Ek bou my eie geweer kolf

User avatar
Heinz Petersen
Hero Member
Hero Member
Posts: 1583
Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm

Re: Ek bou my eie geweer kolf

Post by Heinz Petersen »

Netjies Rabie
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
User avatar
Konrad308
Full Member
Full Member
Posts: 210
Joined: Mon Feb 15, 2016 12:07 pm

Re: Ek bou my eie geweer kolf

Post by Konrad308 »

Baie mooi. Well done!

Sent from my SM-G930F using Tapatalk
22 Beretta Mod 70
22 Brno Mod 2E
223 Rem Sako A1
6mm Dasher Winchester Mod 70
6.5 x 47 Lapua Howa
308 Win Musgrave RSA
300WSM Tikka T3 Varmint
30-06 Spring Howa
375 Ruger Howa
Pointer 12 Guage Semi-Auto
9mm CZ 75 P-07 Duty
Ruger Super Blackhawk 44Mag
308Win
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 493
Joined: Sun May 12, 2013 1:15 pm

Re: Ek bou my eie geweer kolf

Post by 308Win »

Ek het ook so 2 weke gelede by Geno 'n stuk boyds plank (blank) gekoop. En maar besluit om ook so 'n projek aan te pak. Harder werk as wat mens dink.
Die rede dat ek hom van die begin af moes maak is dat dit 'n Kriegeskorte (Krico) is wat ek by my pa geerf het. En die kanse dat mens 'n halfgemaakte kolf vir die geweer gaan kry is skraal.

Kolfontwerp was vir my redelik maklik. Soos meeste manne kan sien, het ek 'n plankgeweer kolf gemaak. Want hulle skiet vir my vrek lekker.

Ek het nie foto's van die begin af geneem nie. Maar hier is die ampervoltooide produk. Nog net weer skuur en vernis.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
308Win
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 493
Joined: Sun May 12, 2013 1:15 pm

Re: Ek bou my eie geweer kolf

Post by 308Win »

nog ene
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
308Win
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 493
Joined: Sun May 12, 2013 1:15 pm

Re: Ek bou my eie geweer kolf

Post by 308Win »

die ander kant
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Jurie Vermaak
Full Member
Full Member
Posts: 209
Joined: Sat Jun 29, 2013 9:51 pm

Re: Ek bou my eie geweer kolf

Post by Jurie Vermaak »

Baie netjies. Ek het gevind die finale afwerking vat so 75% van die effort
User avatar
Konrad308
Full Member
Full Member
Posts: 210
Joined: Mon Feb 15, 2016 12:07 pm

Re: Ek bou my eie geweer kolf

Post by Konrad308 »

Baie mooi gedoen.

Sent from my SM-G930F using Tapatalk
22 Beretta Mod 70
22 Brno Mod 2E
223 Rem Sako A1
6mm Dasher Winchester Mod 70
6.5 x 47 Lapua Howa
308 Win Musgrave RSA
300WSM Tikka T3 Varmint
30-06 Spring Howa
375 Ruger Howa
Pointer 12 Guage Semi-Auto
9mm CZ 75 P-07 Duty
Ruger Super Blackhawk 44Mag
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Ek bou my eie geweer kolf

Post by Gawie(13mm) »

Nee wat. Julle manne mag maar.
Daar is maar min dinge wat so lekker is as om met jou eie kolf te kan spog.
Jaracal kan nou sy eie kolfbou-gilde begin. ;D
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
308Win
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 493
Joined: Sun May 12, 2013 1:15 pm

Re: Ek bou my eie geweer kolf

Post by 308Win »

Jurie Vermaak wrote:Baie netjies. Ek het gevind die finale afwerking vat so 75% van die effort
My kolf het ek met 'n hand "router", staanboor, handbeitels, rasper en 'n bandskuurder gemaak Die fyn hoekies het ek met die Dremel gesny. Die grootste werk was om die gate reguit te boor en die groef vir die loop asook die gat vir die aksie te maak. Die binnewerk het my ongeveer 10 uur van sekuurwerk geneem.
Die buitefwerking so 6-8 uur. Want dele kon ek met die bandskuurder skuur.
Jjjbay
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 62
Joined: Wed May 03, 2017 7:24 am

Re: Ek bou my eie geweer kolf

Post by Jjjbay »

Dis baie baie mooi gedoen! Ek wens ek het die geduld gehad wat nodig is vir houtwerk!
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Ek bou my eie geweer kolf

Post by Gawie(13mm) »

Uys, kom in maat!!!
Jy moet darem seker nou klaar wees met daai kolf?
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Post Reply