Minimum KE Gevaarlike Dikvellige Wild - Wie maak die reels?
- Max Rossle
- Sr. Member

- Posts: 322
- Joined: Thu May 04, 2017 12:30 pm

Goeiedag lede
Ek vertrou dit gaan goed.
Ek het die naweek 'n paar somme gemaak wat my bietjie deurmekaar gemaak het aangaande minimum voorgestelde / wettige kalibers vir groot wild / gevaarlike wild jag in SA.
Ek verstaan dat die minimum in meeste lande die .375 Holland and Holland Magnum is, met 'n Kinetiese Energie van 4163ft/lbs met 'n 300gr Solid met trompsnellheid van 2500fps.
Maar hoekom dan nie die 8.6mm (.338) kaliber nie? Die wetenskap daar agter fasineer my net.
Want die sectional density van 'n 300gr Hornady DGS in 375 kaliber is .305.
Die sectional density van 'n 250gr Rhino Penetrator koel is 0.311, en gelaunch teen 2720fps uit 'n 338 Winchester Magnum geweer uit, is jou kinetiese energie 4119ft/lbs.
Nou met daai in ag geneem - wie maak die reels en waarop was dit baseer (daai tyd)?
Is dit die deursnee wat die verskil maak? 9.5mm (375) vs 8.6mm(338) ?
Maar kyk dan na die 9.3x62, wat ook in baie lande 'n wettige minimum is...
.375 H&H, 300gr, 2500fps, 0.305 SD = 4163ft/lb kinetiese energie
.338 Win Mag, 250gr, 2720fps, 0.311 SD = 4119ft/lbs kinetiese energie
285gr Norma Oryx teen 2350fps het 'n SD van 0.305 en genereer 3550ft/lbs KE....
Ek verstaan dat as dit oor solid skiet gaan gaan baie gedagte daarin oor minimum deursnee wondkanale te bepaal vir effektiewe doodskote op groot, dikvellige wild.
Hoor graag van die wat bietjie weet oor hoe die minimum vereistes vir groot wild jag in SA bepaal is.
Dankie

Jag met kennis en wetenskap - nie met 'n opinie nie.
.22LR, 223 Rem, 7mm-08, 7x64, 375 HH Magnum, ATA SP OU 12G, Glock 9mm, Ruger 357 Magnum, S&W .38 en S&W .44 Rem Mag
Geskei met: .243 Win, 6.5 Cr,
30-06, .338 WM, 308 Winx2, 12Gx4, 450 Rigby

- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Minimum KE Gevaarlike Dikvellige Wild - Wie maak die ree
Ek het nie antwoorde op jou vrae nie... Maar as jy een gebruik wat groter is as die minimum dan worry jy nie oor dit nie 
Die land se wette is daar, en al hou ons nie altyd daarvan nie is hulle nogsteeds daar.
As ek die wet onthou gaan dit oor die deursnee en gewig van die koeel.
Baie ouens is darem sinlik en sal nie die 9.3 afkeer nie.
Die 338WM kan dit doen, virseker, maar daai bietjie "frontal surface area" help maar altyd!

Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Minimum KE Gevaarlike Dikvellige Wild - Wie maak die ree
Ek het net een baie belangrike vraag soos per laas maand se Magnum:

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7571
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Minimum KE Gevaarlike Dikvellige Wild - Wie maak die ree
Max
Hierdie is n lang en ingewikkelde gesprek, maar verseker n lekker een.
Die kort antwoord is dat die besluite gemaak is op grond van praktiese ervaring met wapens sowel as komponente beskikbaar in die spesifieke tyd. Daarna is probeer om die besluite te kwantifiseer met verskillende wetenskaplike formules. Dis hier waar die probleem in kom volgens my aangesien dit nooit so eenvoudig is nie.
Kom ons vat n paar aspekte. Baie mense hardloop vinnig na SD(Sectional Density) toe as ons praat van goed soos penetrasie. Kom ons los dit by soliede koeels waar hierdie waarde relatief konstand is en nie dinamies van aard is soos met sagte koeels nie. n 500gr 458 koeel se SD waarde is konstand ongeag die rondte wat hom afvuur. In n 458 Win Mag is sy pentrasie in n olifant skedel basies 1m teen n trompsnelheid van plus minus 2100ft/sek. Hierdie verander dramaties as jy daai einste koeel uit n 450 Rigby teen 2450ft/sek skiet. Richard Sowry rapporteer dat hy met frontale skote op olifante amper totale penetraie op die dier kry.
Maar nou moet ons ook die volgende in ag neem. Doen jy hierdie met n konvensionele loodkern rondepunt koeel dat kry jy weer swakker penetrasie teen hoer spoed as teen laer. Die 460 Weatherby wat balisties maar die 450 Rigby se ekwavilent is het dit vir ons gewys. Gebruik n moderne plat mephalt solide monometaal koeel dan ervaar jy dit weer andersom. Hierdie tipe koeels gee oor die algemeen n minimum van 30% beter penetrasie as die konvensionele solids teen dieselfde trompsnelhede. In al hierdie besprekings bly die SD waarde dieselfde.
Om dit nog verder te vat bly energievlakke dieselfde as die twee veskillende solids geskiet word, maar tog is daar n verskil in penetrasie. So jy kan sien hoe gevaarlik/moelik/ingewikkeld dit raak as n mens formules wil gebruik om praktiese waarnemings te probeer staaf of verklaar.
Erens moes die streep getrek word en persoonlik dink ek dit is baie sinlik om dit by die 375 H&H te doen. Dit sal my wel nie keer om my 338 Win Mag te gebruik op gevaarlike wild as dit al is tot my beskikking nie.
Groetnis
Wouter

Dit is net uit interessantheid gevra, ek is 'n groot liefhebber van .416 kalibers en op....
Maar ja, die wetenskap agter die besluite fasineer my.
Maar ja, die wetenskap agter die besluite fasineer my.
Jag met kennis en wetenskap - nie met 'n opinie nie.
.22LR, 223 Rem, 7mm-08, 7x64, 375 HH Magnum, ATA SP OU 12G, Glock 9mm, Ruger 357 Magnum, S&W .38 en S&W .44 Rem Mag
Geskei met: .243 Win, 6.5 Cr,
30-06, .338 WM, 308 Winx2, 12Gx4, 450 Rigby
.22LR, 223 Rem, 7mm-08, 7x64, 375 HH Magnum, ATA SP OU 12G, Glock 9mm, Ruger 357 Magnum, S&W .38 en S&W .44 Rem Mag
Geskei met: .243 Win, 6.5 Cr,
30-06, .338 WM, 308 Winx2, 12Gx4, 450 Rigby
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2112
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Minimum KE Gevaarlike Dikvellige Wild - Wie maak die ree
Tot by watter grootte diere sal mens die streep trek vir iets soos 9.3x66 (370 sako) ?
En in watter lande voldoen dit aan die wet?

Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- Max Rossle
- Sr. Member

- Posts: 322
- Joined: Thu May 04, 2017 12:30 pm
Re: Minimum KE Gevaarlike Dikvellige Wild - Wie maak die ree
Wouter Roets wrote:Max
Hierdie is n lang en ingewikkelde gesprek, maar verseker n lekker een.
Die kort antwoord is dat die besluite gemaak is op grond van praktiese ervaring met wapens sowel as komponente beskikbaar in die spesifieke tyd. Daarna is probeer om die besluite te kwantifiseer met verskillende wetenskaplike formules. Dis hier waar die probleem in kom volgens my aangesien dit nooit so eenvoudig is nie.
Kom ons vat n paar aspekte. Baie mense hardloop vinnig na SD(Sectional Density) toe as ons praat van goed soos penetrasie. Kom ons los dit by soliede koeels waar hierdie waarde relatief konstand is en nie dinamies van aard is soos met sagte koeels nie. n 500gr 458 koeel se SD waarde is konstand ongeag die rondte wat hom afvuur. In n 458 Win Mag is sy pentrasie in n olifant skedel basies 1m teen n trompsnelheid van plus minus 2100ft/sek. Hierdie verander dramaties as jy daai einste koeel uit n 450 Rigby teen 2450ft/sek skiet. Richard Sowry rapporteer dat hy met frontale skote op olifante amper totale penetraie op die dier kry.
Maar nou moet ons ook die volgende in ag neem. Doen jy hierdie met n konvensionele loodkern rondepunt koeel dat kry jy weer swakker penetrasie teen hoer spoed as teen laer. Die 460 Weatherby wat balisties maar die 450 Rigby se ekwavilent is het dit vir ons gewys. Gebruik n moderne plat mephalt solide monometaal koeel dan ervaar jy dit weer andersom. Hierdie tipe koeels gee oor die algemeen n minimum van 30% beter penetrasie as die konvensionele solids teen dieselfde trompsnelhede. In al hierdie besprekings bly die SD waarde dieselfde.
Om dit nog verder te vat bly energievlakke dieselfde as die twee veskillende solids geskiet word, maar tog is daar n verskil in penetrasie. So jy kan sien hoe gevaarlik/moelik/ingewikkeld dit raak as n mens formules wil gebruik om praktiese waarnemings te probeer staaf of verklaar.
Erens moes die streep getrek word en persoonlik dink ek dit is baie sinlik om dit by die 375 H&H te doen. Dit sal my wel nie keer om my 338 Win Mag te gebruik op gevaarlike wild as dit al is tot my beskikking nie.
Groetnis
Wouter
Hi Wouter!
Dankie vir die terugvoer.
Kom ons vergelyk 'n Barnes Monolithic koel of Rhino Penetrator koel se penetrasie vermoe met die van 'n "solid non-expanding projectile".
Die 338 kaliber koels word tipies nie in soliede nie-omklinkende vorm gemaak nie - soos die 9.3mm en 9.5mm koels...
Ek verstaan ook dat nie-omklinkende koels die praktiese standaard is met groot gevaarlike wild jag met dik vel (buffel, seekoei, renoster en olifant).
Maar die fisika agter die saak is wat my hier fasineer...
Dink daaraan, as jy 'n 300gr 338 koel loods teen 2450fps/2500fps, wat monolithic of gebinde eienskappe het, sal die kleiner impaksoppervlakte en hoer "point pressure", sowel as hoer sectional density (gewig agter area)nie meer effektiewe resultate itv penetrasie bied as 'n 300gr 375 deursnee koel teen dieselfde snellheid nie? Is daar nie toetse wat al uitgevoer is daar rondom nie?
Want 'n hoer sectional density met 'n monolithic of gebinde mantel en kern konstruksie (al klink dit om) sal nogsteeds energie behou tydens penetrasie (agv geen weight shedding tydens penetrasie proses). Of is dit juis die issue? Die vergroting van die deursnee van die penetrerende projektiel veroorsaak 'n vinniger "briek" effek op die koel wat natuurlik swakker penetrasie veroorsaak?
Maar kom ons se nou hulle het 'n 300gr solid ontwikkel vir die 338 Winchester Magnum kaliber (met 'n plat neus of ronde neus konstruksie) en 'n man kan hom loods teen 2400fps of meer, sal dit nie uiters meer effektief wees as die .375 met 'n rondenees koel met 'n swakker sectional density nie? Selfde gewig, rondom die selfde snellheid en 'n baie hoer ratio tussen gewig agter die impaksoppervlakte/area.
Ek wonder maar net.
Sal graag jou inset wil he.
Groete
Jag met kennis en wetenskap - nie met 'n opinie nie.
.22LR, 223 Rem, 7mm-08, 7x64, 375 HH Magnum, ATA SP OU 12G, Glock 9mm, Ruger 357 Magnum, S&W .38 en S&W .44 Rem Mag
Geskei met: .243 Win, 6.5 Cr,
30-06, .338 WM, 308 Winx2, 12Gx4, 450 Rigby
.22LR, 223 Rem, 7mm-08, 7x64, 375 HH Magnum, ATA SP OU 12G, Glock 9mm, Ruger 357 Magnum, S&W .38 en S&W .44 Rem Mag
Geskei met: .243 Win, 6.5 Cr,
30-06, .338 WM, 308 Winx2, 12Gx4, 450 Rigby
- Max Rossle
- Sr. Member

- Posts: 322
- Joined: Thu May 04, 2017 12:30 pm
Re: Minimum KE Gevaarlike Dikvellige Wild - Wie maak die ree
Verskoon maar die afwesigheid van die kolletjies as ek "hoer" tik... Weet nie waar die symbols is op die forum nie 
Jag met kennis en wetenskap - nie met 'n opinie nie.
.22LR, 223 Rem, 7mm-08, 7x64, 375 HH Magnum, ATA SP OU 12G, Glock 9mm, Ruger 357 Magnum, S&W .38 en S&W .44 Rem Mag
Geskei met: .243 Win, 6.5 Cr,
30-06, .338 WM, 308 Winx2, 12Gx4, 450 Rigby
.22LR, 223 Rem, 7mm-08, 7x64, 375 HH Magnum, ATA SP OU 12G, Glock 9mm, Ruger 357 Magnum, S&W .38 en S&W .44 Rem Mag
Geskei met: .243 Win, 6.5 Cr,
30-06, .338 WM, 308 Winx2, 12Gx4, 450 Rigby
- Max Rossle
- Sr. Member

- Posts: 322
- Joined: Thu May 04, 2017 12:30 pm
Re: Minimum KE Gevaarlike Dikvellige Wild - Wie maak die ree
DWB wrote:Ek het nie antwoorde op jou vrae nie... Maar as jy een gebruik wat groter is as die minimum dan worry jy nie oor dit nie
Die land se wette is daar, en al hou ons nie altyd daarvan nie is hulle nogsteeds daar.
As ek die wet onthou gaan dit oor die deursnee en gewig van die koeel.
Baie ouens is darem sinlik en sal nie die 9.3 afkeer nie.
Die 338WM kan dit doen, virseker, maar daai bietjie "frontal surface area" help maar altyd!
Die wet se skepping fasineer my... Ek wonder oor hoveel toetse en hoeveel kalibers dit bereken is!
Ek sal graag met iemand wil praat wat die geskiedenis en die rolspelers in die minimum kaliber besluite ken of die reasoning daar agter wil lees... Daar moes reports gewees het wat die "findings" uit een gesit het... Sou wat gee om die navorsing te bestudeer.
Jag met kennis en wetenskap - nie met 'n opinie nie.
.22LR, 223 Rem, 7mm-08, 7x64, 375 HH Magnum, ATA SP OU 12G, Glock 9mm, Ruger 357 Magnum, S&W .38 en S&W .44 Rem Mag
Geskei met: .243 Win, 6.5 Cr,
30-06, .338 WM, 308 Winx2, 12Gx4, 450 Rigby
.22LR, 223 Rem, 7mm-08, 7x64, 375 HH Magnum, ATA SP OU 12G, Glock 9mm, Ruger 357 Magnum, S&W .38 en S&W .44 Rem Mag
Geskei met: .243 Win, 6.5 Cr,
30-06, .338 WM, 308 Winx2, 12Gx4, 450 Rigby
- Max Rossle
- Sr. Member

- Posts: 322
- Joined: Thu May 04, 2017 12:30 pm
Re: Minimum KE Gevaarlike Dikvellige Wild - Wie maak die ree
Supacow wrote:Tot by watter grootte diere sal mens die streep trek vir iets soos 9.3x66 (370 sako) ?
En in watter lande voldoen dit aan die wet?
Jy vra my vas...
Ek weet die 9.3x62 is in baie lande wettig, dit sluit dan in groter charges agter dieselfde deursnee...
So dit sal ook die 9.3x64 Brenneke insluit sowel as die 370 Sako....
Vertel bietjie meer van die 9.3x66 / 370 Sako se ballistiese eienskappe?
Wat is die werklike ballistiese performance wat jy met Suid Afrikaanse dryfmiddel bereik?
Groete!
Jag met kennis en wetenskap - nie met 'n opinie nie.
.22LR, 223 Rem, 7mm-08, 7x64, 375 HH Magnum, ATA SP OU 12G, Glock 9mm, Ruger 357 Magnum, S&W .38 en S&W .44 Rem Mag
Geskei met: .243 Win, 6.5 Cr,
30-06, .338 WM, 308 Winx2, 12Gx4, 450 Rigby
.22LR, 223 Rem, 7mm-08, 7x64, 375 HH Magnum, ATA SP OU 12G, Glock 9mm, Ruger 357 Magnum, S&W .38 en S&W .44 Rem Mag
Geskei met: .243 Win, 6.5 Cr,
30-06, .338 WM, 308 Winx2, 12Gx4, 450 Rigby
- Max Rossle
- Sr. Member

- Posts: 322
- Joined: Thu May 04, 2017 12:30 pm
Re: Minimum KE Gevaarlike Dikvellige Wild - Wie maak die ree
Dink dit gaan baie oor waarvoor die aangewen word!DWB wrote:Ek het net een baie belangrike vraag soos per laas maand se Magnum:![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
Ek verstaan van verskeie bronne wat opvolg skote vir botter en brood skiet dat daar NOOIT genoeg kaliber is vir die goed wat byt, trap en krap nie... Veral as die byters, trappers en krappers omgekrap is...
Waar trek mens die lyn? Want is "sufficient penetrasie op groot wild genoeg"? Of gaan dit oor wondkanaal deurnsee met solids wat bene kan breek en deur pense vol gras kan penetreer en by die vitals uitkom ens...
Ek dink uit 'n praktiese oogpunt uit, as jy dedicated solids skiet om juis by die swaar bene uit te kom en hulle te breek na dik vel en spier penetrasie (of ander bene) , is elke bietjie ekstra deursnee welkom om wye wondkanaal te bied sou jy nou 'n "vital / primary orgaan" skoot moet skiet, sonder oorweldige hydrostatic skokgolf effekte agv lae trompsnellheid...
Hoe wyer die wondkanaal, hoe beter die bloeding... Bloeding is ook belangrik as jy nie die trip switch kan flip met jou skoot nie (al was dit die bedoeling).
Last edited by Max Rossle on Fri May 19, 2017 11:40 am, edited 1 time in total.
Jag met kennis en wetenskap - nie met 'n opinie nie.
.22LR, 223 Rem, 7mm-08, 7x64, 375 HH Magnum, ATA SP OU 12G, Glock 9mm, Ruger 357 Magnum, S&W .38 en S&W .44 Rem Mag
Geskei met: .243 Win, 6.5 Cr,
30-06, .338 WM, 308 Winx2, 12Gx4, 450 Rigby
.22LR, 223 Rem, 7mm-08, 7x64, 375 HH Magnum, ATA SP OU 12G, Glock 9mm, Ruger 357 Magnum, S&W .38 en S&W .44 Rem Mag
Geskei met: .243 Win, 6.5 Cr,
30-06, .338 WM, 308 Winx2, 12Gx4, 450 Rigby
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2112
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Minimum KE Gevaarlike Dikvellige Wild - Wie maak die ree
Geen id. Dis deels hoekom ek vra
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Minimum KE Gevaarlike Dikvellige Wild - Wie maak die ree
ë = Hou Alt key in en tik 137 en los dan.Max Rossle wrote:Verskoon maar die afwesigheid van die kolletjies as ek "hoer" tik... Weet nie waar die symbols is op die forum nie
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7571
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Minimum KE Gevaarlike Dikvellige Wild - Wie maak die ree
Max
As my geheu my nie in die steek laat nie maak Barnes sowel as Woodleigh solids vir die 338. Dat hy finominale penetrasie gee is n gegewe in beide 250gr en 300gr. Ek is redelik oortuig dat hy die 375 H&H se ali sal skop juis oor die feit dat die frontale area van die koeel kleiner is en dus minder weerstand ondervind in die media. As n mens kyk na iets soos SD waarde dan dink ek n mens kan dalk die stelling maak dat indien die waarde konstand is tussen verskillende kalibers asook die vorm en spoed van die koeel, sal die kleiner kaliber dieper penetreer. Dit is moontlik dat daar n afsny punt kom en dit kan te doen he met die energie wat benodig word om die weefsel te verplaas. Ek spekkuleer hier absoluut, maar dit maak tog sin vir my.
Koeelvorm sowel as konstruksie speel n baie groot rol as dit kom by penetrasie. Soos vroeer genoem lewer hedendaagse platpunt siliede monometaal koeels nagenoeg 30% dieper penetrasie as die ou konvensionele solids in dieselfde gewig. Nog n voordeel is dat die pentrasie ook nog oor die algemeen minder vatbaar is vir diviasie en dus reguiter is. n Groot faktor as dit kom by gevaarlike wild. Nog iets is dat die koeels n groter permanente wondkanaal veroorsaak wat ook dan op sy beurt n kleiner kaliber n groter een maak.
Onthou nou net n belangrike ding en dit is dat die groote van die wondkenaal tog n beduidende faktor ook hier is. Ja n koeel deur die brein ongeag die deursnee gee oor die algemeen die wesentlike resultate, maar dit is wanneer jy hom mis dat die groter deursnee koeel tog wel jou ali kan red. Taylor se Knock Down formule probeer hier dit weereens in syfers uitdruk wat seker as n mens hiper krities daarna kyk bevraagteken kan word, maar nieteenstaande dit dra tog water.

As my geheu my nie in die steek laat nie maak Barnes sowel as Woodleigh solids vir die 338. Dat hy finominale penetrasie gee is n gegewe in beide 250gr en 300gr. Ek is redelik oortuig dat hy die 375 H&H se ali sal skop juis oor die feit dat die frontale area van die koeel kleiner is en dus minder weerstand ondervind in die media. As n mens kyk na iets soos SD waarde dan dink ek n mens kan dalk die stelling maak dat indien die waarde konstand is tussen verskillende kalibers asook die vorm en spoed van die koeel, sal die kleiner kaliber dieper penetreer. Dit is moontlik dat daar n afsny punt kom en dit kan te doen he met die energie wat benodig word om die weefsel te verplaas. Ek spekuleer hier absoluut, maar dit maak tog sin vir my.
Koeelvorm sowel as konstruksie speel n baie groot rol as dit kom by penetrasie. Soos vroeer genoem lewer hedendaagse platpunt siliede monometaal koeels nagenoeg 30% dieper penetrasie as die ou konvensionele solids in dieselfde gewig. Nog n voordeel is dat die pentrasie ook nog oor die algemeen minder vatbaar is vir diviasie en dus reguiter is. n Groot faktor as dit kom by gevaarlike wild.Nog iets is dat die koeels n groter permanente wondkanal veroorsaak wat ook dan op sy beurt n kleiner kaliber n groter een maak.
Onthou nou net n belangrike ding en dit is dat die groote van die wondkenaal tog n beduidende faktor ook hier is. Ja n koeel deur die brein ongeag die deursnee gee oor die algemeen die wesentlike resultate, maar dit is wanneer jy hom mis dat die groter deursnee koeel tog wel jou ali kan red. Taylor se Knock Down formule probeer hier dit weereens in syfers uitdruk, maar nieteenstaande dit dra water.
Groetnis
Wouter
Dankie Wouter!
Pragtig uit een gesit!
Om bietjie in die denkwyse van die wetskeppers in te klim - was dit nie dalk die vraag nie...
Watse kaliber sal, as 'n minimum, ongeag van koel konstruksie en materiaal of vorm - die minimum nodige penetrasie bied op dikvellige Afrika wild? (Al is 'n 300gr soft round nose se terminal ballistic performance bevraagvaar).
Basies wat ek probeer oordra is, dink jy dit is bewys dat met 'n normale soft nose round nose projektiel in 375 kaliber dat die minimum penetrasie wat benodig is verkry kan word - en dat die toetse/wetenskap aandui dat dit nie altyd moontlik (as n reel) verkrybaar sal wees met 'n soft nose round nose 250gr .338 koel nie? (Op standaard koel gewigte per kaliber - wat in die plattelandse koperasie oor die toonbank gekoop kan word).
Jag met kennis en wetenskap - nie met 'n opinie nie.
.22LR, 223 Rem, 7mm-08, 7x64, 375 HH Magnum, ATA SP OU 12G, Glock 9mm, Ruger 357 Magnum, S&W .38 en S&W .44 Rem Mag
Geskei met: .243 Win, 6.5 Cr,
30-06, .338 WM, 308 Winx2, 12Gx4, 450 Rigby
.22LR, 223 Rem, 7mm-08, 7x64, 375 HH Magnum, ATA SP OU 12G, Glock 9mm, Ruger 357 Magnum, S&W .38 en S&W .44 Rem Mag
Geskei met: .243 Win, 6.5 Cr,
30-06, .338 WM, 308 Winx2, 12Gx4, 450 Rigby
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7571
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Minimum KE Gevaarlike Dikvellige Wild - Wie maak die ree
Max
Die wetgewing is verseker oorwegend gebasseer op die ondervindinge van natuurbewaarders en beroepsjagters wat gespesiaaliseer het in grootwild. Ons moet besef dat daar nie altyd toegang was tot al wat n kaliber is nie en dat hulle olifant jag(uitsluitlik solids) as die maatstaaf gebruik het of n kaliber geskik is of nie. Die meeste het gevoel dat die 375 H&H as die minimum kwalifiseer. Ek dink hulle het ook verseker die feit in ag geneem dat n mens die gemiddelde skut as jou basis moet vat en nie dit moet basseer op n uitsonderlike skut nie. Dalk die rede hoekom n klomp mense nie voel die 9,3x62 genoeg kaliber is nie.
Vat maar vir Bell en die 7x57 weereens as voorbeeld. Die 30.06 met 220gr solids se penetrasie is nog beter en n paar manne het dit op olifant bewys. n 8x60 met 250gr solids is nog n voorbeeld van uitstekende penetrasie. Tog op grond net van uitstekende penetrasie is die kalibers nie geag as genoegsaam nie. Natuurlik geld dit vir die 338 Win Mag ook.
Ek weet nie of jy die artikel gesien het waar hulle in Botswana en Zim die klomp toetse gedoen het oor penetrasie diepte tussen die verskillende kalibers op olifante nie? Die toetse en die skaal daarvan is basies ongeewenaar en daar het die 416 Rigby die goue medalje met groot gemak gevat met 3m. Tweede was die 375 H&H met 2m en die res was maar meestal hier tussen 1-1,3m. Sal bietjie kyk of ek die artikel weer kan opspoor.

Dankie vir die tyd wat jy in die terugvoer insit - altyd lekker as iemand 'n passie vir terminal ballistics deel.
Ek het nie daai artikel gesien nie en sal dit vreeslik waardeer as u dalk die artikel se link hieronder kan post.
Ek onthou as kind het 'n ou vriend van my Pa (Pa is 72) "slegs oopvisier gejag met 'n 30-06 met 220gr round nose solids op ALLE wild" (olifant nie ingesluit nie) - maar wel n paar seekoeie en n buffel - almal skouer skote (op blad) waar koel gewoonlik uitstekende terminal performance gebied het en almal binne 50m expire het.. MAAR as ons dit nou weer uit 'n realistiese oogpunt uitkyk, al is dit moontlik, is dit defnitief nie die veilige opsie nie. Veral as die eerste skoot nie sy merk vind nie - ek het nou die dag met beroepsjagter vriend van my gesels oor 5 failures op penetrasie met 'n Suid Afrikaanse koel produk uit 'n 375 H&H op KAMEELPERD. Waar ek al suksesvolle doodskote op kameelperd gesien het met 30-06 op die skouer...
Dit kom daarop neer dat sekere kalibers MEER geskik is vir 'n doeleinde as ander - en as die doeleinde die effektiewe dood van groot diere wat byt, trap en krap is - is dit beter om die MEER geskikte kalibers te gebruik.
Ek wil nie he dat die lesers dink "Flipn ou try die wiel herontwikkel" nie - dit is nie die bedoeling van die plasing nie - my fasinering le net in die geskiedenis en uitkenning van "Die kaliber vir daai bok / dier en niks minder nie".
Nog 'n interessante ding wat ek opgemerk het op 'n onlangse jag in Paul Roux in die Vrystaat, vriend van my (alhoewel die besluit baie kritiek in die jagters gemeenskap ontvang) het op 410y 'n SWB koei op die skouer geskiet met 'n 243 Winchester gelaai met 87gr Hornady Vmax teen 3211fps... Die koel is dwars deur die vitals en die bok se lyf... Sub optimal? I think not... Maar ek sal WEER sweet as ons dit WEER sou probeer... Dit was weer net 'n ballistiese oefening - en ek dink sulke toetse is belangrik (glo nie dit is oneties as jou bedoeling is om die bok met een skoot dood te skiet - en die bedoeling materialiseer nie).
Maar jagters en wetenskaplike toetse in die jagveld is 'n fyn lyn... En dis soms moeilik om daai lyn duidelik in die sand te trek... Sonder om houe te blok van die "purists"... Maar waar moet die data versamel word? En hoe moet die data versamel word?
Want al die data wat tot dusver aan my deurgegee is - is daar is 'n 100% kans dat die 87gr 6mm Vmax sou fail op 410y op 'n medium grote bok met 'n lyf skoot.
Ons moet meer toets binne in die raamwerk van ons passie en data daar buite sit vir die manne - nie om te gebruik as 'n reel nie (dis nie nodig om 87gr te gebruik as jy 100gr of 105gr kan gebruik) maar om mense op te voed en hulle kennis te verbreer oor terminale ballistics...
Want die toetse moet gevoer word... En iemand moet hulle uitvoer...
Groetnis
Jag met kennis en wetenskap - nie met 'n opinie nie.
.22LR, 223 Rem, 7mm-08, 7x64, 375 HH Magnum, ATA SP OU 12G, Glock 9mm, Ruger 357 Magnum, S&W .38 en S&W .44 Rem Mag
Geskei met: .243 Win, 6.5 Cr,
30-06, .338 WM, 308 Winx2, 12Gx4, 450 Rigby
.22LR, 223 Rem, 7mm-08, 7x64, 375 HH Magnum, ATA SP OU 12G, Glock 9mm, Ruger 357 Magnum, S&W .38 en S&W .44 Rem Mag
Geskei met: .243 Win, 6.5 Cr,
30-06, .338 WM, 308 Winx2, 12Gx4, 450 Rigby
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Minimum KE Gevaarlike Dikvellige Wild - Wie maak die ree
Max, moenie sleg voel oor die SWB nie. As die bedoeling daar was om haar met 1 skoot te dood, jy gemaklik gevoel het met die skoot en dit binne JOU etiese raamwerk geval het, why not?
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- Max Rossle
- Sr. Member

- Posts: 322
- Joined: Thu May 04, 2017 12:30 pm
Re: Minimum KE Gevaarlike Dikvellige Wild - Wie maak die ree
Dankie SmitstertjiesSmitstertjies wrote:Max, moenie sleg voel oor die SWB nie. As die bedoeling daar was om haar met 1 skoot te dood, jy gemaklik gevoel het met die skoot en dit binne JOU etiese raamwerk geval het, why not?
Die trop was rustig en sy het gestaan en vreet. Ek het wind dopgehou vir die skut en die SWB het plankdwars gestaan met geen bokke agter of voor - weg van die res van die trop af. Wens ons kan videos hier oplaai. Maar die vitals was vlenters... BAIE bloed en 30m toe dop sy om.
Dis 'n interessante onderwerp. Die "geskiktheid" van kaliber vir verskillende spesies en die verskeie redes vir die berekening van daai geskiktheid...
Hoe mens dan die etiek inwerk is ook maar borderline.... Want elke man sal iets wat hy as eties beskou probeer justify...
Groetnis
Jag met kennis en wetenskap - nie met 'n opinie nie.
.22LR, 223 Rem, 7mm-08, 7x64, 375 HH Magnum, ATA SP OU 12G, Glock 9mm, Ruger 357 Magnum, S&W .38 en S&W .44 Rem Mag
Geskei met: .243 Win, 6.5 Cr,
30-06, .338 WM, 308 Winx2, 12Gx4, 450 Rigby
.22LR, 223 Rem, 7mm-08, 7x64, 375 HH Magnum, ATA SP OU 12G, Glock 9mm, Ruger 357 Magnum, S&W .38 en S&W .44 Rem Mag
Geskei met: .243 Win, 6.5 Cr,
30-06, .338 WM, 308 Winx2, 12Gx4, 450 Rigby
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7571
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Minimum KE Gevaarlike Dikvellige Wild - Wie maak die ree
Max
Ek sal bietjie soek hier tussen my boeke, maar verbeel my dit was of die African Outfitter of die Man Magnum. Ek laat weet jou die oomblik as ek dit opspoor.
Dit is altyd lekker om jou eie studies te doen en vir jou self te sien hoe en hoekom n ding werk. Moet se daar is maar min wat daarin belang stel. Wees tog maar net bedag dat n mens se gevolgrekkings nie gebasseer word op n te klein proeflopie nie. Hoe groter jou studie geval hoe meer relavant en akkurater word jou waarnemings en gevolgtrekkings.
Groetnis
Wouter
Ek sal bietjie soek hier tussen my boeke, maar verbeel my dit was of die African Outfitter of die Man Magnum. Ek laat weet jou die oomblik as ek dit opspoor.
Dit is altyd lekker om jou eie studies te doen en vir jou self te sien hoe en hoekom n ding werk. Moet se daar is maar min wat daarin belang stel. Wees tog maar net bedag dat n mens se gevolgrekkings nie gebasseer word op n te klein proeflopie nie. Hoe groter jou studie geval hoe meer relavant en akkurater word jou waarnemings en gevolgtrekkings.
Groetnis
Wouter
- Max Rossle
- Sr. Member

- Posts: 322
- Joined: Thu May 04, 2017 12:30 pm
Re: Minimum KE Gevaarlike Dikvellige Wild - Wie maak die ree
Ek hou die notaboek in my jag hemp se tietsakWouter Roets wrote:Max
Ek sal bietjie soek hier tussen my boeke, maar verbeel my dit was of die African Outfitter of die Man Magnum. Ek laat weet jou die oomblik as ek dit opspoor.
Dit is altyd lekker om jou eie studies te doen en vir jou self te sien hoe en hoekom n ding werk. Moet se daar is maar min wat daarin belang stel. Wees tog maar net bedag dat n mens se gevolgrekkings nie gebasseer word op n te klein proeflopie nie. Hoe groter jou studie geval hoe meer relavant en akkurater word jou waarnemings en gevolgtrekkings.
Groetnis
Wouter
Data en rekordhou is vir my belangrik...
Ek sal maar die toetse deel soos wat ek aangaan.
Ek het 'n artikel ook gepost aangaande jag met match koels... Lees gerus - dink jy sal dit geniet! Onder dieselfde onderafdeling (Geweer jag).
Dankie vir die chat en 'n dekselse lekker naweek vir jou!
Groetnis
Jag met kennis en wetenskap - nie met 'n opinie nie.
.22LR, 223 Rem, 7mm-08, 7x64, 375 HH Magnum, ATA SP OU 12G, Glock 9mm, Ruger 357 Magnum, S&W .38 en S&W .44 Rem Mag
Geskei met: .243 Win, 6.5 Cr,
30-06, .338 WM, 308 Winx2, 12Gx4, 450 Rigby
.22LR, 223 Rem, 7mm-08, 7x64, 375 HH Magnum, ATA SP OU 12G, Glock 9mm, Ruger 357 Magnum, S&W .38 en S&W .44 Rem Mag
Geskei met: .243 Win, 6.5 Cr,
30-06, .338 WM, 308 Winx2, 12Gx4, 450 Rigby
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5028
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Minimum KE Gevaarlike Dikvellige Wild - Wie maak die ree
Max ek lees lekker aan die topic maar een ding wat ook nie aangewys is, is dat koeel konstruksie deesdae beter is as vroeer toe baie van die toetse en wetgewing gedoen is. Hulle moes in ag neem as sekere jagters nie die premium koeels gebruik nie. So met al die verskillende koele wat deesdae beskikbaar is sou jy een lang lys van ja en nee kry en stryerei dat die koeel tog werk of nie.
Ek vat die 9.3 as 'n voorbeeld voor almal herlaai het was dit maar bitter skaars om 'n optimal koeel in die kaliber te kry wat sou werk op Buffels en dikvelige diere. Ek praat van 30 plus jaar terug. Jy sou byvoorbeeld RWS in H Mantel of Keggelspits kry wat nou vir gewone wild mooi werk in 'n mate maar weer groot probleme sou veroorsaak as jy buffel mooi op sy been vang.
In 2007 het ek probleem seekoei permit gekry vir Sweedse klient en voor ek aansoek gedoen het vir die permit natuurbewaring gevra of dit moontlik sou wees om die seekoei met 9.3x62 te jag. Hulle antwoord was dit is reg solank ek as beroepsjagter sou reg wees vir op volg skoot. Natuurbewaring het toe op die seekoei jag saamgekom vir een doel om seker te maak ons skiet die regte seekoei. Jag was suksesvol met net een skoot uit die 9.3 en almal toe gelukkig. Op dieselfde plaas was daar ook olifante wat af en toe uit die Tuli kom en probleme veroorsaak toe ek die natuurbewaarder vra as ons skade permit kry vir een van die olifante sou hy dan in stem vir die 9.3 en toe was sy antwoord nee. Hy was ook 'n jagter en het self probleem diere geskiet met sy eie 9.3.
Ek moet sé ek stem meer saam met Namibië se sisteem om eerder na die energie te kyk as die minimum kaliber. Maar dan moet mens weer opas as iemand nou 'n buffel wil skiet met 257 Weatherby. Seker die PH sou nie toelaat nie maar dit is tog wettig.

Frederik wrote:Max ek lees lekker aan die topic maar een ding wat ook nie aangewys is, is dat koeel konstruksie deesdae beter is as vroeer toe baie van die toetse en wetgewing gedoen is. Hulle moes in ag neem as sekere jagters nie die premium koeels gebruik nie. So met al die verskillende koele wat deesdae beskikbaar is sou jy een lang lys van ja en nee kry en stryerei dat die koeel tog werk of nie.
Ek vat die 9.3 as 'n voorbeeld voor almal herlaai het was dit maar bitter skaars om 'n optimal koeel in die kaliber te kry wat sou werk op Buffels en dikvelige diere. Ek praat van 30 plus jaar terug. Jy sou byvoorbeeld RWS in H Mantel of Keggelspits kry wat nou vir gewone wild mooi werk in 'n mate maar weer groot probleme sou veroorsaak as jy buffel mooi op sy been vang.
In 2007 het ek probleem seekoei permit gekry vir Sweedse klient en voor ek aansoek gedoen het vir die permit natuurbewaring gevra of dit moontlik sou wees om die seekoei met 9.3x62 te jag. Hulle antwoord was dit is reg solank ek as beroepsjagter sou reg wees vir op volg skoot. Natuurbewaring het toe op die seekoei jag saamgekom vir een doel om seker te maak ons skiet die regte seekoei. Jag was suksesvol met net een skoot uit die 9.3 en almal toe gelukkig. Op dieselfde plaas was daar ook olifante wat af en toe uit die Tuli kom en probleme veroorsaak toe ek die natuurbewaarder vra as ons skade permit kry vir een van die olifante sou hy dan in stem vir die 9.3 en toe was sy antwoord nee. Hy was ook 'n jagter en het self probleem diere geskiet met sy eie 9.3.
Ek moet sé ek stem meer saam met Namibië se sisteem om eerder na die energie te kyk as die minimum kaliber. Maar dan moet mens weer opas as iemand nou 'n buffel wil skiet met 257 Weatherby. Seker die PH sou nie toelaat nie maar dit is tog wettig.
Dankie vir die inset! Ek stem saam met jou oor die Namibie stelsel wat op energie werk...
Met dikvellige wild is daar verskeie issues wat die jagter in ag moet neem (op paier) en een van die issues (as 'n man nou koels kies vir die job) is die dik vel wat klaar tydens impak baie van die energie absorbeer (trampoline effek) en kan veroorsaak dat die koel vroer omklink as die sagte weefsel penetrasie stage en been impak (ribbes of skouer - hang maar af van hoek van skoot). Die vroe expansion kan veroorsaak dat die penetrasie vermoe aangetas word deur die primere organe in die chest cavity. Dit kan verhoed word met die gebruik van non-manipulative non-expanding projektiele op die wildsoorte waarop dit ervaar word.
Die basiese uitkoms wat bereik moet kan word is:
1. Penetrasie deur dik vel
2. Penetrasie deur sagte weefsel
3. Penetrasie deur been
4. En dan 'n aanvaarbare wondkanaal in die spesie wat gejag word se primere organe...
Mens kan nie se "Ja, dit sal werk as jy die dier agter die skouer skiet of hier of daar skiet nie..." - want dit is nie veld realiteit nie...
Die kaliber moet van 'n quartering-to orientasie deur die swaar bene kan punch in die primer organe in... So dit moet been brekende vermoe he.
Maar as beroepsjagter kan jy 'n beter opsomming gee van die oorwegings per kaliber en hulle doodmaak vermoe op groot wild...
Ek dink daar word baie klem gele (deur die jagters gemeenskap) op ou "reels" en ou wetenskap, voor die geboorte van moderne koel wetenskap en ontwikkeling... Ek stem 100% saam met daai sentiment...
Groetnis
Max
Jag met kennis en wetenskap - nie met 'n opinie nie.
.22LR, 223 Rem, 7mm-08, 7x64, 375 HH Magnum, ATA SP OU 12G, Glock 9mm, Ruger 357 Magnum, S&W .38 en S&W .44 Rem Mag
Geskei met: .243 Win, 6.5 Cr,
30-06, .338 WM, 308 Winx2, 12Gx4, 450 Rigby
.22LR, 223 Rem, 7mm-08, 7x64, 375 HH Magnum, ATA SP OU 12G, Glock 9mm, Ruger 357 Magnum, S&W .38 en S&W .44 Rem Mag
Geskei met: .243 Win, 6.5 Cr,
30-06, .338 WM, 308 Winx2, 12Gx4, 450 Rigby
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Minimum KE Gevaarlike Dikvellige Wild - Wie maak die ree
Max, ek sien jou probleem lê in jou arsenaal.
Jy kort 'n groot kaliber! (Onthou dit begin op .40" en op!)
.423" groete!
Jy kort 'n groot kaliber! (Onthou dit begin op .40" en op!)
.423" groete!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Max Rossle
- Sr. Member

- Posts: 322
- Joined: Thu May 04, 2017 12:30 pm
Re: Minimum KE Gevaarlike Dikvellige Wild - Wie maak die ree
DWB wrote:Max, ek sien jou probleem lê in jou arsenaal.
Jy kort 'n groot kaliber! (Onthou dit begin op .40" en op!)
.423" groete!
Ah! Daar slaan jy die spyker op die kop!
Ek kry my varkies bymekaar voor ek daai pad stap...
Ek kyk na 'n Mauser M66 in 458 Express....
Maar die loop kostes van so masjien is maar bietjie kwaai vir 'n klong