Hello ouens
Ek het n AK47 rep in .223 asook n Galil wat in die sisteem le en wag vir lisensie. Ek dink egter daar aan om n SemiAuto in .22 te kry. So bietjie meer skiet vir goedkoper. Wat kan julle dalk aanbeveel?
.22 SemiAuto
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Re: .22 SemiAuto
Ek het self op n stadium ns die Smith&Wesson M&P 15-22 gekyk, aanvanklik agv die goeie prys.
Ek was wel bietjie afgesit deur al die plastiek dele op die roer.
Ek was wel bietjie afgesit deur al die plastiek dele op die roer.
Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1284
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1614
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: .22 SemiAuto
Ek het die Colt M4 22LR. Sal dit nie aanbeveel. As ek weer koop is dit 10/22 dikloop.
Francois Vogel
- Plaashaas
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Re: .22 SemiAuto
Vir basies dieselfde prys, kry eerder die SAR 9mmp Carbine. As ky 9mm herlaai is dit dieselfde prys as 22lr. Die SAR is dan ook beter geskik vir ander aplikasies.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3940
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: .22 SemiAuto
S&W is bitter nice. Pel het een en ons skiet hom hard en hy loop net.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Glock17JLS
- Sr. Member

- Posts: 253
- Joined: Thu Apr 13, 2017 11:05 am
Re: .22 SemiAuto
Ek het die 10/22 Ruger Target... bull barrel, moet sê uit al my gewere geniet ek die een die heel meeste!Francoisv wrote:Ek het die Colt M4 22LR. Sal dit nie aanbeveel. As ek weer koop is dit 10/22 dikloop.
[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201705 ... 5cb713.jpg[/IMG]
[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201705 ... 290f53.jpg[/IMG]
Punishingsteel@gmail.com
