My liksense die naweek afgehaal by Vaalwater polisie stasie... die wapens het nou vir die eerste keer in 'n lang ruk weer aangesluit by die res van die geweer familie in die kluis.
Ek het hulle gemis... met die intrap slag is hulle af gestof tande geborsel en kolwe liefdevol met baie olie in gevryf. Dit voel of daar ietsie van my oorlede pa weer terug is in my huis, nou besef ek wat dit is sy ora wat om hierdie wapens hang hulle het darrem maar baie myle saam deur die bos gestap en vele herhinderings op gebou. As die gewere maar net kon stories vertel...
Artikel 21 Tydelike magtigings
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Artikel 21 Tydelike magtigings
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
- Janjak
- Hero Member

- Posts: 529
- Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm
Re: Artikel 21 Tydelike magtigings
Ek het self nou die dag 3 ja drie papiere (art 21) gesien wat aan Python hier op die forum uitgeryk is.
Dewald se die baie hulpvaardige SAP beampte het gese dat as hy na die 3 maande nog niks lisensies het nie hy moet terug kom vir n verlenging van nog 3 maande.
Dewald praat bietjie met ons.
Dewald se die baie hulpvaardige SAP beampte het gese dat as hy na die 3 maande nog niks lisensies het nie hy moet terug kom vir n verlenging van nog 3 maande.
Dewald praat bietjie met ons.
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Artikel 21 Tydelike magtigings
die art 21 's maak die .222 se gebruik vinniger mondig as 'n lisensie 
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Felix
- Full Member

- Posts: 107
- Joined: Wed Jun 10, 2009 1:43 pm
Re: Artikel 21 Tydelike magtigings
Goeie naand almal.
Eks nuut op die forum en dis my eerste "post" so ek hoop dit werk.
Ek gaan more oggend Kimberly SAPD toe om n aansoek in te handig vir n nuwe vuurwapen. Ek het klaar n bevoegdheid sertifikaat en sal sorg dat ek al die nodige dokumente het en dan gaan ek bietjie artikel 21 op die proef stel en lat weet hoe dit gegaan het.
Hou duim vas!!!!
Felix

Vas!
- Felix
- Full Member

- Posts: 107
- Joined: Wed Jun 10, 2009 1:43 pm
Re: Artikel 21 Tydelike magtigings
Ek was toe by Kimberly SAPD. Hulle het pas 'n brief ontvang wat s? dat hulle aansoeke vir tydelike bemagtiging weer moet aanvaar (so ek neem aan daar was 'n tydperk wat dit nie aanvaar was nie).
Dit was baie maklik.
Kry 'n apparte aansoek vorm vir tydelike bemagtiging.
Die aansoeker moet net reeds oor 'n bevoegdheid sertifikaat beskik (afskrif by aansoek).
Moet afskrifte h? van die aansoeker en huidige eienaar se ID's.
'n Afskrif van die lisensie.
Bewys van veilige storing fasiliteite (ek het sommer die sertifikaat gevat wat hulle vir jou gee as hulle jou kluis kom inspekteer).
Motivering vir tydelike bemagtiging.
Ek het sommer getuigskrifte, afskrifte van ander lisensies, afskrif van jagtersvereniging kaartjie ens ook in gedien.
ONGELUKKIG is die handelaar by wie ek gekoop het ook nie ten gunste van tydelike lisensies nie, so ek kon nie die aansoek in gee nie
Groete

- Rooies
- Hero Member

- Posts: 587
- Joined: Fri Mar 06, 2009 9:26 pm
Re: Artikel 21 Tydelike magtigings
Felix
Goeie naand en welkom hier,jy sal sien die forum is erg verslawend!!
By wie in kim het jy gekoop?
groete
rooies
Goeie naand en welkom hier,jy sal sien die forum is erg verslawend!!
By wie in kim het jy gekoop?
groete
rooies
243 Howa]
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi
"Forgive your enemies, but never forget their names."
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi
"Forgive your enemies, but never forget their names."
- Felix
- Full Member

- Posts: 107
- Joined: Wed Jun 10, 2009 1:43 pm
Re: Artikel 21 Tydelike magtigings
Rooies.
Dankie, eks al klaar verslaaf!!
Ek het nie die geweer in Kby self gekoop nie. Het hom deur 'n handelaar in die Magnum gekoop.
Ek verstaan darm die handelaars se punt, dis groot skade vir hulle as die permanente aansoek afgekeur word.
Klink my hulle kan selfs hulle handelaars lisensie verloor as die aansoeker buite die perke van die tydelike lisensie die wapen gebruik.
Wat die tydelike lisensie betref... dis waar en die prosses lyk taamlik maklik... party handelaars wil egter net nie daai risiko loop nie.
Ek sou net graag wou weet of die SAPD die aansoek binne 'n week sou kon verwerk! As iemand dit reg kry moet hulle ons asb laat weet!
Ek sal egter maar net eenvoudig moet laaaaaaank wag.

- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Artikel 21 Tydelike magtigings
Tydelike magtiging op die stadium neem so +-3 maande ... nie 7 dae soos voorgeskryf nie.
Dit word nou nie meer by die provinsiale kantoor goedgekeur nie maar alle aansoeke word CFR toe gestuur.
Dit word nou nie meer by die provinsiale kantoor goedgekeur nie maar alle aansoeke word CFR toe gestuur.