Nog twee
-
dehacked
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am
Re: Nog twee
Nice
Sent from my SM-A300F using Tapatalk
Sent from my SM-A300F using Tapatalk
Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
- tobie
- Jr. Member

- Posts: 96
- Joined: Sun Nov 15, 2009 12:40 pm
Re: Nog twee
Wat se klanke beveel jul aan om nou te gebruik . Ek het saterdag aand darm twee geskiet. Die volk het weer gehoor en die buurman het hom gisteraand in die pad gejaag met baie...
Sent from my SM-G570F using Tapatalk
Sent from my SM-G570F using Tapatalk
Jy kan maar hardloop, maar ek sien jou!!!
- SakoTrippel2
- Hero Member

- Posts: 716
- Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm
Re: Nog twee
Gaan delf bietjie in die argiewe deur die search funksie te gebruik. Soek onder andere na Taffie: Tafjak Tips asook Roepmetodes. Jaracal het eintlik ontstaan as 'n jakkals jagters forum en in die verlede is daar baie kennis gedeel oor die onderwerp.
Groete
Frans
Groete
Frans
Sako 30-06, Sako 308, 2 X Sako 222, Savage LRP 243 Ackley, P.Beretta A300 12ga, Howa 6.5 Creed, Glock 19 G4 9mm, Mini Mauser 22LR, Savage Stevens 410, Rossi 38Sp, LLAMA 22LR Pistool, LM4 223(5.56x45)
-
Hackerman
- Newbie

- Posts: 38
- Joined: Fri Jan 16, 2015 1:59 pm
Re: Nog twee
Ek self n paar laat bakkie ry nou die aand en nog n kat en jak in die veld wat ek nie kon kry in die lang gras nie
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Adriaan Louw
- Jr. Member

- Posts: 70
- Joined: Thu Jul 24, 2014 3:39 pm
Re: Nog twee
So kan jakkie maar enige tyd lyk....
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3126
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Nog twee
Damn!
Wat het jy hom gevoer Adriaan?
Wat het jy hom gevoer Adriaan?- Adriaan Louw
- Jr. Member

- Posts: 70
- Joined: Thu Jul 24, 2014 3:39 pm
Re: Nog twee
180 grein PMP Pro Amm met 'n ander man se Sako 30-06 naby Senekal in die Vrystaat. 
-
Rot
- Jr. Member

- Posts: 61
- Joined: Mon Nov 14, 2011 8:16 am
Re: Nog twee
Julle manne maak my bly as hulle so lyk. Ek sien as ek een skiet in die gat en hy jank so kom sy maaikies vinnig kyk wat aan gaan
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
