naand manne
ongeveer hoeveel moa moet ek afkom op n 100m zero as ek 0moa rail met 20moa vervang. ?
Ek sit en doen somme vir die snaaksigheid want ek gaan dit binnekort doen.
groetnis
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
0 moa rail na 20moa rail
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 0 moa rail na 20moa rail
20MOA ...
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 0 moa rail na 20moa rail
Afhangende van hoe akkuraat die masjinering gedoen is sal dit naby aan die 20MOA wees wat Arnold noem. Jy kan dus die 20MOA stel en dan prakties sien of dit reg is.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: 0 moa rail na 20moa rail
Dankie ek sal dit bietjie toets.
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
Sent from my SM-G900F using Tapatalk