Kort n nuwe scope!
-
emdebeer
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Sun Oct 02, 2016 5:45 pm
Kort n nuwe scope!
Goeiemôre
Ek is op soek na n nuwe taktiese teleskoop. Ek soek n "kersfees boom" FFP retikel, soortgelyk aan Vortex se EBR-2C of Bushnell se G2DMR of soortgelyk. Ek soek baie goeie glas en goeie meganika (herhaalbare verstelling). n Goeie waarborg en ondersteuning van die agente is belangrik. Ek het tans 2 Vortex PST 6-24 scopes waarmee ek redelik gelukkig is maar ek sal graag iets wil koop wat opties beter is. Ek wil so n teleskoop hoofsaaklik gebruik vir vêr skiet naamlik 400-1600m. Vergroting tot 25X sal goed wees maar ek dink ook aan n vaste vergroting teleskoop van ongeveer 16X vergroting. My huidige teleskope is almal 30mm buise. Hoe groot verskil maak n 35mm of selfs n 40mm buis? As dit my sal help om makliker my eie skote te kan "spot" sal dit nogal voordelig wees.
Ek sal kyk na enige iets in n prysklas van middel R30k's.
Sal graag wil hoor wat julle aanbeveel, wie waarmee skiet en wat jule dink ek moet oorweeg (of NIE oorweeg nie).

savage(P Coetzer)
- Hero Member

- Posts: 973
- Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
Re: Kort n nuwe scope!
Die us optics wat Jacques nou teen R38k verkoop gaan jy baie moeilik klop!!
-
emdebeer
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Sun Oct 02, 2016 5:45 pm
Re: Kort n nuwe scope!
Ek moet sê, dit klink soos n goeie deal. Ek kry nie regtig enige toetse van hom op die internet nie. Daar is wel ouer US Optics modelle wat getoets word en wat redelik goed presteer. Het enige iemand persoonlike ervaring van die B25?savage(P Coetzer) wrote:Die us optics wat Jacques nou teen R38k verkoop gaan jy baie moeilik klop!!
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Kort n nuwe scope!
Wat van March scopes wat Geno verkoop
And as thy days, so shall thy strength be
-
emdebeer
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Sun Oct 02, 2016 5:45 pm
Re: Kort n nuwe scope!
Ek weet eintlik bitter min van March scopes af. Die enigste toets wat ek kon kry waar hulle n March actical scope getoets het het hy 17de gekom in n toets van 18 scopes. Nie baie inspirerend nie...Swede wrote:Wat van March scopes wat Geno verkoop
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 1007
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: Kort n nuwe scope!
Vir die prys sal jy nie sommer die US Optics klop nie.
Dan was hier n Vortex Golden Eagle ,glo hy sal ook mooi loop.
IOR sal ook werk.
Hoop jy kry iets.
Dan was hier n Vortex Golden Eagle ,glo hy sal ook mooi loop.
IOR sal ook werk.
Hoop jy kry iets.
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
-
emdebeer
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Sun Oct 02, 2016 5:45 pm
Re: Kort n nuwe scope!
Dankie man! Die US Optics klink soos n goeie scope en n goeie koop.Toyrsi wrote:Vir die prys sal jy nie sommer die US Optics klop nie.
Dan was hier n Vortex Golden Eagle ,glo hy sal ook mooi loop.
IOR sal ook werk.
Hoop jy kry iets.
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Kort n nuwe scope!
As jy kan, gaan maak 'n draai by Huntex 2017 in Midrand - oop tot e.k. Maandag. Daar behoort jy meeste verskaffers onder een dak te kan ontmoet en dan kan jy vergelyk. Pryse is gewoonlik ook effens laer as by die winkels na die tyd.
- 6mmMusgrave
- Hero Member

- Posts: 1033
- Joined: Thu Apr 28, 2016 2:06 pm
Re: Kort n nuwe scope!
As jy belangstel kyk na die Burris Veracity ook dis n bul van n scope hulle gaan vir R16900 vir 5-25x50.
Groete
Jacques
Point Blank Hunting
Groete
Jacques
Point Blank Hunting
-
emdebeer
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Sun Oct 02, 2016 5:45 pm
Re: Kort n nuwe scope!
Wens ek kon maar dit is ongeskik 'n opsie nie.win270 wrote:As jy kan, gaan maak 'n draai by Huntex 2017 in Midrand - oop tot e.k. Maandag. Daar behoort jy meeste verskaffers onder een dak te kan ontmoet en dan kan jy vergelyk. Pryse is gewoonlik ook effens laer as by die winkels na die tyd.
Sent from my SM-N910F using Tapatalk
-
emdebeer
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Sun Oct 02, 2016 5:45 pm
Re: Kort n nuwe scope!
Dankie Jacques.6mmMusgrave wrote:As jy belangstel kyk na die Burris Veracity ook dis n bul van n scope hulle gaan vir R16900 vir 5-25x50.
Groete
Jacques
Point Blank Hunting
Sent from my SM-N910F using Tapatalk
-
6.5/284Norma
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am
Re: Kort n nuwe scope!
http://precisionrifleblog.com/2017/03/0 ... -pros-use/
Kyk hier.
Ek het die Kahles. Vir dit wat jy betaal teenoor die ander gaan jy sukkel om beter te kry.
Kyk hier.
Ek het die Kahles. Vir dit wat jy betaal teenoor die ander gaan jy sukkel om beter te kry.
I'd rather be hunting!
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
-
emdebeer
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Sun Oct 02, 2016 5:45 pm
Re: Kort n nuwe scope!
Wat kos die Kahles en wie is die agente? Is jy gelukkig met joune?6.5/284Norma wrote:http://precisionrifleblog.com/2017/03/0 ... -pros-use/
Kyk hier.
Ek het die Kahles. Vir dit wat jy betaal teenoor die ander gaan jy sukkel om beter te kry.
- 6mmMusgrave
- Hero Member

- Posts: 1033
- Joined: Thu Apr 28, 2016 2:06 pm
Re: Kort n nuwe scope!
Wat jou budget op die scope.
-
emdebeer
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Sun Oct 02, 2016 5:45 pm
Re: Kort n nuwe scope!
Middel R30k's.6mmMusgrave wrote:Wat jou budget op die scope.
Sent from my SM-N910F using Tapatalk
- 6mmMusgrave
- Hero Member

- Posts: 1033
- Joined: Thu Apr 28, 2016 2:06 pm
Re: Kort n nuwe scope!
Kan vir jou n swarovski 5-25x52 BRH gee teen R29000
Groete
Jacques
Groete
Jacques
-
emdebeer
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Sun Oct 02, 2016 5:45 pm
Re: Kort n nuwe scope!
Dankie Jacques maar ek soek baie meer vertikale verstelling.6mmMusgrave wrote:Kan vir jou n swarovski 5-25x52 BRH gee teen R29000
Groete
Jacques
Sent from my SM-N910F using Tapatalk
- 6mmMusgrave
- Hero Member

- Posts: 1033
- Joined: Thu Apr 28, 2016 2:06 pm
Re: Kort n nuwe scope!
Dooodreg so my vriend. Kyk na die 5x van swarovski ook. Buite jou budget maar jy gan klaar groot gan dan heel groot. Groete Jacques
-
6.5/284Norma
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am
Re: Kort n nuwe scope!
Optics International of Die Kruitvat.emdebeer wrote:Wat kos die Kahles en wie is die agente? Is jy gelukkig met joune?6.5/284Norma wrote:http://precisionrifleblog.com/2017/03/0 ... -pros-use/
Kyk hier.
Ek het die Kahles. Vir dit wat jy betaal teenoor die ander gaan jy sukkel om beter te kry.
Tussen R43 en R45k.
Soos 'n kat wat melk gekry het!
I'd rather be hunting!
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
-
emdebeer
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Sun Oct 02, 2016 5:45 pm
Re: Kort n nuwe scope!
Dankie Jacques, sal bietjie kyk.6mmMusgrave wrote:Dooodreg so my vriend. Kyk na die 5x van swarovski ook. Buite jou budget maar jy gan klaar groot gan dan heel groot. Groete Jacques
Sent from my SM-N910F using Tapatalk
-
emdebeer
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Sun Oct 02, 2016 5:45 pm
Re: Kort n nuwe scope!
6.5/284Norma wrote:Optics International of Die Kruitvat.emdebeer wrote:Wat kos die Kahles en wie is die agente? Is jy gelukkig met joune?6.5/284Norma wrote:http://precisionrifleblog.com/2017/03/0 ... -pros-use/
Kyk hier.
Ek het die Kahles. Vir dit wat jy betaal teenoor die ander gaan jy sukkel om beter te kry.
Tussen R43 en R45k.
Soos 'n kat wat melk gekry het!
dankie man, sal bietjie kyk. Sent from my SM-N910F using Tapatalk
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: Kort n nuwe scope!
Ek glo ook niks gan daai nuwe US Optics klop vir daai prys nie
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Kort n nuwe scope!
IOR Recon?
-
emdebeer
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Sun Oct 02, 2016 5:45 pm
Re: Kort n nuwe scope!
Weet jy wat hulle kos Arnold?Arnold wrote:IOR Recon?
Sent from my SM-N910F using Tapatalk
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2335
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Kort n nuwe scope!
emdebeer wrote:Weet jy wat hulle kos Arnold?Arnold wrote:IOR Recon?
Sent from my SM-N910F using Tapatalk
IOR 4-28 x50 gaan jou 2100 euro kos vervoer en ringe ingesluit al wat jy die kant moet betaal is btw.
http://cdn6.bigcommerce.com/s-trua4/product_images/uploaded_images/3-18x42.jpg?t=1422397857
As die US Optics scope n floating dot reticle ingehad het sou ek hom probeer het .