ek necksize gewoonlik omdat die doppe volgens my geweer ge-fireform is. Maar met die AR is daar seker ander komplikasies as ek nie fullsize nie?
Musgrave 30-06 Mod 83
Musgrave .308 RSA
Howa .204 Varminter
Norinco .22 LR
Taurus .38 Special
Glock 43 GEN 4
S&W M&P15 Sport II
Musgrave .308 RSA
Howa .204 Varminter
Norinco .22 LR
Taurus .38 Special
Glock 43 GEN 4
S&W M&P15 Sport II
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
-
Induna
- Jr. Member

- Posts: 91
- Joined: Fri May 29, 2015 4:56 am
Re: Semi Auto ladings?
Dankie Geno. Ek dink ek gaan dan ook gaan met die 55gr VMax kooels en S335 kruit.
Musgrave 30-06 Mod 83
Musgrave .308 RSA
Howa .204 Varminter
Norinco .22 LR
Taurus .38 Special
Glock 43 GEN 4
S&W M&P15 Sport II
Musgrave .308 RSA
Howa .204 Varminter
Norinco .22 LR
Taurus .38 Special
Glock 43 GEN 4
S&W M&P15 Sport II