Ek sien Nikon het 'n nuwe reeks teleskope. Dit lyk interresant ek hoop dit kom hier uit en teen redelike pryse!
https://loadoutroom.com/27638/nikon-unv ... g-release/
NIKON Black
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
NIKON Black
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1847
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: NIKON Black
Daaaaaarshy nou! Wag nou al lank hiervoor.
Wie wil 'n Vortex HST koop?
Wie wil 'n Vortex HST koop?
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: NIKON Black
Sien die 6-24 model gaan net in MRAD kom.
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1616
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1847
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: NIKON Black
Waar was hy Francoisv, en vir hoeveel?Francoisv wrote:Na die scope gekyk vandag. Nogal beindruk.
Ek sien NWK adverteer die 6-24x50 Mrad ene vir R11900 vir Nampo. Ek is baie tempted.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2480
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: NIKON Black
As ek reg onthou het daai 6-24 scope net 25moa windage en elavation adjustment.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1847
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: NIKON Black
Het gelees daaroor, dit is dalk 'n fout op die beskrywings.Nico Harris wrote:As ek reg onthou het daai 6-24 scope net 25moa windage en elavation adjustment.
Ouens in Amerika sê turrets draai omtrend 70 MOA (dall eerder 25 Mil?).
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1847
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: NIKON Black
My vorige generasie Nikon Tac het 65 MOA elevation gehad as ek reg onthou. Soortgelyke konstruksie.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1616
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: NIKON Black
LSSLoopSoosStroop wrote:Waar was hy Francoisv, en vir hoeveel?Francoisv wrote:Na die scope gekyk vandag. Nogal beindruk.
Ek sien NWK adverteer die 6-24x50 Mrad ene vir R11900 vir Nampo. Ek is baie tempted.
Dit was by SO hier in Stellenbosch vir 13000.
Die 6-24 kom op die stadium net in milradian, maar jy kan kies tussen 'n mil of moa reticle.
Totale elevasie Interne verstelling: 17mrad.
Francois Vogel
Francois Vogel
