Alternatiewe scope basis vir Musgrave K98
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Alternatiewe scope basis vir Musgrave K98
Ek doen bietjie ladingontwikkeling vir die 30-06,skiet n paar groepe, kom by die huis vee wapen af kom ek agter die voorste ring is los op die stud. Dit was goed vasgedraai toe ek Las dit nagegaan het. Watter ander opsies het ek of moet ek loctite smeer. Geen wonder my groepe nie na wense was nie
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
And as thy days, so shall thy strength be
- Morne Van Der Merwe
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm
Re: Alternatiewe scope basis vir Musgrave K98
Hi Swede,
Ek het die 2 stuk warne weaver rails opgesit met Nightforce ultralite ringe. So ver geen probleme.
Groete
Morne
Ek het die 2 stuk warne weaver rails opgesit met Nightforce ultralite ringe. So ver geen probleme.
Groete
Morne
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Alternatiewe scope basis vir Musgrave K98
Ek het gesukkel om my scope ver genoeg terug te mount. Het n picatinny rail laat maak. Kan nou scope baie verder terug mount en hoef nie oor los studs ens te wonder nie.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Alternatiewe scope basis vir Musgrave K98
Waar het jy die rail gekry, ek dink dit is die beste opsieGian_dP wrote:Ek het gesukkel om my scope ver genoeg terug te mount. Het n picatinny rail laat maak. Kan nou scope baie verder terug mount en hoef nie oor los studs ens te wonder nie.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
And as thy days, so shall thy strength be
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Alternatiewe scope basis vir Musgrave K98
Geweersmit by Wildman, Geoffery Baraball, het dit vir my gemaak.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Alternatiewe scope basis vir Musgrave K98
As jy bietjie tyd het plaas n foto van die rail, sal dit waardeurGian_dP wrote:Geweersmit by Wildman, Geoffery Baraball, het dit vir my gemaak.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
And as thy days, so shall thy strength be
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Alternatiewe scope basis vir Musgrave K98
Sal vanaand opsitSwede wrote:As jy bietjie tyd het plaas n foto van die rail, sal dit waardeurGian_dP wrote:Geweersmit by Wildman, Geoffery Baraball, het dit vir my gemaak.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Alternatiewe scope basis vir Musgrave K98
Gian jy het seker vergeetGian_dP wrote:Sal vanaand opsitSwede wrote:As jy bietjie tyd het plaas n foto van die rail, sal dit waardeurGian_dP wrote:Geweersmit by Wildman, Geoffery Baraball, het dit vir my gemaak.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
And as thy days, so shall thy strength be
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Alternatiewe scope basis vir Musgrave K98
Jammer! Sal vanaand.Swede wrote:Gian jy het seker vergeetGian_dP wrote:Sal vanaand opsitSwede wrote: As jy bietjie tyd het plaas n foto van die rail, sal dit waardeur
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Alternatiewe scope basis vir Musgrave K98
As jy bietjie tyd het plaas n foto van die rail, sal dit waardeur
Sent from my SM-G950F using Tapatalk[/quote]
Sal vanaand opsit
Gian jy het seker vergeet
[/quote]
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170525/223fe7abd0f92553346c658a05eb165e.jpg//uploads.tapatalk-cdn.com/20170525/d59ca91b3d2d1183227486af72947871.jpg
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Sent from my SM-G950F using Tapatalk[/quote]
Sal vanaand opsit
Gian jy het seker vergeet
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170525/223fe7abd0f92553346c658a05eb165e.jpg//uploads.tapatalk-cdn.com/20170525/d59ca91b3d2d1183227486af72947871.jpg
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Alternatiewe scope basis vir Musgrave K98
Dankie Gian, dit lyk baie mooi!!!
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
And as thy days, so shall thy strength be
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Alternatiewe scope basis vir Musgrave K98
Watter ringe gebruik jy? is dit die laagste wat jy die scope kon monteer en is dit 'n 0 MOA rail. Jammer oor al die vrae.
And as thy days, so shall thy strength be
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Alternatiewe scope basis vir Musgrave K98
Burris xtr medium. Scope kan laer wees, ek het die ringe gehad. Met cheekpiece kry ek goeie cheek weld.
20 moa rail
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
20 moa rail
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Alternatiewe scope basis vir Musgrave K98
Baie dankie vir jou moeite 
And as thy days, so shall thy strength be
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Alternatiewe scope basis vir Musgrave K98
Het toe 'n rail by Lynx gekry vir my Musgrave, dit is gister geboor en monteer, my probleme met die stud basis is hopelik nou 'n ding van die verlede. Dankie Hercules vir jou opinie en advies hieromtrent. Hier is 'n foto.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
And as thy days, so shall thy strength be
-
Hercules Louw
- Hero Member

- Posts: 891
- Joined: Fri Aug 24, 2012 12:43 pm
Re: Alternatiewe scope basis vir Musgrave K98
Plesier.
Met daardie tipe montering kan jy seker wees daar is geen spanning oor jou teleskoop nie. Nou moet die groepering ook net reg wees.
Met daardie tipe montering kan jy seker wees daar is geen spanning oor jou teleskoop nie. Nou moet die groepering ook net reg wees.
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Alternatiewe scope basis vir Musgrave K98
Bly jy het reggekom. Lyk goed!
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308