Leupold VX6 vs Nightf sHV
- Morne Van Der Merwe
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm
Leupold VX6 vs Nightf sHV
Dag manne,
Wat is die algemene gevoel oor die Leupold VX6 3-18x44 CDS-ZL? Hoe sal hy vergelyk met die Nightforce SHV 5-20x56 in MOAR? Ek die VX6 word nie meer gemaak nie. Ek wou graag vir my Vortex Viper pst Gen2 kry, maar hul almal uitverkoop, tot in die VSA.
Groete
Morne
Wat is die algemene gevoel oor die Leupold VX6 3-18x44 CDS-ZL? Hoe sal hy vergelyk met die Nightforce SHV 5-20x56 in MOAR? Ek die VX6 word nie meer gemaak nie. Ek wou graag vir my Vortex Viper pst Gen2 kry, maar hul almal uitverkoop, tot in die VSA.
Groete
Morne
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
-
TianEbersohn
- Full Member

- Posts: 130
- Joined: Thu Jul 07, 2016 3:33 pm
Re: Leupold VX6 vs Nightf sHV
Morne, ek sien jy noem dat die nuwe PST's uitverkoop is. Weet jy dalk wie het hulle aangehou?
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Leupold VX6 vs Nightf sHV
Morne, ek het die VX6 op my 30-06. Great scope. Leupold het die CDS dial gecustom vir my lading. Range net, dial die turret en skiet. Goeie optics ook
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Leupold VX6 vs Nightf sHV
Vir so gun is daai n lekker oplossingSmitstertjies wrote:Morne, ek het die VX6 op my 30-06. Great scope. Leupold het die CDS dial gecustom vir my lading. Range net, dial die turret en skiet. Goeie optics ook
- Morne Van Der Merwe
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm
Re: Leupold VX6 vs Nightf sHV
Ek het een in VSA gekoop, en toe nog 2 bestel, maar is laat weet almal uit voorraad. Ek weet nie wie verkoop hul in SA nie.TianEbersohn wrote:Morne, ek sien jy noem dat die nuwe PST's uitverkoop is. Weet jy dalk wie het hulle aangehou?
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
- Morne Van Der Merwe
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm
Re: Leupold VX6 vs Nightf sHV
Het die scope met die oop moa turret uitgekom? Ek sien daar is verskillende modele.Smitstertjies wrote:Morne, ek het die VX6 op my 30-06. Great scope. Leupold het die CDS dial gecustom vir my lading. Range net, dial die turret en skiet. Goeie optics ook
Groete
Mor e
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1981
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Leupold VX6 vs Nightf sHV
Ek sien die VX6 word nou vervang deur die VX6-HD. CDS-ZL2.
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Leupold VX6 vs Nightf sHV
Gewone kwart moa click turret met caps. Maar as jy die CDS laat custom dan word die caps afgehaal. Die merkies op die turret is vir meter afstande op jou lading. Jy kan vir verskillende ladings elkeen sy eie turret laat maak. Eerste dial is verniet as jy nuwe scope koop
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- Morne Van Der Merwe
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm
Re: Leupold VX6 vs Nightf sHV
As ek so op Leupold se website kyk, lyk dit dit jy kan klaar koop dat hy sonder caps kom, dis 170790 model. Weet nou nie as ek dit reg het nie. Maar dankie.
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
- twinhunter
- Sr. Member

- Posts: 288
- Joined: Mon Jun 25, 2012 8:27 am
Re: Leupold VX6 vs Nightf sHV
Ek het self die Leupold VX6 teleskoop en jy kan dit nie met die NF SHV vergelyk nie aangesien die VX6 meer in die klas van die ATACR se klas is. Die ZL turret is oop maar jy kan slegs een omwenteling met hom kry maar kan dan die ZL2 turret opsit en dan kry jy so 40MOA verstelling.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Morne Van Der Merwe
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm
Re: Leupold VX6 vs Nightf sHV
Dankie vir die terug voering.
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Leupold VX6 vs Nightf sHV
Nice. Ek vermoed dan my model is die een sonder ZL turret
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br