Hoe lank gebruik jy al die scope?Ashley wrote:Ek het n Nikon Prostaff 4-12 x40 op my 7x57.
Vind hom mooi helder, met genoeg "eye relief".
Ek kannie oor die ander kommentaar lewer nie.
Beste budget teleskoop
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Beste budget teleskoop
And as thy days, so shall thy strength be
- Philip_L
- Full Member

- Posts: 135
- Joined: Tue May 19, 2015 8:21 pm
Re: Beste budget teleskoop
Hi SwedeSwede wrote:Kon jy al met hom geskiet het?philipluwes wrote:Dankie, almal.
Ek het toe die Prostaff gekry by S&O. Reeds opgesit en hoop om erens die naweek hom gou te gaan instel.
Ek het hom die naweek gaan toets en is tevrede. Die glas is mooi helder (vir die prys) en reageer goed as ek stel.
Ek het so effens gesukkel met die eye relief op 12x, maar ek het hom self gemount en het hom so bietjie te ver agtertoe opgesit.
Toe ek my oog bietjie verder terug hou was hy 100. Ek het egter toe sommer op 9x verder geskiet sonder moeilikheid.
Ek sal voor ek weer gaan hom net so bietjie vorentoe skuif om gemakliker op 12x te sien as dit nodig is.
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Beste budget teleskoop
Dankie vir die terugvoering, ek is lus om een te koop om op my 30-06 te sit, ek dink dit is baie scope vir sy geld.philipluwes wrote:Hi SwedeSwede wrote:Kon jy al met hom geskiet het?philipluwes wrote:Dankie, almal.