Kort n nuwe scope!
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Kort n nuwe scope!
DD, sit die website hier op asb. Ek het gesoek maar dit lyk of daai PM weg is.
Daai €2100 gaan seker so R36k uitwerk
Daai €2100 gaan seker so R36k uitwerk
Last edited by Arnold on Fri Apr 28, 2017 7:01 pm, edited 1 time in total.
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2335
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Kort n nuwe scope!
https://www.optics-trade.eu/Arnold wrote:DD, sit die website hier op asb. Ek het gesoek maar dit lyk of daai PM weg is.
-
emdebeer
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Sun Oct 02, 2016 5:45 pm
Re: Kort n nuwe scope!
Dankie vir almal se raad, het besluit om die US Optics B25 te probeer.
My huidige teleskoop het n 30mm buis, gemonteer op n 20MOS picatinny rail met verdere 20MOA shims in Sustac ringe. Die B25 het egter n 34mm buis. Ek verstaan Sustac maak nie 34mm ringe nie. Wat stel julle voor, hoe sal ek die teleskoop monteer sonder om noodwendig n fortuin te spandeer?
My huidige teleskoop het n 30mm buis, gemonteer op n 20MOS picatinny rail met verdere 20MOA shims in Sustac ringe. Die B25 het egter n 34mm buis. Ek verstaan Sustac maak nie 34mm ringe nie. Wat stel julle voor, hoe sal ek die teleskoop monteer sonder om noodwendig n fortuin te spandeer?
- 6mmMusgrave
- Hero Member

- Posts: 1033
- Joined: Thu Apr 28, 2016 2:06 pm
Re: Kort n nuwe scope!
Kan jou help met Burris XTR ringe teen R2200 afgelwer. Hulle kom met 5 tot 40 moa insirts in 34mm ook.
Groete
Jacques
Groete
Jacques
-
emdebeer
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Sun Oct 02, 2016 5:45 pm
Re: Kort n nuwe scope!
Dankie Jacques!6mmMusgrave wrote:Kan jou help met Burris XTR ringe teen R2200 afgelwer. Hulle kom met 5 tot 40 moa insirts in 34mm ook.
Groete
Jacques
Stuur asb vir my jou nommer dan kontak ek jou later.
Sent from my SM-N910F using Tapatalk
- 6mmMusgrave
- Hero Member

- Posts: 1033
- Joined: Thu Apr 28, 2016 2:06 pm
Re: Kort n nuwe scope!
Doodreg so maat dit is nul83drie951416.
- Trompie
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
Re: Kort n nuwe scope!
Jy koop klaar nice scope...haal paar rand uit extra en koop ordentelike ringe om hom vas te hou. Seemonster op die forum behoort jou te kan help met TierOne ringeemdebeer wrote:Dankie vir almal se raad, het besluit om die US Optics B25 te probeer.
My huidige teleskoop het n 30mm buis, gemonteer op n 20MOS picatinny rail met verdere 20MOA shims in Sustac ringe. Die B25 het egter n 34mm buis. Ek verstaan Sustac maak nie 34mm ringe nie. Wat stel julle voor, hoe sal ek die teleskoop monteer sonder om noodwendig n fortuin te spandeer?
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: Kort n nuwe scope!
Tier One, klaar!
-
emdebeer
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Sun Oct 02, 2016 5:45 pm
Re: Kort n nuwe scope!
Dankie man, sal hom kontak.Trompie wrote:Jy koop klaar nice scope...haal paar rand uit extra en koop ordentelike ringe om hom vas te hou. Seemonster op die forum behoort jou te kan help met TierOne ringeemdebeer wrote:Dankie vir almal se raad, het besluit om die US Optics B25 te probeer.
My huidige teleskoop het n 30mm buis, gemonteer op n 20MOS picatinny rail met verdere 20MOA shims in Sustac ringe. Die B25 het egter n 34mm buis. Ek verstaan Sustac maak nie 34mm ringe nie. Wat stel julle voor, hoe sal ek die teleskoop monteer sonder om noodwendig n fortuin te spandeer?
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
-
emdebeer
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Sun Oct 02, 2016 5:45 pm
Re: Kort n nuwe scope!
Dankie. Wat van "quick detachable mounts"? Die gedagte van een scope hê wat mens kan skuif van geweer na geweer (ala Todd Hodnett) maak vir my nogal sin. Uit die aard van die saak sal mens elke keer die teleskoop moet zero as mens hom na n nuwe geweer toe skuif maar dit pla my nie regtig nie. Beter as om vir elke geweer n goeie scope te koop. Ek sien Spuhr, LaRue en American Defense maak sulke mounts/ringe. Het enige iemand ervaring hiervan?Sangoma (IAN) wrote:Tier One, klaar!
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: Kort n nuwe scope!
Hou mar verby met daai idee. Dit werk nie, glo my.
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Kort n nuwe scope!
+1Sangoma (IAN) wrote:Tier One, klaar!
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13639
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Kort n nuwe scope!
Ja daai werk net op YoutubeSangoma (IAN) wrote:Hou mar verby met daai idee. Dit werk nie, glo my.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Kort n nuwe scope!
Ek het nou Tier One opgesit en kan maar net bevestig wat almal se oor dit.
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Kort n nuwe scope!
Dat dit duur is?ruaanb wrote:Ek het nou Tier One opgesit en kan maar net bevestig wat almal se oor dit.
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Kort n nuwe scope!
lol en dat dit fantastiese ringe is. niks lapping is nodig nie en met bietjie oefening werk daai bubble in die agterste ring baie lekker.Arnold wrote:Dat dit duur is?ruaanb wrote:Ek het nou Tier One opgesit en kan maar net bevestig wat almal se oor dit.
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
- Doomslayer
- Full Member

- Posts: 196
- Joined: Mon Apr 15, 2013 9:26 am
Re: Kort n nuwe scope!
Badger ordnance maak ook baie nice ringe.
