Namibia jag en hengel, waar

Post Reply
User avatar
Boerboel
Full Member
Full Member
Posts: 139
Joined: Mon Apr 20, 2015 7:51 pm

Namibia jag en hengel, waar

Post by Boerboel »

Dagse

Ons wil graag so einde Junie, begin Julie Namibia toe gaan vir jag, en dan sommer vir 'n week Henties toe gaan vir hengel.

Ons het iemand wat besig was om te reel, wat die gebied ken, maar dit lyk of dit op dood loop is.

Ons wil nog steeds gaan maar weet nie wie om te kontak nie en waar ons kan kyk nie.

Ons is 3 jagters wil so paar Sprigbokke, Gemsbokke en so he.
IF GUNS WERE OUTLAWED ONLY OUTLAWS WILL HAVE GUNS
Mauser 22LR
Musgrave 7x57
Howa 6.5 PRC
Zastava 375HH
Jacques van der Merwe
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Re: Namibia jag en hengel, waar

Post by DawieKotze »

Boerboel - probeer die mense....

http://aruhuntingsafaris.com/hunting_fishing_namibia/

Ek het net hulle advertensie raakgelees en kan geensins kommentaar lewer oor pryse en/of diens nie.

Groete
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Namibia jag en hengel, waar

Post by Christo »

Probeer Rean Steenkamp, Vastrap by Grunau. Hulle maak sommer jou biltong klaar en oppad terug tel jy net op by hulle. Google Vastrap lodging Namibia.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
Boerboel
Full Member
Full Member
Posts: 139
Joined: Mon Apr 20, 2015 7:51 pm

Re: Namibia jag en hengel, waar

Post by Boerboel »

Ons het reg gekom, baie dankie. Die persoon wat alles reel het die mense in die hande gekry, ons gaan naby Koeis jag en dan gaan hengel saam met ander mense.
IF GUNS WERE OUTLAWED ONLY OUTLAWS WILL HAVE GUNS
Mauser 22LR
Musgrave 7x57
Howa 6.5 PRC
Zastava 375HH
Jacques van der Merwe
User avatar
Boerboel
Full Member
Full Member
Posts: 139
Joined: Mon Apr 20, 2015 7:51 pm

Re: Namibia jag en hengel, waar

Post by Boerboel »

Gou 'n vraag vir die ouens in Namibia, Ons wil sommer die vleis ingee oppad na Henties toe vir bewerking, en dan alles optel as ons klaar gehengel het oppad huis toe. Watse slaghuise sal julle voorstel, ons wil basies net al die steaks, sirlions ens he, met 'n boud of twee en dan Potjie vleis, van die nek en skenkels, en die res alles mince.
IF GUNS WERE OUTLAWED ONLY OUTLAWS WILL HAVE GUNS
Mauser 22LR
Musgrave 7x57
Howa 6.5 PRC
Zastava 375HH
Jacques van der Merwe
Post Reply